Verified Reviews of Paradise

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Paradise

Rated 4.55 out of 5 based on 40 reviews.
Carien F. - 27th February 2020
staying in Paradise
Mooiste uitsig in Knysna en baie sentraal geleë.
Jeanne-marie D. - 7th January 2020
staying in Heuwelkruin, Paradise
Apart from excellent views from the hills, Knysna shops are very expensive - overpriced to say the least. Do not know how the shop owners sleep ─ day light robbery!
Anaska O. - 6th January 2020
staying in Heuwelkruin, Paradise
Pragtig en skoon.
Trevor H. - 5th January 2020
staying in Paradise
Lovely picturesque area with some beautiful views.
Johan B. - 31st December 2019
staying in Paradise
All you need!
Philip T. - 29th December 2019
staying in Paradise
Sal dit aanbeveel vir enigiemand!
Kerstin W. - 10th December 2019
staying in Paradise
Mooi.
Marie B. - 2nd December 2019
staying in Paradise
Uitstekende gashere. Baie dankie, Francois en Ellie vir julle gasvryheid en vriendelikheid.
Brenda B. - 31st August 2019
staying in Paradise
Relaxing: the life, the place ,the choice. Very suitable for what we needed and more. Loved it.
Chrissie M. - 26th August 2019
staying in Paradise
Keep it up. Appreciate your help and friendliness.
Christelle G. - 20th August 2019
staying in Paradise
Gerieflik geleë naby die Waterfront en Knysna dorp.
Ri-ellen K. - 6th July 2019
staying in Paradise
Lieflike rustige area met mooi plantegroei.
Marissa V. - 1st July 2019
staying in Heuwelkruin, Paradise
Veilige en netjiese buurt.
Michelle B. - 27th June 2019
staying in Paradise
Baie lekker gebly, baie dankie.
Johannes C. - 29th April 2019
staying in Paradise
Insanely beautiful.
Retief V. - 15th April 2019
staying in Paradise
Baie om te sien.
Marco S. - 8th April 2019
staying in Paradise
Paradys is lekker sentraal geleë en 'n veilige omgewing.
Erma S. - 14th March 2019
staying in Paradise
Baie mooi omgewing met 'n fantastiese uitsig.
Paula R. - 14th January 2019
staying in Paradise
Pragtige omgewing. Gerieflik geleë. Paaie is net baie besig oor Desembervakansie.
Cheryl S. - 30th October 2018
staying in Paradise
This is a must stop over. It's in a quiet area and with the most stunning view.
Liza M. - 8th October 2018
staying in Paradise
Ons verblyf was skoon en netjies en huisie was goed toegerus, maar ons sal nie weer daar gaan bly, bloot oor die geraas van bure en die houtvloere en dun mure. Klein balkon weg van jou huisie waar jy kan sit en braaigeriewe ook nie na wense nie.
Marlene K. - 14th July 2018
staying in Paradise
Asemrowend mooi!
Hugh And Evie F. - 8th July 2018
staying in Paradise
Can be recommended.
Magda N. - 4th March 2018
staying in Paradise
Ek kan dit met vrymoedigheid aanbeveel by vriende!
Barry L. - 13th February 2018
staying in Paradise
Baie om te sien en te doen!
Kobie R. - 8th January 2018
staying in Paradise
Pragtige omgewing met baie om te doen.
Calie F. - 28th December 2017
staying in Paradise
Mooi plek.
Isstel B. - 5th September 2017
staying in Paradise
Hierdie was ons eerste besoek in Knysna en was aangenaam verras oor die gasvryheid wat die dorpie bied. Daar is ook baie om te doen by die Waterfront en bied ongelooflike geleenthede vir toeriste aan om die aptyt van lewenslus aan te wakker! Ongelukkig is die mense by Spar op die dorp nie baie vriendelik nie, maar andersins het ons 'n goeie ervaring van die res van die dorp ontvang in die kort tyd wat ons gebly het.
Erna M. - 30th July 2017
staying in Paradise
Baie besienswaardighede en dinge om te doen.
Hans B. - 23rd March 2017
staying in Paradise
Pragtige omgewing, gerieflik geleë in Knysna en die Tuinroete.
Verusha P. - 3rd March 2017
staying in Paradise
Dit is 'n goeie area en is na aan alle verbruikerspunte.
Deon D. - 9th January 2017
staying in Paradise
Uit die besige verkeer van Knysna, maar gerieflik naby om Knysna te geniet.
Janetta V. - 7th January 2017
staying in Paradise
Baie mooi deel van ons land!
Herman S. - 18th October 2016
staying in Paradise
Knysna heeft een mooie Lagune, klein centrum waar je snel bent uitgekeken. Voor ons was het guesthouse het hoogtepunt van ons bezoek aan Knysna. We hebben nog een boottrip gemaakt om walvissen te spotten, dit was met Ocean Odyssy. Je betaalt veel (800 rand pp) maar in het piekseizoen op een dag met perfecte weersomstandigheden helemaal niets gezien, behalve 1 dolfijn en een zeehond - zeer teleurstellend!
Rocky L. - 26th September 2016
staying in Paradise
Wonderlik.
Bokkie E. - 6th September 2016
staying in Paradise
Pragtige plek met baie om te doen en te sien in die omgewing.
Theresa P. - 29th July 2016
staying in Paradise
Ons is mal oor Knysna nie, maar wel dié area waar Agnar geleë is.
Kobus S. - 19th July 2016
staying in Paradise
As jy wil koop, ja dalk. Daar is nie eintlik 'n strand nie. As jy boot saamvat, ja. Knysna is meer seker vir groot mense en nie vir kinders wat heeldag wil swem nie.
Fred B. - 8th August 2015
staying in Paradise
As jy nie weet waar om te bly nie, gaan Paradys toe.
Leone M. - 11th May 2015
staying in Paradise
Knysna kan as Paradys beskou word. :) Daar is genoeg om te doen en te sien. Die uitstappie na Western Head was heerlik. En die bos 'n onbeskryflike belewenis.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]