Verified Reviews of Paarl

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Paarl

Rated 4.59 out of 5 based on 424 reviews.
Leander M. - 2nd May 2018
staying in Paarl
Sentraal geleë as jy beplan om wynplase te besoek.
Erica P. - 29th April 2018
staying in Paarl
Dis 'n pragtige plek. Wonderlike mense.
Lorraine F. - 20th April 2018
staying in Paarl
Pragtige historiese dorp!
Mariette F. - 18th April 2018
staying in Paarl
Ons het heerlik geëet by Laborie en by Noop.
Christene T. - 15th April 2018
staying in Paarl
Baie sentraal.
Jean D. - 9th April 2018
staying in Paarl
Ek geniet Paarl elke keer as ek daar kom, maar sal graag wil sien dat gastehuise meer gerig moet wees op toerisme, deur toeriste by ontvangs meer van julle dorp te vertel, brosjures van wat om te doen en waar om wat te verwag. Ek kan nie elke keer die "Spice route" doen en onbekostigbare wynlandgoed te besoek nie. Stel 'n vooraf (ooreengekome) besoeklys op en verdien so deur ook verder inkomstes.
Gert V. - 9th April 2018
staying in Paarl
Nog net 1 dag terug en verlang klaar na die Paarl. Pragtige area!
Michael S. - 8th April 2018
staying in Paarl
Prag dorp! Sal meer as 1 dag wou spandeer.
Veronica V. - 3rd April 2018
staying in Paarl
Die skoonste dorp wat ek nog in my lewe gesien het en al die mense is so hulpvaardig en vriendelik.
Beyers O. - 2nd April 2018
staying in Paarl
Pragtige dorp!
Willem P. - 28th March 2018
staying in Paarl
Baie mooi dorp met vriendelike mense.
Jacky V. - 28th March 2018
staying in Paarl
Pragtig!
Gerrit L. - 27th March 2018
staying in Paarl
Daar is soveel interessante, uiteenlopende plekke om te besoek. Ook maklik bereikbaar.
Charlene S. - 27th March 2018
staying in Paarl
Alles maak so vroeg toe en nie baie lekker eetplekke om van te kies nie maar anders 'n lekker oorstop dorpie!
Jacobus V. - 23rd March 2018
staying in Paarl
Dit is baie besig en mense ry soos mal goed. Besigheidsbesoek is okay, vakansie, nee wat.
Vanessa V. - 20th March 2018
staying in Paarl
Uitsonderlik.
Marie C. - 19th March 2018
staying in Paarl
Dis droog in die Kaap.
Tanja V. - 18th March 2018
staying in Paarl
Pragtige ou geboue. Strate is skoon. Sal verseker weer kom kuier.
Johan B. - 13th March 2018
staying in Paarl
Some really nice wine farms in the area to visit.
Amika O. - 12th March 2018
staying in Paarl
Dit is 'n wonderlike plek om te kuier en vir vakansies al is dit net vir 'n naweek om 'n bietjie weg te kom vanaf die huis. Sal dit voorstel.
Daleen C. - 5th March 2018
staying in Paarl
Sal beslis weer in Paarl vakansie kom hou.
Daleen C. - 5th March 2018
staying in Paarl
Lekker om in Paarl vakansie te hou.
Willie D. - 1st March 2018
staying in Paarl
Pragtig. Autumn Lane kan great wees. Hulle moet net meer aandag aan klein detail gee, soos aangedui.
Thomnesia K. - 26th February 2018
staying in Paarl
We love Paarl! Everything is close by.
Helena R. - 21st February 2018
staying in Paarl
Die Paarl is binne bereik van baie toeriste aantreklikhede en wynroetes en na genoeg om vir die dag see toe te ry. Dit kan net baie warm word in die somer.
Ursula T. - 18th February 2018
staying in Paarl
'n Goeie en netjiese dorp om jou tuiste te maak.
Beulah H. - 13th February 2018
staying in Paarl
Excellent place - Paarl.
Agatha F. - 13th February 2018
staying in Paarl
Loved the atmosphere and hospitality spirit of the people and places in Paarl.
Karin K. - 9th February 2018
staying in Paarl
Lieflike omgewing. Wêreldklas bestemming.
Christoff V. - 25th January 2018
staying in Paarl
Gasvrye dorp.
Ilanza C. - 16th January 2018
staying in Paarl
Uitstekend!
Annelize V. - 15th January 2018
staying in Paarl
Daar is soveel om te doen en te sien in die Paarl en die omliggende omgewing. Die Paarl is 'n skatkis.
Tharien V. - 9th January 2018
staying in Paarl
Lieflike dorp met die mooiste bome en ouwêreldse sjarme.
Tobie V. - 8th January 2018
staying in Paarl
Die Paarl Vallei is pragtig. Daar is hordes wyn plase, party binne in die dorp. Die taal monument en De Villiers (DV) sjokolade is die moeite werd om te besoek.
Louis M. - 26th December 2017
staying in Paarl
Baie lekker en baie om te doen en te sien.
Jacobus V. - 22nd December 2017
staying in Paarl
Daar is 'n uitstekende mikro-bierbrouery, "Bergrivier", wat ek altyd graag besoek. Die Paarl raak net baie besig en die Mall pas net glad nie in nie, maar ek vermy dit maar net. Die Taalmonument is altyd 'n plesier om te besoek en ek beveel dit sterk vir almal aan.
Natasja M. - 16th December 2017
staying in Paarl
Die KWV Emporium en Taal monument is in die Paarl 'n besoek werd. Daar is ook ander wynplase in die omgewing wat besoek kan word.
Fierdous E. - 16th December 2017
staying in Paarl
Conveniently situated for emergency shopping and additional entertainment.
Lidia V. - 12th December 2017
staying in Paarl
Pragtige omgewing met baie om te doen en kyk.
Lawrence M. - 29th November 2017
staying in Paarl
Great place for relaxation.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com