Verified Reviews of Northern Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Northern Cape

Rated 4.03 out of 5 based on 4334 reviews.
Adriaan V. - 25th December 2017
staying in Northern Cape
Noord-Kaap vinden wij niet zo goed. Maar wel die Imbassa Lodge.
Dave K. - 25th December 2017
staying in Victoria West, Northern Cape
I rate it as excellent but only because we stayed at Moonlight Manor. All the shops were closed when we got there, so it made it a little bit uncomfortable.
George B. - 25th December 2017
staying in De Aar, Northern Cape
Goeie alternatief vir ander dorpe in omgewing.
Aimee S. - 25th December 2017
staying in Colesberg, Northern Cape
Baie vriendelike mense! Horse & Mills pub is vreeslik lekker en baie lekker kos!
Konrad M. - 25th December 2017
staying in Colesberg, Northern Cape
Dorpie is maar afgemat en vuil. Sien 'n jaarlikse verswakking in voorkoms en skoonheid van die dorpie. Hartseer.
Fred B. - 25th December 2017
staying in Colesberg, Northern Cape
Die skoonste plek waar ek nog ooit tuisgegaan het!
Rae G. - 25th December 2017
staying in Victoria West, Northern Cape
Nie veel van Victoria West gesien nie. Straat op pad na gastehuis lyk bietjie neerslagtig, maar die gastehuis 'n gawe verassing. Sal moeite doen om weer daar oor te bly.
Johan V. - 25th December 2017
staying in Victoria West, Northern Cape
Baie mooi plek en puik diens.
Johan V. - 25th December 2017
staying in Hopetown, Northern Cape
Puik mense.
Mascha R. - 23rd December 2017
staying in Kuruman, Northern Cape
Not much to do, only the Moffat Mission Post is nice to visit and for the rest it is more a stop over place.
Lourens R. - 23rd December 2017
staying in Prieska, Northern Cape
Nice and quiet.
Rene P. - 23rd December 2017
staying in Keimoes, Northern Cape
Keimoes self is klein en het die nodigste, maar Upington en Kakamas is naby.
Gerda M. - 22nd December 2017
staying in Douglas, Northern Cape
Baie potensiaal as dorpie op die Oranjerivier.
Anita O. - 22nd December 2017
staying in Colesberg, Northern Cape
We had a good meal at one of the local restaurants in town and the service there was also excellent. All over we had a very good experience in Colesberg!
Micheal S. - 22nd December 2017
staying in Oosterville, Northern Cape
Netjies.
Johan K. - 21st December 2017
staying in Springbok, Northern Cape
Was verras oor die dorpie Springbok met sy vriendelike mense.
Thomas D. - 21st December 2017
staying in Kakamas, Northern Cape
Pragtige dorpie, kan net bietjie skoner raak, mense vriendelik. Eks net baie teleurgesteld in sommige mense wat ek langs die pad gekry het op pad soontoe wat hulle verwaarloos het. Maak seker DBV kyk aan die perde/donkies. Eks glad nie gelukkig oor daai ondervinding nie. Ek het videos om te deel van die nare belewenis.
Jan V. - 21st December 2017
staying in Hopetown, Northern Cape
Goeie oornagstop!
Bennie B. - 21st December 2017
staying in Calvinia, Northern Cape
Pragtige dorpie!
Johan W. - 21st December 2017
staying in Carnarvon, Northern Cape
Heerlike oornag gerief.
Desiree L. - 21st December 2017
staying in Victoria West, Northern Cape
Skoon, net 'n verby-ry dorp.
Piet B. - 21st December 2017
staying in Calvinia, Northern Cape
Lekker dorp. Die Blou Naartjie lieflike restaurant met heerlike kos. Sal als aanbeveel, maar die ribbetjies met slaai is fantasties.
Magda D. - 21st December 2017
staying in Victoria West, Northern Cape
Het nie kans gehad om die dorp te verken nie, maar kan die Merino Restaurant ook aanbeveel.
