Verified Reviews of Northern Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Northern Cape

Rated 4.03 out of 5 based on 4334 reviews.
David M. - 28th May 2016
staying in Keidebees, Northern Cape
Sal enige tyd weer besoek.
Rodrick D. - 26th May 2016
staying in Rhodesdene, Northern Cape
Baie rustige woonbuurt.
Isak D. - 26th May 2016
staying in Upington, Northern Cape
Dit is vir my 'n goeie rusplek op pad na Potchefstroom of op pad terug na my land Namibië.
Wilna W. - 26th May 2016
staying in Hopetown, Northern Cape
Hopetown se mense is warm en vriendelik.
Peter P. - 25th May 2016
staying in Colesberg, Northern Cape
Vir 'n kort besoek - ja.
Sakkie D. - 24th May 2016
staying in Kuruman, Northern Cape
Die oog is pragtig om te gaan sien, met al die visse. Die Moffat Mission was baie interessant.
Frik S. - 23rd May 2016
staying in Green Kalahari, Northern Cape
Eersteklas toeristeattraksies, lekker rustig en geen of min besige paaie. Lekker gekuier in die Kalahari, met die hoogtepunt natuurlik ons kuier in die Kgalagadi Oorgrenspark!
Johannes C. - 22nd May 2016
staying in De Aar, Northern Cape
Ons het 'n klomp boeke by 'n primêre skool ongeveer 35km van De Aar op die Philipstown pad, naby die Houtkraal stasie, gaan aflaai. Dan is daar net buite die dorp, aan die oostekant, die reuse sonplaas. Nogal indrukwekkend om dit te sien. Die skaal daarvan.
Loot R. - 21st May 2016
staying in Kuruman, Northern Cape
Die oog is iets uniek aan Kuruman.
Enid D. - 20th May 2016
staying in Calvinia, Northern Cape
Die dorp is baie mooi - weens tydsdruk kon ek egter nie alles sien nie - sou graag ook die Hantam-huis wou besoek.
Hilary W. - 20th May 2016
staying in Springbok, Northern Cape
Springbok Lodge where we ate was really good and the memorabilia displayed there very interesting. We would like to come again on our way to Namibia or when it is flower season.
Carla V. - 19th May 2016
staying in Kakamas, Northern Cape
Augrabies watervalle is 'n aanwins en toerisme-aantreklikheid.
John D. - 18th May 2016
staying in Springbok, Northern Cape
Was al baie daar en geniet Springbok Lodge se restaurant. Baie om te sien.
Jolene B. - 18th May 2016
staying in Britstown, Northern Cape
Wens ons kan 'n bus vat en klomp mense daar gaan aflaai om 'n verskil te maak en nuwe lewe en besigheid in die dorpie in te blaas. So hartseer om te sien hoe al ons klein dorpies leegloop.
Gaby F. - 17th May 2016
staying in Keimoes, Northern Cape
'n Mooi dorpie met vriendelike mense!
Marie S. - 17th May 2016
staying in Augrabies, Northern Cape
Interesting area, definitely worth a longer stay.
Chloe S. - 17th May 2016
staying in Hanover, Northern Cape
A quaint and lovely little town, rich in history.
Christa B. - 16th May 2016
staying in Colesberg, Northern Cape
Kan Die Plattelander se heerlike bobotie aanbeveel.
Riaan C. - 16th May 2016
staying in Upington, Northern Cape
Ek dink Upington is so rustig die hoofpad rol 20:00 in die aand op.
Obie V. - 16th May 2016
staying in Calvinia, Northern Cape
Kan beslis aanbeveel om by Blou Naartjie te gaan eet.
Geurt V. - 15th May 2016
staying in Vanderkloof, Northern Cape
Die dorpie en die dam is die moeite werd om 'n draai voor te ry en daar te oornag oppad tussen die Kaap en Gauteng.
Gerald B. - 15th May 2016
staying in Colesberg, Northern Cape
Wat 'n verrassing! Gewoonlik ry ons verby en slaap elders oor. Pragtige Karoodorp met interessante geboue en vriendelike mense. Winkels het als wat die reisiger nodig het om voorraad aan te vul en ook genoeg plekke om die honger te stil.
