Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 10519 reviews.
"Arniston het net bietjie min naby winkels vir ligte aankope soos hout ens. Oor die algemeen baie goed."
"We love Hermanus. There are so many activities to do and most places are dog friendly so our mini schnauzers can join us at the markets, restaurants and wonderful hikes and walks. You can't go wrong with this as your destination!"
"Gansbaai en die omgewing het my stoutste verwagtinge oortref. Ons het die omgewing goed verken en was baie verbaas oor al die uitbreiding wat die afgelope paar jaar reeds daar plaasgevind het."
"Witsand was goed vir die siel. Genotvolle bestemming om net weg te breek van die gejaag van elke dag. Baie mooi plek en sal dit vir enige een aanbeveel."
"'n Lekker rustige plattelandse gevoel by die see met Hermanus en die Strand net om die draai."
"Doen asseblief opgradering en dan sal julle oorval word met besoekers."
"Lieflike dorpie, veilig, rustig, oorgenoeg spasie vir almal. Goeie visvanggeleenthede."
"Would recommend a bigger shop such as a Spar or Mini OK store for all your required needs."
"Die dorp het baie verras. Veral die natuurstaproete was 'n groot en wonderlike verrassing."
"We love the area and when we want a holiday or a break from the city life we always seem to go back to Struisbaai or L'agulhas."