Verified Reviews of Paarl

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Paarl

Rated 4.55 out of 5 based on 549 reviews.
Chris-maré G. - 4th July 2019
staying in Paarl
Baie lief vir die Paarl. Great dorp, amper stad.
Ettienne L. - 3rd July 2019
staying in Paarl
Heerlike wegbreek plek, veral as jy van wyn hou. Die plase in die omgewing en in Franchhoek is fantasties.
Sabrina A. - 21st June 2019
staying in Wellington, Paarl
Beautiful vistas and interesting History. I love the Cape.
Alet R. - 10th June 2019
staying in Paarl
Het KWV besoek en dit is 'n moet.
Jan D. - 4th June 2019
staying in Paarl
Pêrel van die Kaap!
Tyron S. - 3rd June 2019
staying in Paarl
Great town full of unexpected surprises! A Town worth having a visit to!
Jeanette F. - 29th May 2019
staying in Paarl
Pragtige dorpie met vriendelike mense. Mooiste berge en baie plekke om te sien! Skoon verlief geraak.
Lila V. - 28th May 2019
staying in Paarl
Baie om te doen en sien, lekker restaurante en mooi sentraal om ander dorpe te kan besoek.
Reynold F. - 27th May 2019
staying in Paarl
In the middle of the Winelands with access to many wine estates. The surrounding mountains have a very tranquil atmosphere.
Lydia V. - 27th May 2019
staying in Wellington, Paarl
Was regtig verbaas oor hoe pragtig Wellington is!
Niek T. - 14th May 2019
staying in Courtrai, Paarl
Maklik bereikbaar.
Vicky G. - 7th May 2019
staying in Paarl
Wie wil nie die Paarl besoek nie!? Is pragtig met die berge en die wyn.
John W. - 30th April 2019
staying in Paarl
Paarl is situated just off the N1 highway and close to the Winelands with Cape Town an easy drive away.
Sebastian B. - 26th April 2019
staying in Courtrai, Paarl
Paarl is pragtig, maar het net daar oorgeslaap op pad, dus nie werklik die keer tyd daar gespandeer nie.
Mientjie E. - 25th April 2019
staying in Paarl
Love die dorp.
Talitha V. - 24th April 2019
staying in Paarl
Fantastiese rugbytoer! Wens ons kon vir altyd daar bly!
Louis V. - 23rd April 2019
staying in Paarl
Pragtige dorp!
Pierre H. - 21st April 2019
staying in Paarl
Friendly town with lots to find and do.
Mikhail P. - 15th April 2019
staying in Paarl
Paarl is mooi.
Conrad P. - 15th April 2019
staying in Courtrai, Paarl
In the heart of Paarl what else can you say.
Peter R. - 7th April 2019
staying in Paarl
Lekker dorp met goeie eetplekke en wynplase ook naby.
Magdalena M. - 7th April 2019
staying in Paarl
Mooi dorp.
Corika R. - 2nd April 2019
staying in Paarl
Moet weer teruggaan vir langer tydperk want daar is baie om te doen en te sien in die area.
Theresa C. - 31st March 2019
staying in Paarl
Pragtige plek en baie veilig.
Herman V. - 31st March 2019
staying in Courtrai, Paarl
Baie mooi rustige en stil omgewing in die Paarl. Naby aan restaurante, winkels en nie baie ver van besienswaardighede.
Willem L. - 29th March 2019
staying in Klapmuts, Paarl
In die dorpie kan jy koop wat nodig is, vir ons was dit voldoende.
Elsabe W. - 25th March 2019
staying in Paarl
Lieflike dorp. Voel sommer tuis daar.
Este B. - 25th March 2019
staying in Paarl
Ons het in die Paarl getrou by Rhebokskloof en Bernheim was ideale blyplek voor en na die troue.
Carolise M. - 25th March 2019
staying in Bovlei, Paarl
Ja. Die Bovlei-area is nogal iets om te sien, die uitsig is pragtig tussen al die berge en daar is baie om te doen, veral vir wyn liefhebbers.
Janet H. - 24th March 2019
staying in Paarl
Daar is soveel lekker dinge om te doen in die Paarl en omliggende gebiede.
Enid V. - 23rd March 2019
staying in Paarl
Pragtige dorpie.
Yolande V. - 20th March 2019
staying in Paarl
Spice Route is a must to visit. Easy and quick access to Cape Town.
John S. - 15th March 2019
staying in Wellington, Paarl
The Wellington Museum is full of interesting history, well worth a visit.
Tamryhn M. - 12th March 2019
staying in Bovlei, Paarl
Dit is 'n pragtige dorp.
Dewaldt D. - 5th March 2019
staying in Paarl
Paarl word nie genoeg bemark nie na my mening.
Karen E. - 3rd March 2019
staying in Paarl
Pragtige dorp wat Noordwesters wil laat trek maar kyk bietjie na straatname. Dit is soms moeilik vir 'n reisiger om te vind.
Engela C. - 24th February 2019
staying in Wellington, Paarl
Om oor te bly in Wellington kan van plekke deur toeriste in die omgewing besoek word.
Erna O. - 20th February 2019
staying in Klapmuts, Paarl
Daar is baie te sien en te doen in die omgewing vir 'n kort vakansietjie. Ons het veral Giraffe House, Butterfly World en Spice Route geniet.
Ds Wynand L. - 17th February 2019
staying in Paarl
Lekker stad/dorp met plattelandse atmosfeer.
Vera D. - 14th February 2019
staying in Paarl
Een bezoek waard.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com