Verified Reviews of Paarl

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Paarl

Rated 4.55 out of 5 based on 549 reviews.
Frederick C. - 7th February 2019
staying in Paarl
Paarl het 'n paar weggesteekte verrassings om elke draai. Een daarvan is die Spice Route.
Deon N. - 4th February 2019
staying in Courtrai, Paarl
Beslis 'n ligging vol interessanthede en heerlikhede.
Danie T. - 3rd February 2019
staying in Paarl
Rustig.
Maryna D. - 29th January 2019
staying in Paarl
Baie mooi. Ek wil weer teruggaan daarheen.
Diana W. - 21st January 2019
staying in Paarl
Pragtige dorp.
Malvin V. - 17th January 2019
staying in Paarl
Paarl is a quiet, scenic town with a big shopping centre, the Paarl Mall and several tourist attractions, such as the Taalmonument, Fairview and Spice Route.
Charmaine D. - 14th January 2019
staying in Paarl
Lovely town, just very hot!
Cordi B. - 11th January 2019
staying in Paarl
Dit was beslis die moeite werd. Lieflike omgewing. Vriendelike personeel.
Donovan S. - 9th January 2019
staying in Paarl
Friendly city.
Bennie V. - 9th January 2019
staying in Paarl
Vulstasies in Paarl kan meer rondom hoof roetes beplan word.
Annamarie G. - 8th January 2019
staying in Klapmuts, Paarl
Baie naby aan die Wynplase en ander besienswaardighede.
Joa W. - 7th January 2019
staying in Wellington, Paarl
Pragtige dorp!
Nicholas A. - 2nd January 2019
staying in Wellington, Paarl
It's beyond hot in summer, bring extra sunblock, like SPF1000 or something.
Lizelle R. - 2nd January 2019
staying in Paarl
So many family activities.
Noluthando T. - 18th December 2018
staying in Wellington, Paarl
The place and surrounding areas are clean.
Johanna L. - 18th December 2018
staying in Wellington, Paarl
I will really return and strongly recommend the L&L Guesthouse.
Janine D. - 10th December 2018
staying in Simondium, Paarl
Stil en klein.
Kayleigh W. - 4th December 2018
staying in Bovlei, Paarl
Really nice place to get away from the hassle and bustle.
Hennie M. - 29th November 2018
staying in Paarl
Nie so besig soos in Kaapstad self nie.
Corneli A. - 26th November 2018
staying in Paarl
Baie oulike dorp met baie geskiedenis.
Eugene D. - 21st November 2018
staying in Paarl
Pragtige en ryk historiese dorp wat baie het om te bied aan besoekers.
Andrew B. - 20th November 2018
staying in Paarl
Dit is 'n baie aangename plek met 'n baie ryk geskiedenis en interessante mense.
Amanda W. - 19th November 2018
staying in Klapmuts, Paarl
Die omgewing en die besienswaardighede maak op vir die negatiewe punte. Spice Route en Fairview is 'n miernes van bedrywighede oor naweke maar 'n groot aantrekkingskrag. Bona Vista is letterlik binne bereik van Stellenbosch, Malmesbury, Riebeek-kasteel en ander dorpies/wyn plase, ens.
Michelle A. - 19th November 2018
staying in Paarl
Baie rustige dorp met baie plekke om te kuier sowel as die gasvryheid van die Paarliete.
Rowena P. - 19th November 2018
staying in Paarl
Dit is so rustig ek sal enige tyd weer soontoe gaan.
Elize M. - 19th November 2018
staying in Paarl
Paarl is 'n skoon plek en die inwoners baie vriendelik.
Chantal H. - 18th November 2018
staying in Paarl
Baie mooi area.
Christiaan D. - 7th November 2018
staying in Paarl
Sentraal geleƫ vir 'n toeris en boonop in 'n pragtige omgewing.
Ronel B. - 6th November 2018
staying in Wellington, Paarl
Ons het gesukkel om 'n restaurant waar ons veilig voel vir aandete te vind. Het verskeie plekke gebel, maar almal was toe.
Venetia S. - 5th November 2018
staying in Paarl
Oulike plattelandse dorp.
Carole-ann D. - 2nd November 2018
staying in Paarl
Paarl is so peaceful and wonderful.
Sigmund D. - 30th October 2018
staying in Paarl
Paarl is a good place to relax at but places close to early.
Pieter V. - 26th October 2018
staying in Paarl
Goed geleƫ om Kaapstad en omgewing te besoek.
Adrienne D. - 24th October 2018
staying in Paarl
Must visit: The Taal Monument. The view from there is awesome. The strawberry shop has freshly picked strawberries at very reasonable prices. Babylonstoren is a must see. Delicious food at the garden restaurant. We will be back soon.
Ronelle D. - 23rd October 2018
staying in Paarl
Baie mooi dorpie.
Racheida E. - 23rd October 2018
staying in Paarl
Dit was my heel eerste keer in Paarl. Ons was daar vir die Strongmansrun. Die dorp is so netjies en groen!
Jan V. - 15th October 2018
staying in Paarl
Pragtige omgewing en baie te doen.
Gert B. - 10th October 2018
staying in Wellington, Paarl
Pragtige plek met die mooiste berge en wynplase.
Richardt V. - 7th October 2018
staying in Klapmuts, Paarl
Baie goeie ligging om die hele Wes-Kaap te besoek.
Mr A P. - 2nd October 2018
staying in Klapmuts, Paarl
Rustige area, min geriewe en plekke om kinders uit te vat.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com