Verified Reviews of Paternoster

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Paternoster

Rated 4.6 out of 5 based on 1345 reviews.
Abigail Perry P. - 4th February 2019
staying in Paternoster
Lovely place. Will come again soon.
Bianca R. - 28th January 2019
staying in Paternoster
Perfect location for a relaxing and peaceful time away from home.
Cecilia A. - 28th January 2019
staying in Paternoster
Nie veilig gevoel nie.
Wayne V. - 28th January 2019
staying in Paternoster
Naaste aan die hemel.
Valerie P. - 25th January 2019
staying in Paternoster
I have always loved visiting Paternoster. Stayed at some awesome holiday homes in the past.
Arno B. - 21st January 2019
staying in Paternoster
Heerlike Weskus dorp vir vakansie.
Natasja P. - 21st January 2019
staying in Paternoster
Lovely small town to take a relaxing break from the hustle and bustle.
Louzetta L. - 21st January 2019
staying in Paternoster
Onveilig.
Sumani O. - 18th January 2019
staying in Paternoster
Die beste plek aan die Weskus, iets vir almal. Fantastiese restaurante, baie troeteldiervriendelik. Veilig en rustig met 'n baie skoon strand en vriendelike mense.
Raché R. - 17th January 2019
staying in Paternoster
Pragtige plek en dié kus is lieflik en ongerep. Ons was na baie restaurante toe.
Ian V. - 15th January 2019
staying in Paternoster
Litter a problem, especially on the beach.
Sybil C. - 14th January 2019
staying in Paternoster
Beautiful and a very safe seaside village we really enjoyed our stay.
Riaan V. - 14th January 2019
staying in Paternoster
Lieflike klein dorpie!
Caron E. - 14th January 2019
staying in Paternoster
Just love this little town, so peaceful.
Noelle V. - 14th January 2019
staying in Paternoster
Paternoster is 'n ongelooflike vakansieplek. Dit is beeldskoon, troeteldiere kan vrylik hardloop op die strande, die vars seekos is ongelooflik en die plaaslike inwoners is baie vriendelik en gasvry! Let net wel dit is duurder as meeste kusvakansies, die restaurante is heelwat hoog geprys, my wenk sou wees om normale vis en chips te kry by die kafee by die hoofstrand of om self direk by die vissermanne te koop om dit bekostigbaar te hou.
Beverlly C. - 11th January 2019
staying in Paternoster
Paternoster is 'n moet ten minste 1 keer in jou lewe. Ek en my man was vir 14 nagte in Paternoster en dit was 'n wonderlike vakansie!
Jolene Elishia M. - 9th January 2019
staying in Paternoster
Awesome town.
Celest P. - 8th January 2019
staying in Paternoster
Pragtige, lieflike dorp. Blou see, wit huisies skoon strande - prentjie mooi.
Georgina S. - 8th January 2019
staying in Paternoster
Stukkie hemel op aarde. Mens kan regtig hier kom ontspan en af skakel. Ons is verlief op Paternoster.
Bonita D. - 8th January 2019
staying in Paternoster
Beautiful sea side village.
Lize K. - 4th January 2019
staying in Paternoster
Die Paternoster Express winkel het als! Lekkerste room donuts vars gebak. Paternoster self is 'n baie mooi plek vir as jy wil wegbreek van die warboel van die stad, maar dis nog steeds besig. Probeer gerus The Noisy Oyster. Hul kos is ongelooflik.
Nadea M. - 4th January 2019
staying in Paternoster
Was baie lekker, sal weer daar kuier.
Ester V. - 4th January 2019
staying in Paternoster
Paternoster is skilderagtig mooi. Die lekkerte van Paternoster is dat mens kan feitlik al die winkeltjies en restaurante per voet bereik. Orals tussen die huise is netjiese paadjies af na die strand toe. Die atmosfeer en rustigheid van die dorpie is iets wat ons verskriklik geniet het. Paternoster moet op elke mens se emmerskoplys wees van pragtige dorpies om te besoek. Nog 'n groot plus vir Paternoster is dat Vredenburg so naby is en dat alles wat mens kan nodig kry op Vredenburg beskikbaar is. Een van ons gesin se top 5 vakansies ooit.
Izelle L. - 3rd January 2019
staying in Paternoster
Die mense doen ongelooflik baie moeite om die sekuriteit-situasie aan te spreek.
Hannelie V. - 3rd January 2019
staying in Paternoster
Paternoster is heerlik. Die mense is vriendelik. Die strand is mooi skoon. Die eetplekke is lekker!
Kelvin H. - 2nd January 2019
staying in Paternoster
Perfect fishing village keep on coming back to this beautiful place.
Ockert S. - 2nd January 2019
staying in Paternoster
Ongelooflike plekkie. Hulle moet net 'n plan maak met die kreef-smouse, want hulle maak jou mal.
Annette J. - 1st January 2019
staying in Paternoster
Prentjie mooi!
David B. - 30th December 2018
staying in Paternoster
Strand is nie baie skoon nie. Daar is plastiek en gemors op die strand wat hulle dalk net op 'n daaglikse basis kan skoonmaak.
Mariaan V. - 28th December 2018
staying in Paternoster
Pragtige dorpie, maar misdaad is 'n probleem.
Hendrik T. - 27th December 2018
staying in Paternoster
Nog net so prentjiemooi soos altyd.
Jalinka K. - 26th December 2018
staying in Paternoster
Een van die lekkerste vakansieplekke ooit!
Annelien L. - 25th December 2018
staying in Paternoster
Die dorpie kort meer eetplekkies. My mening is dat die dorp stadig maar seker begin agteruitgaan. Verder is dit 'n oulike plekkie. Daar is nie baie besienswaardighede nie.
Jasper V. - 21st December 2018
staying in Paternoster
Dit is 'n lekker klein plekkie het dit baie geniet.
Salmon S. - 20th December 2018
staying in Paternoster
Rustigheid van self en die ideale plek om te ontspan en jou batterye te herlaai en bietjie te lees.
Christopher S. - 18th December 2018
staying in Paternoster
Friendly people and awesome restaurants. Close to the beach which was awesome.
Dorothy P. - 18th December 2018
staying in Paternoster
Hou die dorpie jul eie so lank as moontlik.
Dries V. - 16th December 2018
staying in Paternoster
Lekker bestemming, maar wees maar versigtig vir "petty crime".
Leonora V. - 16th December 2018
staying in Paternoster
Geen issues met veiligheid gehad nie. 'n Groot pluspunt gewees.
Fransa M. - 16th December 2018
staying in Paternoster
Altyd pragtig daar, word net al meer oorgeneem met die permanente inwoners/vissermanne en hul gesinne wat al meer word en dit nie netjies hou nie, orals lê stukke bottels en glase rond.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com