Verified Reviews of Northern Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Northern Cape

Rated 4.04 out of 5 based on 2935 reviews.
Elgin M. - 10th December 2018
staying in Springbok, Northern Cape
My eerste besoek aan Springbok was beïndruk met die dorp en alles wat dit bied.
Daniel C. - 10th December 2018
staying in Springbok, Northern Cape
Ek het die plek vuil gevind en die dorp se strate baie ongemaklik om op te ry. Ek dink die munisipaliteit kan baie meer doen om die plek skoner en meer toeriste vriendelik te maak, selfs buite blomme seisoen.
Ashley W. - 10th December 2018
staying in Colesberg, Northern Cape
Ek dink mens moet bietjie voor die tyd oplees en tyd maak om rond te stap. Ongelukkig maak meeste van ons dit net 'n oornag fasiliteit.
Maryke G. - 10th December 2018
staying in Colesberg, Northern Cape
Pragtige, rustige plattelandse plek!
Antoinette G. - 10th December 2018
staying in Kathu, Northern Cape
Baie skoon en veilige dorp.
Lumarie V. - 9th December 2018
staying in Britstown, Northern Cape
Klein, maar vriendelike dorp.
Tineke P. - 9th December 2018
staying in Colesberg, Northern Cape
As an overnight destination the town has everything you need - comfortable accommodation and tasty restaurants.
Samantha B. - 8th December 2018
staying in Colesberg, Northern Cape
Baie lekker, interessante dorp met vriendelike inwoners.
Venetia S. - 8th December 2018
staying in Oosterville, Northern Cape
Medi Clinic en doktors naby. Mall ook naby.
Morne' R. - 7th December 2018
staying in Upington, Northern Cape
Dit is die Oasis in n dorre woestyn.
Antoinette G. - 7th December 2018
staying in Upington, Northern Cape
Baie skoon en netjiese dorp en almal is vriendelik. Sal beslis aanbeveel.
Anthony D. - 4th December 2018
staying in Colesberg, Northern Cape
Colesberg was an ideal 'stayover' for a long drive from Gauteng to Cape province.
Enrico T. - 3rd December 2018
staying in Blydeville, Northern Cape
Quiet, tranquil area. Easy accessible to amenities.
Juan O. - 2nd December 2018
staying in Colesberg, Northern Cape
Dit is letterlik die middelpunt op jou Johannesburg na Kaap-roete. Dis 'n moet om hier te oornag en te rus voor jy die Karoo aandurf. Die vriendelikheid en gasvryheid van die mense hier maak dit in my boekies 'n toeristebestemming. Colesberg het baie om aan te bied met die vriendelike mense hier.
Tubby V. - 1st December 2018
staying in Colesberg, Northern Cape
Nee, behalwe ons gaan weer daar stop!
Petra F. - 27th November 2018
staying in Britstown, Northern Cape
Stil en skoon dorpie.
Goedele V. - 26th November 2018
staying in Britstown, Northern Cape
Ons het Transkaroo se buffet baie geniet.
Goedele V. - 26th November 2018
staying in Colesberg, Northern Cape
Mooi historiese dorpie met lekker restaurante.
Johan V. - 25th November 2018
staying in Colesberg, Northern Cape
Ons kon lekker by Die Plattelander restaurant eet, waar ons nooit teleurgestel word nie. As daar wel soortgelyke restaurante bestaan, dra ons nie kennis daarvan nie. Die dorpie se strate is uitgetrap deur swaar voertuie en lyk maar verwaarloos, veral as mens deur die hoofstraat aankom. Dit kan so oase wees, maar word gelos tot veragtering.
Ria B. - 25th November 2018
staying in Colesberg, Northern Cape
There are a lot of places to stay over. The town has a welcoming atmosphere for long distance travellers.
Ian H. - 24th November 2018
staying in Calvinia, Northern Cape
A nice quiet town with all the amenities one would require.
Andre En Petro O. - 21st November 2018
staying in Douglas, Northern Cape
Goed geleë vir riviersport en ook die samevloeiing van die Vaal- en Oranjeriviere. Daar is goeie verblyfopsies op die rivieroewers.
Nellie D. - 21st November 2018
staying in Augrabies, Northern Cape
Asemrowend!
Gert V. - 21st November 2018
staying in Colesberg, Northern Cape
Vir my is dit basies in die middel van die Kaap en Johannesburg en 'n goeie plek om te oornag en die afstand te deel.
Marla P. - 21st November 2018
staying in Colesberg, Northern Cape
Accommodation is in close vicinity of shops and restaurants. A small town with history. The people are very friendly.
Andries V. - 21st November 2018
staying in Colesberg, Northern Cape
Goed geleë vir reisigers.
Margaret V. - 19th November 2018
staying in Sutherland, Northern Cape
Klein, oulike dorpie met vriendelike inwoners. Die sterrekyk-toer is 'n moet!
Francois J. - 19th November 2018
staying in Green Kalahari, Northern Cape
Dis warm in die somer, maar net so is die mense van die omgewing!
Johanri M. - 19th November 2018
staying in Springbok, Northern Cape
Eerste keer wat ek Springbok besoek het. Vriendelike mense.
Danie S. - 16th November 2018
staying in De Aar, Northern Cape
Rustige, skoon dorp. Paaie in goeie toestand.
Ben C. - 14th November 2018
staying in Richmond, Northern Cape
Die dorpie soos al die ander klein dorpies is besig om te verval. Daar is niks wat die dorp bied as 'n toerisme bestemming nie.
Dirk B. - 13th November 2018
staying in Kimberley, Northern Cape
Die "Big Hole" is natuurlik Kimberley se groot aantrekkingskrag en basies sy enigste aantrekkingskrag. Die ontwikkeling om die groot gat om toeriste die gat en geskiedenis te wys is goed en maak 'n goeie indruk.
Kobie . - 13th November 2018
staying in Calvinia, Northern Cape
Droog en warm en groot honger muskiete wat jou opvreet.
Engela K. - 13th November 2018
staying in Hartswater, Northern Cape
Mooi dorpie.
Carol S. - 12th November 2018
staying in Kimberley, Northern Cape
Baie beïndruk met die Big Hole toeristebestemming, behalwe vir die gat is die hele plek baie mooi en netjies en meer as wat mens verwag.
Jc K. - 12th November 2018
staying in Warrenton, Northern Cape
Geen verdere kommentaar, behalwe dat dit 'n aangename bestemming (tipies Noord-Kaapland) is!
Johan D. - 11th November 2018
staying in Sutherland, Northern Cape
Sutherland is slegs 'n plek waar jy sterre en die observasie-fasiliteite kan gaan besoek.
Ivor D. - 8th November 2018
staying in Augrabies, Northern Cape
Sien sterre.
Herman D. - 8th November 2018
staying in Colesberg, Northern Cape
Die plattelander restaurant in Colesberg is beslis die moeite werd om by te eet! Waarde vir geld en smaaklike kos!
Bart D. - 7th November 2018
staying in Britstown, Northern Cape
Have coffee in the hotel. It is there since 1902 and worth a visit.