Verified Reviews of Northern Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Northern Cape

Rated 4.03 out of 5 based on 4334 reviews.
Louise M. - 17th February 2020
staying in Victoria West, Northern Cape
Wonderlike mense!
Anthony S. - 17th February 2020
staying in Calvinia, Northern Cape
Hulle mag maar, want hulle kan.
Leon En Dorothy L. - 16th February 2020
staying in Victoria West, Northern Cape
Ons gaan weer hier stop. Beslis te min van die geskiedenis beleef. Daar is 'n wonderlike oplewing in die dorp se kultuur en kunste. Hou aan, julle sal bo uitkom. Appolo se Teater is 'n besoek werd.
Johan B. - 16th February 2020
staying in Colesberg, Northern Cape
Mooi dorp reg geleë ongeveer halfpad tussen Gauteng en Kaapstad.
Lientjie S. - 15th February 2020
staying in Richmond, Northern Cape
MAP studio baie interessant. Gert Vlok Nel het selfs kom kuier by Stoepstories. Nee wat, in Richmond gebeur dinge.
Elna V. - 15th February 2020
staying in Kimberley, Northern Cape
Daar het goeie opgradering plaasgevind by die Groot Gat waar vir diamante gedelf is.
Priscilla B. - 15th February 2020
staying in Richmond, Northern Cape
Ons bly graag daar oor. Dis gerieflike amper halfpad bestemming na ons eindpunt toe.
Lelani V. - 14th February 2020
staying in Colesberg, Northern Cape
Goeie ligging tussen Gauteng en Kaap.
Abe E. - 14th February 2020
staying in Hopetown, Northern Cape
Koop aandete voor aankoms of neem padkos saam. Veilige dorp. As tussen Kaapstad en Pretoria reis, is dit oorweldigend die ideale plek om te oornag. Uit Pretoria kan jy tot 09:00 vertrek en nog rustig in Hopetown aankom. Erken die 60 km borde hulle is altyd op spoedwag. oppas vir slaggate met indraai na dorp, nie te bad.
Danie B. - 13th February 2020
staying in Prieska, Northern Cape
Baie goeie diens, puik.
Johlette S. - 13th February 2020
staying in Blydeville, Northern Cape
'n Baie veilige area.
Nicolaas C. - 12th February 2020
staying in Prieska, Northern Cape
Pragtige Karoo-omgewing en altyd goed om hier te wees en die mense en omgewing te ervaar.
Dewald E. - 11th February 2020
staying in Hopetown, Northern Cape
Dorp raak vervalle, maar vriendelike inwoners. Nie veel restaurante om van te kies nie.
Cameron C. - 10th February 2020
staying in Kathu, Northern Cape
Mooi het 'n bietjie verdwaal, maar dit was opwindend.
Les M. - 10th February 2020
staying in Richmond, Northern Cape
Did not see much as it was dark upon arrival.
Erryl K. - 10th February 2020
staying in Labram , Northern Cape
Has a huge mall, heart hospital, Civic centre and Big hole nearby. Neat suburb!
Elsabie V. - 10th February 2020
staying in Hadison Park, Northern Cape
Ideaal vir familie wat naby Gariep Hospitaal wil bly.
Henk V. - 9th February 2020
staying in Kimberley, Northern Cape
Baie om te doen, maar daar behoort kontakbesonderhede te wees vir die persoon wat nie die plek ken nie, vir begeleide toere, of dan ten minste aanwysings na die onderskeie besienswaardighede.
Francois R. - 9th February 2020
staying in Britstown, Northern Cape
As ek terug huis toe ry dink ek nie regtig aan Britstown nie. Sal nog eendag daar stop en rondkyk. Hulle het 'n ryk geskiedenis oor die Anglo-Boereoorlog.
Johanita K. - 7th February 2020
staying in Hadison Park, Northern Cape
Baie sentraal, alhoewel tog ook uit die gedruis.
Angenita V. - 7th February 2020
staying in Kimberley, Northern Cape
Die Kimberley museum is mooi opgeknap - gun jouself en die kinders 'n bietjie meer tyd daar.
Rialet V. - 6th February 2020
staying in Hanover, Northern Cape
Hanover is 'n klein dorpie, nie veel op die oog af nie, maar daar is 'n vrede en rustigheid wat op jou groei!
Nicole D. - 5th February 2020
staying in Green Kalahari, Northern Cape
Beautiful region!
Piet V. - 5th February 2020
staying in Askham, Northern Cape
Pragtige plekkie en heerlike melktert by die Coffee Shop.
Francois G. - 5th February 2020
staying in Britstown, Northern Cape
Baie, baie skoon!! Strate was mooi gevee en geen rommel.
Mariana V. - 5th February 2020
staying in Hartswater, Northern Cape
'n Plek met baie hartlike mense en pragtige natuurskoon. Slaggate in paaie en rommel in sommige strate is ongelukkig 'n negatiewe ervaring.
Nigel B. - 3rd February 2020
staying in Calvinia, Northern Cape
There is not much going on in Calvinia, but it does serve as a good halfway point between Upington and Cape Town. There is also an interesting museum in the town.
Mercia D. - 3rd February 2020
staying in Colesberg, Northern Cape
Colesberg ─ a stopover between CT and Gauteng.
Johan V. - 3rd February 2020
staying in Hopetown, Northern Cape
Will graag die vroue konsentrasiekamp gebied besoek en 'n draai ry deur Orania net om te sien.
Marion S. - 3rd February 2020
staying in Griekwastad, Northern Cape
Coffee shop and restaurant (open until 7 pm) superb on main street and a lovely old town from early settlers trying to make a living in a choking drought.
Chris D. - 3rd February 2020
staying in Kuruman, Northern Cape
Sal enige tyd aanbeveel.
Charles B. - 3rd February 2020
staying in De Aar, Northern Cape
Pragtige Karoodorpie. Besoek dit altyd 1 of 2 keer 'n jaar.
Ria V. - 3rd February 2020
staying in De Aar, Northern Cape
Ons is baie bly ons was daar. Daar is nie so veel te ervaar soos op ander plekke nie, maar die dorpie is pragtig skoon en netjies en 'n mens voel dadelik tuis daar.
Carol G. - 2nd February 2020
staying in Colesberg, Northern Cape
Historic and friendly. Lovely restaurants.
Mariaan M. - 2nd February 2020
staying in Colesberg, Northern Cape
Vriendelike mense, ons het welkom gevoel.
Leigh Anne V. - 2nd February 2020
staying in Kimberley, Northern Cape
5 star all the way.
Freda H. - 1st February 2020
staying in Calvinia, Northern Cape
Aangenaam verras gewees oor die pragtige huise en skoon dorp. Het namiddag veilig gevoel om in woonbuurt rond te gaan stap en te verken. Vriendelike inwoners ontmoet.
Tanya S. - 29th January 2020
staying in Keidebees, Northern Cape
Heerlike stil gebied. Baie mooi area.
Annemie V. - 29th January 2020
staying in Hopetown, Northern Cape
Ons is en sal altyd lief wees vir die Karoo en Noord-Kaap. Ons mense dié.
Margaret V. - 28th January 2020
staying in Colesberg, Northern Cape
Vir ons 'n handige oorslaap vir ons reis na Stilbaai.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com