Verified Reviews of Northern Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Northern Cape

Rated 4.03 out of 5 based on 4334 reviews.
Hester J. - 30th January 2019
staying in Keidebees, Northern Cape
Gerieflik geleë, naby winkelsentrum, lughawe.
Rina S. - 29th January 2019
staying in Colesberg, Northern Cape
Gewone rustige en aangename Karoo-dorp.
Chris D. - 28th January 2019
staying in Williston, Northern Cape
Small Karoo town, clean and neat.
Celeste P. - 28th January 2019
staying in Colesberg, Northern Cape
Baie interessante dorp.
Anika S. - 28th January 2019
staying in Douglas, Northern Cape
Douglas is 'n baie klein dorpie. Het by 2 plekke gaan eet. En diens was vreeslik sleg.
Almarié C. - 27th January 2019
staying in Colesberg, Northern Cape
Dis voldoende vir oorslaap en uiteet op reis tussen Kaapstad en Gauteng. Baie vriendelike mense.
Ronel C. - 27th January 2019
staying in Springbok, Northern Cape
Die Tauren restaurant was aanbeveel vir ons. Ek weet nie waar mens nog sulke lekker kos teen sulke goeie pryse kry nie. Voorwaar 'n juweel wat ons ontdek het.
Mavis S. - 27th January 2019
staying in Victoria West, Northern Cape
Pragtig, skoon en 'n ou styl.
Gerrit R. - 27th January 2019
staying in Colesberg, Northern Cape
Baie sentraal geleë.
Johan D. - 23rd January 2019
staying in De Aar, Northern Cape
Mooi Karoo-dorp.
Rens B. - 22nd January 2019
staying in Colesberg, Northern Cape
Die dorp is sentraal geleë vir reise tussen Gauteng en beide Oos- en Wes-Kaap.
Mia W. - 22nd January 2019
staying in Upington, Northern Cape
Pragtige dorp met pragtige mense! Sakkie se Arkie hoogs aanbeveelbaar!
Karen M. - 21st January 2019
staying in Victoria West, Northern Cape
Spandeer gerus 'n dag in Victoria-Wes om te verken. Pragtige dorpie en Apollo Theatre is 'n moet en so ook 'n draai by Victoria-Wes se pragtige hotel.
Mariette T. - 21st January 2019
staying in Richmond, Northern Cape
Die Karoo-padstal is 'n wenner. Die Art Room is ongelooflik. Die hele Richmond was vir ons 'n baie spesiale ervaring. Selfs die Kersfeesliggies in die park.
Landie D. - 21st January 2019
staying in Augrabies, Northern Cape
Die watervalle het geloop, maar die omgewing is maar droog.
Herna V. - 21st January 2019
staying in Colesberg, Northern Cape
Nie regtig rondgery nie, maar lekker plek om oor te slaap.
Fiona B. - 20th January 2019
staying in Colesberg, Northern Cape
Convenient stopover, not a holiday destination.
Wendy C. - 19th January 2019
staying in Victoria West, Northern Cape
Dit is 'n pragtige dorpie met gasvrye, vriendelike mense wat jou baie welkom laat voel.
Wendy C. - 19th January 2019
staying in Calvinia, Northern Cape
Die mense is so gasvry en was so lekker om te gaan stap en liggies te besigtig.
Christa J. - 17th January 2019
staying in Springbok, Northern Cape
Nie veel van die dorp self gesien nie maar baie mooi groot SPAR, was besig gewees.
Marike G. - 17th January 2019
staying in Colesberg, Northern Cape
Baie tevrede.
Andrew B. - 17th January 2019
staying in Springbok, Northern Cape
Alle nodige winkels en eetplekke is beskikbaar. Baie gastehuise is beskikbaar teen goeie pryse.
Margaret V. - 17th January 2019
staying in Colesberg, Northern Cape
Goeie plek om te oornag op pad na die Kaap.
Emma W. - 17th January 2019
staying in Springbok, Northern Cape
What a gem! Thought it would be flat and barren, meanwhile it is nestled between stark mountains with their own beauty. Springbok has all the amenities and shops one could want.
Michelle I. - 15th January 2019
staying in Britstown, Northern Cape
It is a quaint town but unfortunately did not get time to discover its treasures!
Marietjie K. - 15th January 2019
staying in Garies, Northern Cape
Garies bied nie veel in terme van toerisme nie, behalwe miskien in blommetyd. Wees voorbereid dat jy nie sommer by 'n restaurant kan instap vir aandete nie. Myns insiens, gaan jy Garies toe, want jy het 'n bepaalde rede om te gaan; of om net 'n nag op reis oor te bly.
Kate B. - 15th January 2019
staying in Richmond, Northern Cape
I would definitely suggest stopping over the for the night in Richmond rather then Colesberg.
Chris W. - 15th January 2019
staying in Colesberg, Northern Cape
Lekker geëet, en 'n baie rustige dorp.
Martin O. - 15th January 2019
staying in Kanoneiland, Northern Cape
A bit far from Upington, but otherwise great.
Jo-ann L. - 15th January 2019
staying in Colesberg, Northern Cape
Ons het baie lekker by Onze Rust Guest House en Caravan park gebly. Sal beslis in die toekoms weer van hulle gebruik maak.
Sarel K. - 15th January 2019
staying in Colesberg, Northern Cape
Perfek net vir een aand se oornag. Baie warm en droog.
Leigh W. - 15th January 2019
staying in Britstown, Northern Cape
Mooi, rustige en skoon dorp met baie potensiaal.
Ernest J. - 14th January 2019
staying in Kimberley, Northern Cape
They need to extent the tour at the Kimberley mine. It is to short and rushed.
Penny C. - 14th January 2019
staying in Britstown, Northern Cape
Britstown - 100% plattelands, goud van ons land.
Lizzie B. - 14th January 2019
staying in Middelpos, Northern Cape
Naby die Kalahari Mall en uitgang op pad Kgalagadi toe. Pragtige buurt.
Marius V. - 14th January 2019
staying in Victoria West, Northern Cape
We travelled back from the Cape and couldn't get accommodation in Colesburg, decided to go through Kimberly instead and miss the traffic at the toll gates which turned out to be the best idea as there was no traffic or very little and no toll gates to Gauteng on the N12. Also had a much safer journey.
Elise F. - 14th January 2019
staying in Colesberg, Northern Cape
Goeie oornagstop vir moeë reisigers.
Petra S. - 14th January 2019
staying in Northern Cape
Uitsonderlike ervaring en mooi.
Corne D. - 14th January 2019
staying in Augrabies, Northern Cape
Baie mooi plek om te besoek. Oulike besienswaardighede en die mense is vreeslik vriendelik.
David C. - 14th January 2019
staying in Colesberg, Northern Cape
Certainly has some nice eating out places and ones of historical interest. Pity we always have to fly through it to our destination on the coast.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com