Verified Reviews of Paternoster

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Paternoster

Rated 4.6 out of 5 based on 1289 reviews.
Michael H. - 7th April 2021
staying in Paternoster
Full of vibes - both modern and historic. So many good restaurants with enjoyable food choices.
Ruby W. - 6th April 2021
staying in Paternoster
Love Paternoster and all it had to offer!
Ayesha K. - 23rd March 2021
staying in Paternoster
Paternoster is definitely a dream destination for my husband and I.
Zania D. - 23rd March 2021
staying in Paternoster
Nie te veel om te doen nie.
Corne S. - 23rd March 2021
staying in Paternoster
Die is baie mooi. Ideaal vir wegbreek en net ontspan.
Astrid L. - 20th March 2021
staying in Paternoster
Lovely town and a perfect place to relax. Lots of nice restaurants. We will come back.
Gert C. - 19th March 2021
staying in Paternoster
Heerlike vakansieplek, netjies en skoon. Interessante nuwe restaurante (party is deksels duur) en die omliggende areas het ook baie uitgebrei. Rus vir mens se siel.
Marinda H. - 19th March 2021
staying in Paternoster
Baie mooi stranddorpie.
Kobus B. - 17th March 2021
staying in Paternoster
Great plekke vir 'n dag of 2 met nice winkeltjies, jammer oor Covid nie alles altyd oop nie.
Allison S. - 16th March 2021
staying in Paternoster
Baie mooi plek, sal graag daar wil kom woon.
Liza S. - 15th March 2021
staying in Paternoster
Nice little town but overpriced. And the the constant badgering of locals trying to sell something is very much annoying.
Yolande W. - 15th March 2021
staying in Paternoster
Beautiful, awesome, ons gaan vir seker weer.
Yolande C. - 15th March 2021
staying in Paternoster
Lieflike dorpie, vriendelike mense, beste pizza by Blikkies in die land. Net bekommerd oor veiligheid. Mense het baie sekuriteitsmaatreëls in plek laat mens wonder hoekom.
Cedric P. - 15th March 2021
staying in Paternoster
Great ambience. Not over commercialised. Still has a soul. Development has not killed the charm I remember from my youth.
Linda D. - 13th March 2021
staying in Paternoster
Bedel kinders is opdringerig.
Yolande C. - 13th March 2021
staying in Paternoster
Vriendelike mense, kinders net lastig met bedel.
Elsabe W. - 11th March 2021
staying in Paternoster
Lovely area to travel.
Dirk L. - 10th March 2021
staying in Paternoster
Die beach buggy trip saam met Deon was 'n wenner.
Brandon T. - 9th March 2021
staying in Paternoster
Awesome place.
Maryna V. - 9th March 2021
staying in Paternoster
Small seaside village - pleasant and friendly!
Tammy G. - 8th March 2021
staying in Paternoster
Paternoster is so breathtakingly beautiful.
Heleen B. - 8th March 2021
staying in Paternoster
Die nuwe brouery is awesome. Lekker bier.
Kowie D. - 7th March 2021
staying in Paternoster
Ai, ons sal Paternoster graag ons tuisdorpie wil maak. Hou van die stilte en die natuurlike omgewing.
Ezra J. - 7th March 2021
staying in Paternoster
Lieflik en as jy van seelewe hou is dit ideaal om te besoek.
Frik L. - 4th March 2021
staying in Paternoster
Gaan enige tyd terug na Paternoster.
Teresa B. - 3rd March 2021
staying in Paternoster
Baie mooi dorpie en rustige atmosfeer.
Anton R. - 2nd March 2021
staying in Paternoster
Paternoster is 'n goed geleë dorpie langs die Weskus om die res van die Weskus te verken. Verskeie restaurante om elke smaak te bevredig. Die nuwe Paternoster waterfront is 'n goeie toevoeging tot die toerismebedryf. Maak tyd om E-bikes te ry en op die rustige waters in die baai met 'n kayak te ontspan.
Lydia L. - 2nd March 2021
staying in Paternoster
Paternoster is beautiful.
Mymoena I. - 1st March 2021
staying in Paternoster
Very beautiful and a quiet location. The best of the West Coast on display.
Leonie E. - 1st March 2021
staying in Paternoster
Verstommend rustig, vriendelike mense en regte vakansie atmosfeer.
Johannes B. - 1st March 2021
staying in Paternoster
'n Plek soos nêrens anders nie!
David O. - 1st March 2021
staying in Paternoster
Ons love die dorp en sal graag daar wil gaan aftree.
Sunet B. - 1st March 2021
staying in Paternoster
Dit is ons eie Santorini!
Tercia A. - 1st March 2021
staying in Paternoster
Goeie plek om te rus en weg te breek.
Arnold M. - 23rd February 2021
staying in Paternoster
Paternoster is 'n moet op jou kalender.
Sueline K. - 23rd February 2021
staying in Paternoster
Baie mooi area, maar smouse is ’n groot probleem. Ook baie vuil strate met rommel wat op die strand en voor restaurante lê. Ek vermoed dat diefstal 'n probleem kan wees en sal nie alleen langs die strand gaan stap nie.
Herchell F. - 22nd February 2021
staying in Paternoster
Baie lekker plek met vriendelike mense.
Candice S. - 22nd February 2021
staying in Paternoster
My gunsteling plek om weg te breek. Verkies enige tyd akkomodasie in Die Kom area.
Marinda C. - 22nd February 2021
staying in Paternoster
Paternoster is a tranquil area with wonderful scenery.
Jean A. - 21st February 2021
staying in Paternoster
Dit is die perfekte plek as jy rustigheid soek.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com