Verified Reviews of Northern Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Northern Cape

Rated 4.03 out of 5 based on 4334 reviews.
Liesbet J. - 23rd July 2017
staying in De Aar, Northern Cape
Mense is warm, maar Karoo is koud in winter.
Henda V. - 22nd July 2017
staying in Colesberg, Northern Cape
Colesberg is geleë in die pragtige Karoo met vriendelike en besondere mense. Dis 'n interessante plek met baie toerisme-bates, maar sal beslis aan sy voorkoms (bv.talle vervalle geboue en netheid van die strate), moet aandag skenk sodat die dorp weer tot sy vroeëre status herbou kan word! Die toestand van sommige strate verdien ook dringend aandag.
Henda V. - 22nd July 2017
staying in Colesberg, Northern Cape
Colesberg is ideaal geleë byna halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg; dit maak dit dus 'n ideale toeristebestemming en veral oornagplek. Dis 'n interessante dorp met sy bekende plattelandse gasvryheid en interessante mense! Die dorpsraad sal egter die talle vervalle geboue in veral die hoofstraat moet opknap/stroop, aangesien dit die voorkoms van die dorp ernstig benadeel. Vullisverwydering is vervolgens 'n besliste probleem. Met intensiewe aandag behoort Colesberg beslis 'n skoner en nog meer uitnodigende dorp te wees.
Marlien G. - 22nd July 2017
staying in Calvinia, Northern Cape
Rustige plattelandse dorpie met baie besienswaardighede. Beveel dit aan as jy stilte vanaf die stadsgewoel soek.
Christie K. - 21st July 2017
staying in Britstown, Northern Cape
Klein dorpie. Vir oornag op pad Kaap toe is dit ideaal.
Geoff L. - 21st July 2017
staying in Calvinia, Northern Cape
Try Alida's mutton pies, they are a winner! It's next to Caltex gas station in Hoop Street.
Geoff L. - 21st July 2017
staying in Keimoes, Northern Cape
Moenie van KalahariVleishuis se Flip se Rib vergeet nie.Ook vriendelike ontvangs daar. Oranjerivier Wynkelder se ontvangs dame kon miskien bietjie meer behulpsaam gewees het. Ook meer entoesiasties.
Roeleen W. - 20th July 2017
staying in Kimberley, Northern Cape
Ons het die "Groot Gat Museum" besoek en dit baie leersaam gevind.
Annamari D. - 20th July 2017
staying in Calvinia, Northern Cape
Die mense is baie vriendelik en gasvry.
Annamari D. - 20th July 2017
staying in Keimoes, Northern Cape
Vriendelike mense en 'n goeie oorstop op pad Kgalagadi toe.
Sw V. - 19th July 2017
staying in Victoria West, Northern Cape
Weet nie so lekker van 'n toeristebestemming nie.
David J. - 19th July 2017
staying in Green Kalahari, Northern Cape
Kan gerus meer tyd daar spandeer en die omgewing verken.
Jaco G. - 17th July 2017
staying in Colesberg, Northern Cape
Die Plattelanders Restaurant was gesellig. Bietjie besig, maar nog lekker.
Ronel V. - 17th July 2017
staying in Springbok, Northern Cape
Lekker om blommetyd daarheen te gaan.
George T. - 17th July 2017
staying in Vanderkloof, Northern Cape
Aangename plek om te besoek, veral indien 'n mens die natuur, netheid en stilte waardeer.
Chris H. - 17th July 2017
staying in Warrenton, Northern Cape
Die strate in die omgewing van Fish Eagle is in 'n baie swak toestand.
Rozanne W. - 16th July 2017
staying in Keimoes, Northern Cape
Die padstal is a must visit. It is a very quaint town. With a nice farm-style feel. Orange river wineries. Riemvasmaak is close by and a must visit. Augrabies falls is a must stop!
Cobus M. - 16th July 2017
staying in Calvinia, Northern Cape
Wens ons kon meer tyd daar spandeer.
