Verified Reviews of Northern Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Northern Cape

Rated 4.03 out of 5 based on 4334 reviews.
Amanda S. - 13th January 2019
staying in Calvinia, Northern Cape
Wonderlike landskap en vriendelike mense.
Lizelle C. - 13th January 2019
staying in Colesberg, Northern Cape
'n Ryk geskiedenis wat ons in vervoering gehad het!
Lizelle C. - 13th January 2019
staying in Colesberg, Northern Cape
Ons het lief geword vir hierdie pragtige dorpie vol warm harte!
Tania S. - 13th January 2019
staying in Springbok, Northern Cape
Pragtige dorp en perfekte oornagplek.
Tania S. - 13th January 2019
staying in Green Kalahari, Northern Cape
Definitief 'n besoek werd, asook om weer terug te gaan vir 'n tweede besoek.
Tania S. - 13th January 2019
staying in Calvinia, Northern Cape
Perfek vir oornag.
Jeremy N. - 13th January 2019
staying in Colesberg, Northern Cape
Very interesting town, with lots of eating places and interesting nooks and crannies. Beautiful old Church. Plattelander restaurant very good and plenty of good for great value.
Heinz Herbert M. - 13th January 2019
staying in Colesberg, Northern Cape
Dit is reg dat Colesberg eintlik merendeels voorsien in die behoeftes van Johannesburg/Pretoria na Kaapstad/Port Elizabeth reisigers, want dit is omtrent sentraal. Ek dink nie Colesberg is 'n eindbestemming nie.
Caitlin S. - 13th January 2019
staying in Carnarvon, Northern Cape
A bit too quiet for my liking but not a bad experience nonetheless. Probably won’t go back though as it was too quiet.
Lyndsay S. - 13th January 2019
staying in Carnarvon, Northern Cape
Carnarvon town itself was tiny. Not much to see or do you basically go into town for basic things you need.
Ben F. - 13th January 2019
staying in Colesberg, Northern Cape
In die Kraal Restaurant is 'n baie lekker eetplek.
Estelle D. - 12th January 2019
staying in Colesberg, Northern Cape
Onverwags baie oorslaapplekke en baie eet-opsies. 'n Vriendelike en skoon dorp waar jy lekker kan stap na 'n lang ry.
Eldee K. - 12th January 2019
staying in Colesberg, Northern Cape
Colesberg is die beste keuse vir ons wanneer ons afry Kaap toe en terug!
Fairuz J. - 11th January 2019
staying in Augrabies, Northern Cape
Definitely a must to visit!
Anita C. - 11th January 2019
staying in Colesberg, Northern Cape
Pragtige omgewing.
Johan C. - 11th January 2019
staying in Vosburg, Northern Cape
Klein en stil.
Sam B. - 11th January 2019
staying in Colesberg, Northern Cape
Baie verblyf & eet plekke. Lekker middelpunt om oor te bly vanaf Transvaal tot Kaap.
Werner E. - 11th January 2019
staying in Colesberg, Northern Cape
Goeie stop tussen Johannesburg en die Kaap!
Elizabeth C. - 11th January 2019
staying in Northern Cape
Ek is van Noordkaap. Vriende van ander plekke het dit geniet was net bekommerd oor die droogte. Karoo vlaktes. Maar hulle verstaan dis maar Noordkaap.
Phia V. - 11th January 2019
staying in Springbok, Northern Cape
Pragtige skoon dorp. Dit lyk na 'n heerlike plek om vir 'n paar dae uit te span.
Andre K. - 10th January 2019
staying in Hopetown, Northern Cape
Geen aktiwiteite na ure en winkels maak baie vroeg toe.
Gerda W. - 10th January 2019
staying in Colesberg, Northern Cape
Die Oujaar trekker-en-sleepwa het so prettig gelyk. Lekker atmosfeer in die dorp. Gevoel van veiligheid.
Con D. - 10th January 2019
staying in Colesberg, Northern Cape
Colesberg, 'n gerieflike stop tussen Pretoria en Kaapstad.
Karolien N. - 10th January 2019
staying in Colesberg, Northern Cape
Ideale oornag vir die pad tussen Gauteng en die Kaap.
Johan V. - 10th January 2019
staying in Upington, Northern Cape
Baie lief vir Upington, awesome stad.
Christo K. - 10th January 2019
staying in Colesberg, Northern Cape
Goed geleë tussen die Kaap en Johannesburg vir 'n oornagstop.
Gertie S. - 9th January 2019
staying in Hanover, Northern Cape
Nie veel te doen of sien in Hanover self nie, maar die omgewing is baie mooi. Baie gemaklike oornagbestemming tussen Die Weskus en Johannesburg.
Deon D. - 9th January 2019
staying in Prieska, Northern Cape
Moet eenkeer in jou lewe daar gaan draai.
Jackie K. - 9th January 2019
staying in Douglas, Northern Cape
Very cute little town. We enjoyed visiting the winery. People were very professional and friendly.
Madeleine H. - 9th January 2019
staying in Colesberg, Northern Cape
Baie mooi.
Marco B. - 9th January 2019
staying in Kimberley, Northern Cape
Daar kan beslis iets gedoen word om besoekers die flaminke by pan te wys.
Marie B. - 9th January 2019
staying in Colesberg, Northern Cape
Interessante dorp.
Norah G. - 9th January 2019
staying in Kimberley, Northern Cape
Lekker gewees om die kinders die groot gat te gaan wys.
Mark M. - 9th January 2019
staying in Keimoes, Northern Cape
Mooi, mooi, mooi!
Marita G. - 9th January 2019
staying in Britstown, Northern Cape
Ons het nie regtig Britstown verken nie, het net oornag en die volgende oggend weer vertrek.
Mark M. - 9th January 2019
staying in Green Kalahari, Northern Cape
Die mooiste plek wat ek al ooit besigtig het.
Anna-marie V. - 9th January 2019
staying in Springbok, Northern Cape
Perfekte plek om te oornag as jy op die lang pad is met goeie B&B's en restaurante.
Rudolph O. - 9th January 2019
staying in Hopetown, Northern Cape
Ook 'n baie mooi en pragtige klein dorpie in die Karoo.
Rudolph O. - 9th January 2019
staying in Victoria West, Northern Cape
Dis 'n baie mooi en rustige ou dorpie, perfekte plek om oor te slaap, in die Karoo!
Jeremi R. - 9th January 2019
staying in Hanover, Northern Cape
Verwaarloosde klein dorpie - instandhouding dringend benodig.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com