Verified Reviews
Northern Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Northern Cape
Rated 4 out of 5 based on 10360 reviews.
"Ek het verlief geraak op die Karoo in Colesberg. Dit was so rustig en die kos was fantasties. Vriendelike mense."
"Kimberley het baie om aan te bied, maar die paaie is net sleg in meeste dele van die dorp."
"Colesberg is die uitstekende oorslaap wanneer jy Kaapstad of George toe gaan. Daar is redelike goeie eetplekke wat tipiese Karoogeregte bedien."
"Although I'm not a native of Douglas or the Northern Cape, I felt like I belonged. The Landzicht wine cellar is worth a visit. Their wines are of the highest quality and their various awards speak of it."
"A unique and very special part of the karoo. Its remoteness is part of its charm, and the drive to or from Beaufort West is stunning and worth taking slowly."
"Oor die algemeen is inligtingsdienste nie baie ingelig en behulpsaam nie. Plekke wat ons besoek het was vuil en onversorg."
"Die straatwagte is nie betroubaar nie. Ons het beleef dat hul met motors se alarms lol."
"Interessante dorp met mooi ou huise en museum in die ou sinagoge. Goeie Spar en OK Grocer met vars produkte. Goeie oorslaapplek naby Cederberg en Namakwaland."
"Britstown is not really a destination, more a stop-over on the way to your destination."
"Interesting little town. Had a lovely meal at Die Plattelander restaurant - friendly vibe and people so friendly."
"Colesberg is 'n pragtige plek met baie mooi geboue en puik restaurante. Definitief 'n gunsteling oornagplek."
"I was surprised by many aspects of Kimberley, especially the museums. Quite charming in many aspects."
"Ouwêreldse atmosfeer, baie om te verken en te sien. Dit is wat jy as reisiger daarvan maak wat jou ondervinding sal bepaal."
"It is useful for an overnight stop. It's a quaint village but with no reason to stay much longer than a night."