Cobus M. - 16th July 2017
staying in Green Kalahari, Northern Cape
Nie almal se idee van 'n bestemming nie, maar ons is mal daaroor.
Ansa B. - 16th July 2017
staying in Hanover, Northern Cape
Verrassend om te sien dat hul die naam "Dot se winkel" behou het. Die paar straatjies waarin ons gery het was baie skoon. Ek het geen papiere of gemors sien rondlê nie.
Nanette K. - 15th July 2017
staying in Carnarvon, Northern Cape
Het daar gebly vanaf 1975 tot 1979 - soos enige plattelandse dorpie is Carnarvon baie agteruit.
Sue S. - 13th July 2017
staying in Britstown, Northern Cape
Britstown self kan seker aan hul 'image' werk. Die Karoo is 'n wenner.
Johan B. - 13th July 2017
staying in Britstown, Northern Cape
Baie goeie verblyf en 'n vriendelike dorp.
Joline L. - 12th July 2017
staying in Springbok, Northern Cape
Daar is min uiteetplekke.
Dawn V. - 12th July 2017
staying in Kimberley, Northern Cape
Pragtige historiese dorpie. Jammer dat die strate so vuil is.
Garth H. - 12th July 2017
staying in Loxton, Northern Cape
As jy van Karoo-gasvryheid hou, asook die neem van foto's, dan is Loxton die plek vir jou.
Celia N. - 12th July 2017
staying in Richmond, Northern Cape
Die Krip Restaurant was ongelooflik. Besonders anders met uitstekende kos.
Angela B. - 10th July 2017
staying in Kimberley, Northern Cape
We enjoyed visiting the Big Hole - was the most interesting experience!
Roelf V. - 10th July 2017
staying in Calvinia, Northern Cape
'n Pragtige en goed-versorgde plattelandse dorp. Die historiese geboue is pragtig en word merkwaardig in stand gehou. Die museum en geesdriftige kuratrise is oook n besoek werd. Ek oorweeg dit om daar te gaan aftree!
Floris V. - 10th July 2017
staying in Keidebees, Northern Cape
Nie veel in die omgewing om te sien of te doen nie, maar lekker stop op pad erens heen.
Floris V. - 10th July 2017
staying in Northern Cape
Die Park is die groot attraksie maar hulle maak die moeilik om in te kom en daar is nie baie roetes om te ry nie so almal ry maar in 'n stof konvooi. Ek dink as mens verder in die park bly sal dit beter gaan.
Floris V. - 10th July 2017
staying in Calvinia, Northern Cape
Lekker ou dorpie om net in rond te loop en te wees.
Johan B. - 9th July 2017
staying in Victoria West, Northern Cape
Wonderlike ou dorp met baie karakter - beveel aan vir enige persoon met liefde vir die Karoo.
Hans K. - 9th July 2017
staying in Northern Cape
Die oopheid, ruheid en vriendelikheid is 'n wonderlike ervaring. Rus vir die siel en salf vir die oog en gemoed.
Henry B. - 9th July 2017
staying in Northern Cape
Soveel pragtige versteekte plekke. Dit is 'n moet sien.
Hans K. - 8th July 2017
staying in Augrabies, Northern Cape
Ons het die ruheid van die terrein geniet. Die restaurant se koedoepastei was uit die boonste rakke, die springbok carpaccio ongelukkig nie.
Elza V. - 7th July 2017
staying in Victoria West, Northern Cape
Rustig en veilige omgewing.
Johannes K. - 6th July 2017
staying in Colesberg, Northern Cape
OK Basaar is goed toegerus.
Natalie F. - 6th July 2017
staying in Hadison Park, Northern Cape
Great value for your money. Should really give it a try. You won't be disappointed.
Gerrit J. - 6th July 2017
staying in Riemvasmaak Region, Northern Cape
Ons hou gereeld vakansie in die Noord Kaap en omstreke en is nog nooit teleurgestel nie. Die mense is uiters gasvry.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com