Christiaan L. - 21st December 2017
staying in Victoria West, Northern Cape
Die arme dorpie het so baie wat hy kan bied, maar dit was 'n baie groot teleurstelling dat die munisipaliteit veroorsaak het dat die onstabiele watertoevoer inwoners se lewens en besoekers se ervaring so negatief beïnvloed. As jy gelukkig is, is daar water, anders nie. So hou maar in gedagte indien jy die dorp besoek. Die restaurant, Ka'Roux, wat ons besoek het, het ongelukkig ook baie om te leer i.t.v. beplanning, en om seker te maak hulle help nie eerder 'n hele restaurant se mense voor hulle 'n tafel van 6 oor 'n uur laat sit en wag voor hule enigsins daaraan begin dink om hulle voorgereg mee te begin nie. Die kos se kwaliteit was wel baie goed en van 'n hoe standaard, al moes ons die kombuis en kelners konstant herinner om nie van ons te vergeet nie. Teen daai menu pryse kan hulle vir seker baie beter, slimmer diens ook lewer.
Natasha V. - 20th December 2017
staying in Upington, Northern Cape
Dit is 'n goeie oornagplek, veral as jy ver reis.
Amelia V. - 20th December 2017
staying in Northern Cape
The tourism in this area will just increase as this is the most accessible oof track places for urban folk. The farmers also needsour support.
Leticia M. - 20th December 2017
staying in Augrabies, Northern Cape
Baie warm, maar die moeite werd om te gaan sien. So, so pragtig!
Liza V. - 20th December 2017
staying in Victoria West, Northern Cape
Pragtige dorp.
Sonja M. - 19th December 2017
staying in Kimberley, Northern Cape
Kimberley het my baie teleurgestel a.g.v onnetheid in dorp. Het soveel om aan te bied in sy geskiedenis.
Noelene S. - 19th December 2017
staying in Colesberg, Northern Cape
Baie basiese klein dorpie
Noelene S. - 19th December 2017
staying in Colesberg, Northern Cape
Very basic town.
Sine S. - 19th December 2017
staying in Colesberg, Northern Cape
Excellent restaurant.
Daan B. - 19th December 2017
staying in Colesberg, Northern Cape
Innie Kraal Restaurant word aanbeveel.
Sanli B. - 19th December 2017
staying in Colesberg, Northern Cape
Dit is 'n halfweg-huis tussen vakansiebestemming en jou huis. Die historiese geboue wat gerestoreer word fasineer my baie. Ons het deur die strate gery en gestap en met die kersie op die koek 'n heerlike ete om die aand af te sluit.
Zabeth L. - 18th December 2017
staying in Hanover, Northern Cape
Ons sal vir seker weer hier kom woon!
Dawn K. - 18th December 2017
staying in Victoria West, Northern Cape
Unfortunately the town was a disappointment. The streets were strewn with litter, the cemetery especially is a disgrace with some graves having been vandalized and others having sunk into sinkholes, most buildings are not being maintained properly and there is very little to do in the form of entertainment. The extreme drought and heat add to an air of shabbiness. Some of the residents we spoke to were however, very friendly and colourful characters. It is such a pity to witness the decline of this small town but hats off to a few individuals who are doing their best to bring about improvements.
Stephanie M. - 18th December 2017
staying in Belgravia, Northern Cape
Daar is heelwat gastehuise in die omgewing.
Koos B. - 18th December 2017
staying in Victoria West, Northern Cape
Oulike Karoo-dorp. Reisigers moet meer afdraai, indraai en sodoende iets van die Karoo leefstyl ervaar.
Wilma P. - 18th December 2017
staying in Victoria West, Northern Cape
As ek die dag wegloop uit die "rat race" sal ek Victoria-Wes toe gaan.
Tony W. - 18th December 2017
staying in Douglas, Northern Cape
Die dorpie het my verwagtinge oortref. Die baie water, groen grasperke en mooi tuine is vir ons Kaapenaars waar daar 'n tekort is aan water 'n vreemde verskynsel. Die inwoners van Douglas se besorgdheid en betrokkenheid by mense wat die dorp besoek is die groot bonus.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com