Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Nxuba (Cradock)

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Nxuba (Cradock)

Rated 3.9 out of 5 based on 313 reviews.

Nxuba (Cradock)

College Road Guest House

"Cradock is a lovely little town in the heart of the Karoo. We have stayed there 3 times in the past 6 years as a stopover to Kenton on Sea. There is a beautiful old hotel in the centre of town that is so beautiful and quaint. Cradock has true Karoo hospitality. We love it."

Nxuba (Cradock)

Schooling's Guesthouse

"Paaie in die dorp is baie sleg. "

Nxuba (Cradock)

Die Tuishuise & Victoria Manor

"Cradock is 'n pragtige dorp, ryp aan geskiedenis. Dit is duidelik 'n dorp wat besef sy oorlewing hang af van die hoeveelheid besoekers en daarom word ou geboue gerestoureer."

Nxuba (Cradock)

Falcon Crest 11

"Difficult to find any restaurants more than the local steak house but then Buffulo Dan was simply that and yes while one may look for a different type of eating experience hey, that's what the locals want and as a visitor, well best fit in and enjoy it."

Nxuba (Cradock)

Mountain View Country Guest House

"Leon by Olive Schreiner museum is baie toegewyd. Beslis 'n besoek werd. "

Nxuba (Cradock)

The Old Butler House

"Cradock could be so much more."

Nxuba (Cradock)

@ 8 Piet My Vroue

"Cradock is 'n gawe plek vir oornag of om so twee dae daar deur te bring."

Nxuba (Cradock)

Falcon Crest 11

"Pragtige dorp."

Nxuba (Cradock)

@ 8 Piet My Vroue

"Rustige Karoodorp met pragtige ou geboue."

Nxuba (Cradock)

College Road Guest House

"Paaie en dorp is vervalle."

Nxuba (Cradock)

Denmark Farm Stay

"The Mountain Zebra Game Reserve salvaged our Cradock experience and it was an awesome day out. "

Nxuba (Cradock)

Die Tuishuise & Victoria Manor

"Berg Kwagga Park, is 'n moet sien."

Nxuba (Cradock)

Karoo Stories

"Die mense daar werk hard om die historiese gevoel te behou, die NG Moederkerk was 'n hoogtepunt, net hartseer oor die vullis in die tuin en gebreekte gedenknaald. Sal graag meer tyd daar wil spandeer. "

Nxuba (Cradock)

Chive's Cottages

"Cradock se inwoners is vriendelike mense en almal het ons gegroet maar die dorp het min aantrekkingskrag as gevolg van agteruitgang. Een dag se kuier was meer as genoeg vir ons."

Nxuba (Cradock)

Karoo Stories

"Friendly people."

Nxuba (Cradock)

College Road Guest House

"Lekker Karoo atmosfeer!"

Nxuba (Cradock)

Fish River Cottages Cradock

"The Mountain Zebra park is miles out of town; the maps look closer. Freezing cold in winter in Cradock. Great mountain views and countryside."

Nxuba (Cradock)

Divaldi's

"Oulike dorpie."

Nxuba (Cradock)

@ 8 Piet My Vroue

"Dit is weg van die gejaag in die stad. 'n Heerlike plek om net te rus en ontspan."

Nxuba (Cradock)

Die Tuishuise & Victoria Manor

"Dit is baie naby aan die Mountain Zebra Park wat 'n mooi park is om te besoek. Cradock se NG Kerk is baie indrukwekkend."

Nxuba (Cradock)

7 Cities Guesthouse

"Cradock has some lovely historical sites to visit; very close to Mountain Zebra National Park!"

Nxuba (Cradock)

Karoo Stories

"Beste mense, maar paaie het aandag nodig."

Nxuba (Cradock)

@ 8 Piet My Vroue

"Soos ook die geval in baie groot stede, kan daar met groter sorg omgesien word na die netheid van die strate veral naby kitskosgeriewe. Die Bergsebrapark maak 'n groot bydrae tot die omgewing se toerisme-potensiaal."

Nxuba (Cradock)

Irelander Self-catering Flats

"Ons het middag 14:00 in Cradock geariveer en kon die middag nog 'n hele Zebra Park roete ry voor hek toemaaktyd 18:00 aangesien dit so na aan die dorp is."

Nxuba (Cradock)

Karoo Stories

"Indrukwekkend. "

Nxuba (Cradock)

Fish River Cottages Cradock

"Ons het nie veel van Cradock die dorp ervaar nie, want ons het net oornag. Ons het wel die middag van aankoms deur die Nasionale Zebra Park gaan ry wat 'n aangename ervaring was. Die natuurskoon is ongelooflik mooi en rustig."

Nxuba (Cradock)

@ 8 Piet My Vroue

"Bergkwagga Nasionale Park is 'n besoek werd."

Nxuba (Cradock)

Karoo Stories

"Cradock is 'n baie goedbewaarde Karoodorpie en besonder skoon. Daar is geen papiere in die strate nie! Die nabyheid van die Nasionale Bergkwagga Park maak dit 'n ideale oorblyplek."

Nxuba (Cradock)

Irelander Self-catering Flats

"Cradock word dikwels gesien as 'n plek om brandstof aan te vul of om iets te ete te kry. Daar is veel meer te sien en te doen. "

Page
Page 8 - Showing 211 to 240
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!