Verified Reviews of Paarl

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Paarl

Rated 4.59 out of 5 based on 424 reviews.
Rachel B. - 28th November 2017
staying in Paarl
Baie gawe toeriste bestemming, baie om te doen en sien.
Franci D. - 28th November 2017
staying in Paarl
Baie goed geleë vir die doel om die Kaap te sien. Kaapstad is nie so vêr nie en Paarl bied die rustigheid in kontras met die stad. Dit is op die wynroete vir die wat wyn liefhebbers is. Dis ongelooflik mooi in Paarl en die berge (wat ons Transvalers nie ken nie) sien jy mooi omdat jy nie teen die berg is nie. Asemrowend mooi.
Justus P. - 28th November 2017
staying in Paarl
Ek ken die Paarl reeds sedert die middel vyftigerjare en het ook daar skoolgegaan. Paarl op sy eie en ook as deel van die Boland is 'n ideale bestemming vir 'n verskeidenheid van aktiwiteite en ook nog naby genoeg aan die see vir diegene wat dit wil benut.
Bianca J. - 27th November 2017
staying in Paarl
Pragtig!
Burnie N. - 20th November 2017
staying in Paarl
Die beste plek in ons land!
Dion P. - 15th November 2017
staying in Paarl
Definitely need to go back for a longer holiday!
Dc K. - 9th November 2017
staying in Paarl
Fantastiese wynplase. Oulike Alpakkas. Baie lekker by die Taalmonument.
Elna G. - 1st November 2017
staying in Paarl
Pragtig.
Madeleine V. - 1st November 2017
staying in Paarl
Ons het kinders in Wellington en Stellenbosch. Paarl is baie sentraal maar ons kan tog op ons eie wees.
Elsabe B. - 30th October 2017
staying in Paarl
Pragtige dorp en naby aan baie besienswaardighede.
Johan E. - 30th October 2017
staying in Paarl
Pragtige plek.
Vicky L. - 21st October 2017
staying in Paarl
Taalmonument is 'n moet.
Marietha L. - 20th October 2017
staying in Paarl
Baie besig.
Daleen D. - 19th October 2017
staying in Paarl
Paarl is 'n pragtige dorp. Naby aan die stad maar het steeds die plattelandse gevoel.
Tim V. - 17th October 2017
staying in Paarl
Baie mooi plek waar die wynlyste baie langer is as die spyskaarte!
Shay H. - 16th October 2017
staying in Paarl
Stunning bird life and fly fishing area. Nature at its best. Bike and hike trails. Mountains and a clean river.
Karen J. - 16th October 2017
staying in Paarl
Oulike, klein plekkies om te besoek en om by te eet. Lekker wynplase en kuiergeleenthede in die area. Heerlik!
Christelle V. - 9th October 2017
staying in Paarl
Paarl is waarlik 'n bekorende stukkie Wes-Kaap wat elke toeris se asem sal bekoor. Baie besienswaardighede en lekker kuierplekkies.
Jacinda S. - 8th October 2017
staying in Paarl
Pêrel van die Boland! Gerieflik geleë. Dorp met karakter en geskiedenis. Die plase in die dorp maak die Paarl.
Wilhelm R. - 8th October 2017
staying in Paarl
Paarl is rustige burg. Mense is baie vriendelik en hulpvaardig. Die wyne is iets ysliks as mens dit wil doen en kopseerpille is gelukkig goedkoop.Ongelukkig is die verkeer in Kaapstad toe mal en openbare vervoer is onderontwikkel. Van die beste skole in die land is daar.
Attie C. - 5th October 2017
staying in Paarl
Baie mooi plek. Sou graag daar wou bly as dit nie so warm was nie. Het reeds vantevore daar gebly.
Hermien M. - 3rd October 2017
staying in Paarl
Lekker sentraal as jy die hele Kaap wil besoek. Ook genoeg om te sien en te doen. Kyk net om jou en vra die 'locals'.
Brandon R. - 2nd October 2017
staying in Paarl
Pragtige dorp.
Marcelle L. - 2nd October 2017
staying in Paarl
Mooikelder Day Spa as well as Tee Under A Tree are also two are must visit jewels of the Paarl.
Tienie E. - 29th September 2017
staying in Paarl
Die natuurskoon en mense is wonderlik.
Willem P. - 28th September 2017
staying in Paarl
Dui straatname meer prominent aan.
Marno G. - 18th September 2017
staying in Paarl
Die weer is great.
Bryan P. - 14th September 2017
staying in Paarl
Paarl and surroundings has lots to offer.
Marcelle P. - 12th September 2017
staying in Paarl
Lekker eetplekke!!!
Kim V. - 12th September 2017
staying in Paarl
Paarl is a smaller town, so there are not many shops open on a Sunday.
Sakkie V. - 11th September 2017
staying in Paarl
Awesome place and people.
Marinette G. - 9th September 2017
staying in Paarl
As 'n toerisme beampte in 'n ander area wat twee jaar in Paarl gebly het, dink ek Paarl het baie potensiaal. Vir toeriste wat belangstel in wyne, brandewyne en 'n plekkie naby Kaapstad is dit ideaal. Vir besigheidspersone wat naby die stad wil bly, maar wat nog steeds 'n "country" gevoel soek is dit perfek.
Alida L. - 4th September 2017
staying in Paarl
Asemrowend! My eerste besoek, maar hopenlik nie die laaste een nie!
Mariana S. - 14th August 2017
staying in Paarl
Een van die Boland se mooiste dorpe.
Jane P. - 10th August 2017
staying in Paarl
Beautiful time of the year.
Carol D. - 1st August 2017
staying in Paarl
Prentjiemooi, vriendelike mense!
Lourens M. - 28th July 2017
staying in Paarl
Wonderlike plek. Oulike historiese plekke en wynplase.
Ronell R. - 26th July 2017
staying in Paarl
Pragtige dorp met baie om te ervaar.
Loraine V. - 25th July 2017
staying in Paarl
Paarl is met een woord: Pragtig!
Marthie B. - 24th July 2017
staying in Paarl
Paarl die dorp self pragtig.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com