Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Paradise Beach

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Paradise Beach

Rated 4.6 out of 5 based on 57 reviews.

Paradise Beach

nee

"Lekker rustig en naby genoeg aan Jeffreysbaai vir opwinding vir die tieners."

Paradise Beach

Marine Paradise Guest House

"Dit is baie veilige en rustige omgewing."

Paradise Beach

The Shack

"Paradise Beach is fantasties. Dis mooi, veilig en die strand is nie oorvol nie. Daar is ook deurentyd lewensredders aan diens. "

Paradise Beach

Aguia-Vista

"Baie rustig en stil. "

Paradise Beach

Paradise Self-Catering Units

"Pragtige strand en die sonsopkoms is stunning!"

Paradise Beach

Beach Bum Cabin

"Selfs die honde hardloop in vrede met mekaar op die strand rond, hardloop en blaf asof die strand aan hulle behoort. Asemrowend met skulpe om oor gek te word."

Paradise Beach

The Shack

"Dis baie rustiger by Paradise Beach as in Jeffreysbaai self. So ons kon lekker rus. Mens stap net oor die duin en dan is jy op die strand. Ongelukkig, as mens vars groente en vrugte en vleis en sulke goed nodig het moet mens Jeffreysbaai toe ry, of as jy lekker wil gaan uiteet. Hopelik maak iemand 'n Spar of klein Woolies Foods en 'n oulike koffie winkel daai kant oop."

Paradise Beach

Rolling Waves

"Baie netjies en naby aan die see."

Paradise Beach

Seebries 15

"Baie veilig en vriendelik."

Paradise Beach

Kiewiets View

"Beautiful beach."

Paradise Beach

Paradise Sands 6

"Definitief 'n moet vir enige reisiger. Fantastiese nimmereindigende, pragtige skoon strand. Kan vir ure aaneen stap sonder enige vreemde mense of wesens. Nie oorbevolk nie. Inteendeel, geen mense wat kuier op die strand nie. Hier en daar iemand wat stap met vriend of dier. Verlief op die plek."

Paradise Beach

Paradise Sands 6

"Lekker stil om behoorlik te ontspan. Die mense is so vriendelik. Na aan die natuur, see en sand. Voorwaar 'n juweel. Paradys op aarde."

Paradise Beach

Charlotte At Paradys Strand

"Rustige, mooi omgewing. Skoon area en voel na veilige omgewing. "

Paradise Beach

Paradise Sands

"Swembad was nie baie skoon nie en omdat dit geen son kry nie was die water baie koud."

Paradise Beach

Beach Bum Cabin

"Very rustic with very little infrastructure."

Paradise Beach

Paradise Self-Catering Units

"Heerlik, rustig en veilige."

Paradise Beach

Paradise Self-Catering Units

"Hou van die plekkie, sal weer na paradise beach toe kom. Alles was daar wat ons sou nodig. "

Paradise Beach

Paradise Self-Catering Units

"Pragtige ongerepte strand en omgewing."

Paradise Beach

nee

"Oorgenoeg plekke in die omgewing om te besoek op slegte-weer-dae."

Paradise Beach

Seebries 15

"Die plek vir ‘n vakansie saam met vriende!"

Paradise Beach

The Beach Lodge

"Paradise Beach deserves its name, beautiful, peaceful and quiet for a lovely holiday."

Paradise Beach

Paradise Sands

"Mooiste strand in die wêreld! Dit stel 'n mens rustig en is naby genoeg aan Jeffreysbaai as jy meer aksie soek."

Paradise Beach

Paradise Self-Catering Units

"We loved staying with them. It's in a beautiful remote location to get away from the noise. Just what we were looking for. Rooms were clean and neat and new. Lovely view and close to the beach to take a walk along."

Paradise Beach

Sola Fide Residence

"As die hoofstrand net bietjie nader kon wees. Maar was nog steeds great."

Paradise Beach

Paradise Self-Catering Units

"Vir iemand wat hou van die buite lewe en diere is dit die plek waar jou hart sal rus! Pragtige stil natuurskoon omgewing."

Paradise Beach

Kiewiets View

"Die paaie in Paradise Beach is baie sleg."

Page
Showing 1 to 30
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!