Verified Reviews of Paarl

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Paarl

Rated 4.59 out of 5 based on 417 reviews.
Nick O. - 13th January 2015
staying in Paarl
Baie sentraal geleë.
Marius S. - 13th January 2015
staying in Paarl
Kikka in hoofstraat is tops. Paarlberg is verstommend. Verdien meer aandag as 'n besondere natuurbelewenis in die Kaap.
Johan H. - 12th January 2015
staying in Paarl
Mooi dorp.
Anzette C. - 5th January 2015
staying in Paarl
Franschhoek Rupert Motor museum 'n moet-sien vir enige motorliefhebber!
Elsabe H. - 27th December 2014
staying in Paarl
Lekker warm. Het net Taalmonument besoek op die dag aangesien ek ander verpligtinge gehad het, maar sal beslis weer terugkeer om 'n wyntoer of so te doen.
Ian L. - 20th December 2014
staying in Paarl
Paarl is amazing, gaan definitief weer terug!
Mariaan V. - 19th December 2014
staying in Paarl
Ons is mal oor die Paarl. Sal altyd soontoe gaan as ons in die Kaap is.
Henk S. - 12th December 2014
staying in Paarl
Daar is so baie om te sien en te doen 4 dae is nie naastenby genoeg nie. Wees voorbereid om baie te loop en bring 'n fiets. Temperature in die somer is aan die hoë kant en die nagte koel nie baie af nie.
Una C. - 25th November 2014
staying in Paarl
Rina B. - 6th November 2014
staying in Paarl
Pragtige omgewing, baie besienswaardighede.
Sandra M. - 31st October 2014
staying in Paarl
Mooi, Mooier, Mooiste
Magda S. - 31st October 2014
staying in Paarl
Uitstekend en baie besienswaardighede in en om Paarl.
Raylentia S. - 30th October 2014
staying in Paarl
Paarl is fantasties.
Lizanne S. - 25th September 2014
staying in Paarl
Beautiful town with a lots of character. Will be back!
Pierre O. - 19th September 2014
staying in Paarl
Very central to all tourist attractions. Very neat and friendly town.
Adeline T. - 18th September 2014
staying in Paarl
Pragtige dorp met gasvrye mense!
Bethchen Z. - 21st August 2014
staying in Paarl
Die berg met sy sonsondergang bly maar mooi - het ook al 5 jaar daar gebly.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com