Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 10519 reviews.
"Die varsprodukte-mark het alles. Dis regtig vars en regtig 'n groot verskeidenheid. Daar is baie restaurante om van te kies en te keur. Plekke met lewendige musiek en klein kroegies met "craft" bier. Greyton is 'n heerlike naweek-bestemming."
"Daar is verseker baie misdaad aangesien alles op misdaad gerig is - huise is hoog omhein met sekuriteitsheining, baie honde, sekuriteitskameras ens."
"This town is great for people looking for a quiet intimate experience with nature. The town is rich in history. Although not for people who are looking to party the night away. The people in the town are really friendly and welcoming."
"Vir my persoonlik was dit 'n heerlike en rustige bestemming. Dit mag dalk oor vakansietye aansienlik besiger wees. Die natuurskoon is ongelooflik."
"Quiet and unassuming small town with friendly locals. You come here to do absolutely nothing - great for the soul."
"Doen moeite en verken die omgewing. Ry by al die klein strandjies af. Die natuur is ongelooflik. Die "scenic" busrit vanaf die punt is ook die moeite werd."
"Bonnievale is a quiet, well maintained, safe destination with many good wine farms in the area."