Verified Reviews of Patensie

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Patensie

Rated 4.35 out of 5 based on 40 reviews.
Fanus V. - 20th November 2019
staying in Patensie
Pragtige omgewing!
Abri N. - 25th September 2019
staying in Patensie
Kleindorpie sjarme, inskiklik vir die toeris. Die poort na die Baviaanskloof.
Dennis M. - 17th August 2019
staying in Patensie
Pragtige boeredorp.
Rudi S. - 2nd August 2019
staying in Patensie
My eerste besoek daar. Die mense is baie vriendelik, almal ken almal op die naam. Die dorpie het gewoel met vrugte seisoen wat op hande was.
Sue D. - 14th April 2019
staying in Patensie
Very pleasant working farm setting.
Prieur V. - 15th January 2019
staying in Patensie
As jy deur Baviaanskloof wil ry is hierdie 'n goeie put stop.
Renee M. - 11th January 2019
staying in Patensie
Really nice farm stalls to visit.
Corne S. - 27th December 2018
staying in Patensie
Patensie se dorpie is redelik klein en bedrywig! Hankey is effe verder, maar die Spar is baie beter ingerig. Die dorpie het 'n paar interessanthede.
Jacques A. - 26th December 2018
staying in Patensie
Pragtig.
Ane P. - 19th December 2018
staying in Patensie
Patensie is 'n prentjie-mooi dorp met sitrusboorde soos lappe oor die vallei.
Amalie J. - 2nd November 2018
staying in Patensie
Oneindige moontlikhede! Sal graag langer wil vertoef en ook weer die Baviaanskloof wil aandurf.
Mnr J B. - 18th September 2018
staying in Patensie
Baie mooi natuur. Nie baie om te doen nie.
Gerrit Van Die D. - 29th August 2018
staying in Patensie
Prachtig voor eenmalig bezoek.
Jasper D. - 30th May 2018
staying in Patensie
Fantastiese plek.
Myrthe B. - 14th April 2018
staying in Patensie
Nice brunch at Padlangs. Love Baviaanskloof!
Brenda O. - 17th February 2018
staying in Patensie
Patensie is 'n onontdekte juweel. Hoewel dit 'n klein dorpie is, is die plase netjies en pragtig versorg. Die hotel het die grootste verskeidenheid etes en is gewis 'n moet vir 'n heerlike maaltyd. Die padstal Tolbos beskik oor die keurigste geskenke, lekkernye en gebak. Boonop is hulle ontbyt aan te bevele! Patensie sien ons vir seker weer.
Robert K. - 15th January 2018
staying in Patensie
Ek kom weer!
Francois D. - 15th January 2018
staying in Patensie
Redelike interessanthede, besienswaardighede en padstalletjies om te besoek.
Melissa L. - 15th January 2018
staying in Patensie
The surroundings are absolutely breathtaking. Great place to relax.
Liezel B. - 19th December 2017
staying in Patensie
Patensie is 'n pragtige dorp vol lemoenboorde en die inwoners is baie vriendelik.
Roald G. - 18th December 2017
staying in Patensie
Omgewing is baie mooi.
Wendy C. - 13th November 2017
staying in Patensie
Mooi dorpie met vriendelike mense.
Jp B. - 31st July 2017
staying in Patensie
Baie klein en rustige dorpie. Sal enige tyd weer Patensie besoek.
Leandra M. - 31st July 2017
staying in Patensie
Patensie is 'n klein plaasdorpie met 'n lekker en rustige atmosfeer. Perfek vir 'n kort wegbreek uit die stad.
Fransil K. - 8th July 2017
staying in Patensie
Uitstekende opsie vir verblyf na Baviaans. Die Ripple In Hotel is 'n moet.
Melanie F. - 10th June 2017
staying in Patensie
Die omgewing met die lemoen- en nartjieboorde is pragtig.
Hennie O. - 8th June 2017
staying in Patensie
Nooit geweet dis so mooi daar in die Citrus Norse nie en die mense is baie vriendelik en het baie lekker restaurante. Jy kan veral deur die Langkloof ry en die natuur daar beleef.
Dr Johan C. - 2nd June 2017
staying in Patensie
Fantasties.
Cor J. - 15th May 2017
staying in Patensie
Almal groet mekaar in die verbygaan op straat. Mooi omgewing - lyk na 'n lekker plek om te bly.
David M. - 26th April 2017
staying in Patensie
Pragtige ou dorpie met lowergroen-boorde.
Elna G. - 24th April 2017
staying in Patensie
Lekker plekkie met baie gawe mense en die heerlikste padstalle.
Liezel B. - 29th March 2017
staying in Patensie
Pragtige skoon dorpie.
Jacobus D. - 21st December 2016
staying in Patensie
Die omgewing rondom die dorp is asemrowend mooi en interessant, maar die straat in die middedorp waar die hotel en kitsbanke geleë is hou geen bekoring in nie. Ek kan nie sien dat hierdie deel van die dorp enige aantrekking vir toeriste sal hê nie.
Izak (dawie) V. - 1st November 2016
staying in Patensie
Dit is 'n pragtige deel van ons land en die moeite werd om te besoek.
Daniel B. - 16th October 2016
staying in Patensie
Gaan besoek die padstal so 5km buite Patensie genaamd Padlangs as jy van lekker kos hou.
Danie En Nerine N. - 27th September 2016
staying in Patensie
Dit was vir ons 'n pragtige vallei met gawe mense wat baie hulpvaardig was, veral hulle by die tolbos.
Wilna B. - 21st July 2016
staying in Patensie
Pragtige dorp. Ek was gelukkig om gedurende sitrusseisoen te kuier - dit is 'n ongelooflike mooi gesig om deur die pragtige Gamtoosvallei die dorp binne te ry en al die (duisende) sitrusvrugte (gereed om te pluk) te sien hang aan die bome. Tolbospadstal kan vergelyk word met die beste.
Andrea M. - 15th July 2016
staying in Patensie
Pragtige omgewing!
Tertia O. - 30th January 2015
staying in Patensie
Patensie is 'n juweel wat ontdek móét word. Dit is nie 'n plek net vir deurry nie. Slaap oor, gesels met die inwoners, en besoek interessante plekke. Die sitrusboorde is 'n belewenis! Dit is ook 'n goeie wegspringplek as die Baviaanskloof besoek wil word, maar Patensie bied meer as dit ook! Die plaasstalletjies bied goeie etes en interessanthede.
Ilene P. - 16th January 2015
staying in Patensie
Was baie verbaas deur hierdie klein dorpie, dit is 'n paradys tussen die berge, alles groen en boorde op boorde! Rippel Hill Hotel se aandetes en atmosfeer 'n bonus!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com