Karen K. - 14th May 2016
staying in Victoria West, Northern Cape
Was laatmiddag toe ons daar aangekom het, maar die natuurskoonheid met die berge rondom was pragtig. Na 'n reis van die verre Noord-Kaap tot hier en die baie reën was die wêreld wonderlik om te aanskou. Sou baie graag meer wou sien, definitief volgende keer.
Bennie V. - 13th May 2016
staying in Springbok, Northern Cape
Blomme en halfpadstop tussen Windhoek en Kaapstad.
Elna G. - 10th May 2016
staying in Kakamas, Northern Cape
Interessante klein dorpie met Pienk Padstal as hoogtepunt.
Ina V. - 10th May 2016
staying in Colesberg, Northern Cape
Dit is jammer die dorp gaan agteruit - maar dit bly 'n mooi dorp.
Eddie & Sarah D. - 10th May 2016
staying in Calvinia, Northern Cape
We found Calvinia a wonderful place to visit and we were made to feel welcome, everyone we met was friendly and went out of their way to make us feel welcome and if questions were are asked information was readily forthcoming. The town has a rich history and its impact on the history of South Africa, I am a huge fan of old buildings and the Architectural heritage thereof, and the stories that go with it, also there is much to see in smaller towns within driving distance which enriches your visit to the Karoo.
Francois M. - 9th May 2016
staying in Carnarvon, Northern Cape
Ons het nie deur Carnarvon gery nie maar wel deur Loxton. Laasgenoemde is 'n baie oulike dorpie. G'n wonder dis genomineer as Noord-Kaap se dorp van die jaar nie. My ster-toekenning bo is vir die streek en nie vir Carnarvon nie. Ons vorige minder goeie ervaring van Carnarvon het ons laat besluit om eerder deur Loxton te ry.
Cecilia B. - 9th May 2016
staying in Williston, Northern Cape
Met behulp van die gasvrou, het sy ons gou gewys waar alles op die dorp is, watter dienste en besighede mense van hul huise af bedryf en die dorp het gou amper dieselfde geriewe as 'n groot dorp of stad gehad, behalwe dat dit rustig en stresvry ook was. Die Williston-mall was baie uniek en hulle restaurant is 'n plek waar mens ure kon sit. Daar is 'n slagpale wat vars en heerlike karoo-lam verkoop in alle vorme, klerewinkels, inkopiewinkels, 'n garage, motorherstelwinkel en nog restaurante met muurproppe en WiFi opvangs om ure by the sit.
Tertia N. - 9th May 2016
staying in Keimoes, Northern Cape
Keimoes/Kakamas is pragtig en ons het die mense se vriendelikheid baie waardeer. Lekker wyn, vrugte ens.
Eddie & Sarah D. - 9th May 2016
staying in Hopetown, Northern Cape
Nice place to stay overnight peaceful and quiet but for a not long stay destination.
Eddie & Sarah D. - 9th May 2016
staying in Hopetown, Northern Cape
Hopetown we found to be a peaceful place for an overnight stay, would not spend any lengthy period of time there.
Kallie R. - 9th May 2016
staying in Victoria West, Northern Cape
Dis 'n pragtige dorpie.
Deon S. - 8th May 2016
staying in Kimberley, Northern Cape
Ons eerste keer daar. Het die Groot Gat besoek en mense was vriendelik en behulpsaam.
Anna-marie M. - 6th May 2016
staying in Kimberley, Northern Cape
Ek was aangenaam verras. Sal beslis weer Kimberley besoek.
Aldeleen J. - 6th May 2016
staying in Calvinia, Northern Cape
Calvinia is 'n unieke dorpie wat lekker is om te besoek.
Johann M. - 6th May 2016
staying in Die Rand, Northern Cape
Baie goeie, veilige en gevestigde buurt in Upington. Naby Kalahari Mall.
Christine R. - 6th May 2016
staying in Victoria West, Northern Cape
Gaan verken gerus die historiese en geologiese besienswaardighede.
Liezel V. - 6th May 2016
staying in Calvinia, Northern Cape
South Africa's best kept secret.
Niek B. - 4th May 2016
staying in Colesberg, Northern Cape
Perfekte plek om oor te bly op 'n lang reis noorde toe of suidwaards.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com