Verified Reviews of Paarl

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Paarl

Rated 4.55 out of 5 based on 549 reviews.
Dawie V. - 28th May 2016
staying in Klapmuts, Paarl
Omgewing is baie mooi en daar is heelwat om te kan sien. Dis ook nie ver van Kaapstad af.
Sanette F. - 18th May 2016
staying in Paarl
'n Weer-besoek-bestemming!
Freddie B. - 13th May 2016
staying in Klapmuts, Paarl
Nie regtig tyd gehad om Klapmuts te verken nie, maar was darem by butterfly world gewees wat regtig baie mooi was.
Ina S. - 9th May 2016
staying in Paarl
Pragtige plek.
Sabelo Y. - 6th May 2016
staying in Paarl
Small town and very clean. Atmosphere is very good for a holiday.
Frik V. - 6th May 2016
staying in Paarl
Daar is soveel baie gawe verblyfplekke.
Leon F. - 5th May 2016
staying in Paarl
Goed.
Elna V. - 2nd May 2016
staying in Courtrai, Paarl
Uitstekende ligging.
Renee M. - 5th April 2016
staying in Paarl
Beautiful area surrounded by grand mountains.
Nicolena V. - 5th April 2016
staying in Paarl
Sentraal geleë in die wynroete en baie om te sien en te doen. Heerlik geëet by die Taalmonument en De Kelder.
Andrew M. - 1st April 2016
staying in Paarl
Paarl is 'n mooi plek.
Celeste R. - 1st April 2016
staying in Wellington, Paarl
Pragtige plekkie in die Wes-Kaap, regte dorpie waar daar rus en vrede is.
Claudia B. - 29th March 2016
staying in Paarl
Naby genoeg om baie te kuier.
Elmarie S. - 26th March 2016
staying in Klapmuts, Paarl
Maklike bestemming om by al die wynplase uit te kom.
Jacobus D. - 20th March 2016
staying in Klapmuts, Paarl
Dit is 'n area wat baie besig is met die paaie wat Stellenbosch, Paarl en die Kaap verbind.
Louise P. - 16th March 2016
staying in Paarl
Het heerlik geëet by Slug & Lettuce.
Geoff B. - 15th March 2016
staying in Paarl
Paarl is a hidden gem! In contrast with the better known Franschhoek and Stellenbosch, Paarl hides its light under a bushel. But I think the restaurants and wineries are better, provide great value for money, and the people are friendlier than in the more touristic sister towns.
Hettie V. - 11th March 2016
staying in Paarl
Mooi skoon dorp en lekker plek om te bly en alles is beskikbaar wat nodig is veral by die mall.
Bianca L. - 10th March 2016
staying in Bovlei, Paarl
As jy wil wynproe in die area moet jy Val Du Charron gaan besoek vir hulle Pinot Gris 2015. Jy sal nie spyt wees nie! Dit is ook 'n baie mooi wynplaas!
John K. - 8th March 2016
staying in Paarl
Plek om tuis te gaan, selfs tuis te bly!
Pieter B. - 7th March 2016
staying in Bovlei, Paarl
Sal graag weer terug wil kom.
Andre V. - 5th March 2016
staying in Paarl
Baie mooi area.
Willem R. - 29th February 2016
staying in Paarl
Baie lekker wynplase in die omgewing om te besoek.
Nelle O. - 26th February 2016
staying in Wellington, Paarl
Wellington is nie regtig gespits op toeriste nie - meeste van hul wynplase maak vroeg toe op 'n Saterdag en is Sondae toe. Dit was nie 'n reuse probleem nie aangesien Paarl, Tulbagh en Riebeek-Kasteel heel naby was, maar die Wellington-wyne was so lekker dat ons spyt was ons kon nie meer ervaar nie. Wat wel vir ons baie lekker was, is dat juis omdat dit nie so kommersieel is nie en ons baie persoonlike aandag by die kelders gekry het, soms vanaf die eienaars en/of wynmakers self. Ons het heerlik geëet by Gecko Lounge in die dorp. Ek glo ons sal Wellington weer besoek.
Elzabe T. - 16th February 2016
staying in Wellington, Paarl
Die omgewing is pragtig!
Adri D. - 11th February 2016
staying in Bovlei, Paarl
Ideaal - sit vir jou genoeg tyd eenkant om te verken, jy gaan vir nog dae vra.
Willie S. - 4th February 2016
staying in Paarl
Die Paarl is 'n heerlike bestemming om wynplase in die omgewing te besoek, sonder al die baie besoekers wat ander soortgelyke dorpe het.
Tom K. - 27th January 2016
staying in Paarl
Paarl is pragtig.
Willemien W. - 22nd January 2016
staying in Paarl
Ons het nie veel van Paarl beleef nie, maar dit was goed om die Afrikaanse Taalmonument te besoek saam met twee nie-Afrikaanssprekendes.
Voland V. - 21st January 2016
staying in Paarl
I think it is quite underrated. May just need better marketing.
Theuns C. - 14th January 2016
staying in Paarl
Baie om te doen en te sien.
Johann D. - 11th January 2016
staying in Courtrai, Paarl
Goed geleë naby wynroetes en Taalmonument
Cherylene D. - 9th January 2016
staying in Paarl
Nog baie om te doen en te beleef.
Elizma B. - 5th January 2016
staying in Paarl
Dis warm!
Wida C. - 5th January 2016
staying in Paarl
Baie warm maar mooi.
Tanya D. - 4th January 2016
staying in Bovlei, Paarl
Bovlei is baie mooi. Doolhof en Diemersfontein se wyne is 'n moet vir 'n wynproe. As jy hou van "mountain biking", sal jy ook dit geniet om van die roetes daar te gaan uitry.
Wladyslaw C. - 4th January 2016
staying in Paarl
Lekker stil in Paarl. Baeie wynplase en goeie restaurante beskikbaar.
Grieta P. - 3rd January 2016
staying in Paarl
Die Paarl is die beste plek om oor te bly aangesien dit sentraal is en baie is om te doen en te sien. Die wynplase is almal 'n belewenis. Die Pinotage burgers by Byerskloof is 'n moet vir elke toeris wat Paarl toe gaan.
Hermi V. - 3rd January 2016
staying in Wellington, Paarl
Pragtige klein dorpie wat alles bied wat 'n reisiger nodig het. Oulike restaurante.
Helena V. - 30th December 2015
staying in Wellington, Paarl
Gerieflik geleë in die Boland naby Paarl, Franschhoek en Stellenbosch sonder die buitensporige pryse van toeriste-bestemmings in die gebied.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com