Verified Reviews of Paarl

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Paarl

Rated 4.59 out of 5 based on 417 reviews.
Christo D. - 22nd May 2017
staying in Paarl
Baie mooi plek, sal enige tyd daar bly!
Nina K. - 16th May 2017
staying in Paarl
My gunstelingprentjie van natuurskoon is as 'n mens uit die tonnel kom, aan beide kante ... ek is mal oor die Paarl.
Rikus D. - 10th May 2017
staying in Paarl
Maak seker jy vat gepaste klere, Paarl kan vrek warm raak.
Ivena B. - 4th May 2017
staying in Paarl
Paarl is beautiful and the locals are friendly.
Meagan H. - 2nd May 2017
staying in Paarl
Paarl is a beautiful place to visit with plenty historical background, not too mention the farmlands...
Riza P. - 25th April 2017
staying in Paarl
Pragtige omgewing.
Schalk K. - 18th April 2017
staying in Paarl
Great!
Pienkes D. - 17th April 2017
staying in Paarl
Dis 'n hartland hierdie!
Dian E. - 13th April 2017
staying in Paarl
Pragtige dorp.
Marietjie S. - 10th April 2017
staying in Paarl
Sal more kan verhuis na die Paarl.
Chere C. - 10th April 2017
staying in Paarl
Netjies en baie vriendelik.
Ina L. - 30th March 2017
staying in Paarl
Paarl is 'n pragtige juweel. Doen beslis moeite om rond te ry. Riebeeck Kasteel is net daar naby is 'n moet-besoek-plek.
Rox L. - 30th March 2017
staying in Courtrai, Paarl
Die Kaap bly maar mooi!
Vaughan M. - 29th March 2017
staying in Paarl
Mense, bly kalm, dis warm...
Sunell B. - 24th March 2017
staying in Paarl
Die Paarl is lekker sentraal vir mense wat goedjies wil doen in Somerset-Wes en Kaapstad en vele ander omliggende dorpe.
Ricardo V. - 22nd March 2017
staying in Paarl
Die weer was net uitputtend. Oor die algemeen goed
John & Bianca S. - 20th March 2017
staying in Paarl
Paarl is not as touristic as Stellenbosch or Franschhoek but that suits us.
Kerneels F. - 19th March 2017
staying in Paarl
Heerlike wynroetes en baie aangename mense.
Nelmarie V. - 16th March 2017
staying in Paarl
Pragtige dorpie!
Hannelie A. - 2nd March 2017
staying in Paarl
Die Paarl bly maar net die allermooiste Bolandse dorp! 'n Moet om te besoek as jy nog nooit daar was nie!
Kees V. - 1st March 2017
staying in Paarl
Beautiful surroundings and lovely wines!
James W. - 23rd February 2017
staying in Paarl
Vriendelike mense. Beeldskone natuur. Beste keuse vir 'n vinnige naweekwegbreek.
Monique V. - 17th February 2017
staying in Paarl
Paarl is a beautiful place to stay.
Hendry I. - 8th February 2017
staying in Paarl
Paarl word regtig onderskat as toeristebestemming. Daar is soveel om te doen en te sien en die plekkies is lekker versteek en weg van die geraas van die sentrale sake-area, maar ook naby genoeg vir 'n vinnige inkopie of so. Die Paarl het iets van alles en is dus 'n slapende reus.
Ansie L. - 5th February 2017
staying in Paarl
Baie aangenaam.
Joseph N. - 30th January 2017
staying in Paarl
Mooie stad met verskeie besienswaardighede.
Sonja M. - 10th January 2017
staying in Paarl
Daar is baie goed om te doen en te sien.
Wendy V. - 6th January 2017
staying in Paarl
Paarl se ligging is ongelooflik naby baie interessante besienswaardighede.
Bubs G. - 5th January 2017
staying in Paarl
Pragtige dorp.
Frank O. - 3rd January 2017
staying in Paarl
Baie mooi skoon dorp.
Sonia C. - 2nd January 2017
staying in Paarl
Die berge en klowe is pragtig.
Pieter S. - 24th December 2016
staying in Paarl
Pragtig soos altyd!
Maxi Employee Consultants M. - 15th December 2016
staying in Paarl
Baie oulik, maar net te min om te doen.
Vuyo D. - 14th December 2016
staying in Paarl
We were attending a wedding at the Ashanti Estate and it was fabulous.
Lizelle V. - 9th December 2016
staying in Paarl
Pragtige dorp met uitstekende mense. Dankie Paarl vir jul vriendelike verwelkoming!
Gillian J. - 8th December 2016
staying in Paarl
It's a must see tourist spot!
Tania S. - 5th December 2016
staying in Paarl
Die Paarl het ons verras! Sulke mooi plekkies om te besoek! Tea under the trees was ongelooflik! Ons sal beslis weer teruggaan soontoe.
Moller N. - 1st December 2016
staying in Paarl
Net warm die tyd van die jaar!
Martha V. - 17th November 2016
staying in Paarl
Paarl is sekerlik die mooiste plek in SA.
Petro V. - 7th November 2016
staying in Paarl
Dit is 'n besige plek. Ek was daar vir besigheid.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com