Verified Reviews of Paternoster

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Paternoster

Rated 4.6 out of 5 based on 1345 reviews.
Etienne D. - 14th December 2018
staying in Paternoster
Pragtige strande. Net die kreefverkopers wat lasposte is.
Rena D. - 14th December 2018
staying in Paternoster
Een van die mooiste dorpies aan die Weskus.
Andrea B. - 13th December 2018
staying in Paternoster
Voorstrand Restaurant was 'n groot wenner. Lekker atmosfeer, 'n strand en see uitsig en fantastiese lekker kos!
Gerald H. - 13th December 2018
staying in Paternoster
10 years ago Paternoster was really clean and everything looked brand new. The houses have aged a bit, but not too much and there's plenty of sand in the roads, a lot more than what I could remember.
David M. - 12th December 2018
staying in Paternoster
Quaint houses, amazing beach and very relaxed. Definitely worth a visit.
Isabella L. - 11th December 2018
staying in Paternoster
Heerlik sonder kreefsmokkelaars.
Annali V. - 10th December 2018
staying in Paternoster
Verheug om te sien dat daar nuwe besighede is wat koninkryk-waardes het. Mag hul net van krag tot krag gaan en die res van die dorpie positief beïnvloed.
Mari-anna K. - 9th December 2018
staying in Paternoster
Die dorpie maak goeie voorsiening vir toeriste en die winkeltjie op die dorp het verras met lekker varsgebakte melktert en souttert en baie avokado en vars vrugte en groente. Baie oulike eienaar wat voorsiening maak vir stadsjapies se voorkeure. Dankie daarvoor!
Anika D. - 4th December 2018
staying in Paternoster
The pizza at Blikkie Pizzeria is amazing, especially the Paternoster pizza! I look forward to returning to try out Gaatjie on the Beach. I also had a lovely horse trail on the beach and an early morning kayak. Plenty to see and do!
Cholaine F. - 3rd December 2018
staying in Paternoster
Pragtige dorpie met baie sjarme.
Annie L. - 3rd December 2018
staying in Paternoster
A lovely little place.
Chantelle B. - 2nd December 2018
staying in Paternoster
Lekker plekkie.
Annamarie M. - 29th November 2018
staying in Paternoster
Sien sterre.
Natasha K. - 26th November 2018
staying in Paternoster
Mense baie vriendelik en behulpsaam.
Veronica B. - 26th November 2018
staying in Paternoster
I love the place. Even looked at buying property there for our retirement.
Annette F. - 26th November 2018
staying in Paternoster
Baie lekker plekkie om te kuier, ons is mal daaroor.
Daniel N. - 20th November 2018
staying in Paternoster
Oulike huisies en strand, goeie restaurante, maar voel nie veilig nie.
Amanda W. - 19th November 2018
staying in Paternoster
Paternoster is 'n pragtige plek maar het vanaf April tot nou heelwat verander. Winkeltjies is nie meer so interessant soos voorheen nie, niks wat uitstaan nie. Ek was half teleurgesteld, gevoel soos die einde van die seisoen.
Philip V. - 19th November 2018
staying in Paternoster
Ongetwyfeld 'n juweel!
Kobus V. - 16th November 2018
staying in Paternoster
Skoon en rustig!
Michelle R. - 15th November 2018
staying in Paternoster
Small quaint village. Book restaurants in advance!
Hermien N. - 13th November 2018
staying in Paternoster
Ongelooflik lekker gekuier en was absoluut die ideale venue vir my 50ste!
Marelize L. - 12th November 2018
staying in Paternoster
My hartsplek.
Misseline G. - 9th November 2018
staying in Paternoster
Lieflike plek vir mense wie absoluut rus en vrede soek.
Rushaye S. - 6th November 2018
staying in Paternoster
A stunning place!
Jannie H. - 3rd November 2018
staying in Paternoster
Pragtige, rustige plek met uitstekende restaurante.
Athalia P. - 29th October 2018
staying in Paternoster
Paternoster is veilig, skoon en het baie vriendelike mense.
Bonita G. - 28th October 2018
staying in Paternoster
Dit was so pragtig, kan oor niks kla nie. Baie lekker eetplekke en het mense geniet. Almal baie vriendelik en behulpsaam.
Wessel S. - 27th October 2018
staying in Paternoster
'n Bekoorlike vissersdorpie met 'n unieke karakter en wonderlike eetplekke. Hier kan jy rus en ontspan.
Gerhard V. - 22nd October 2018
staying in Paternoster
Die plaaslike gemeenskap is gedurig aan die bedel of soek borgskappe of wil iets verkoop al het jy nee gesê. Dit sal moet stop, want saam met die oralteenwoordige waarskuwings oor geringe misdade, raak dit in 'n klein tydjie te veel. Verder is dit een van die mooier plekke waar ek in 'n lang tyd gekuier het.
Lieza V. - 17th October 2018
staying in Paternoster
Pragtig!
Deidre S. - 14th October 2018
staying in Paternoster
My gunsteling kuierplek.
Elmarie B. - 10th October 2018
staying in Paternoster
Mal oor die Weskus dorp!
Avron L. - 10th October 2018
staying in Paternoster
It is a very peaceful and tranquil area, but the crime is a problem. You are constantly on your guard and having to lock everything away all the time. If you are looking for things to do, you have to travel. Restaurants are very expensive and short in supply if you just want a quick snack. I did enjoy the peace and lack of barking dogs and racing cars. I did have a very nice break.
Elton V. - 9th October 2018
staying in Paternoster
Die mense van Paternoster is baie vriendelik en gasvry.
Theo A. - 9th October 2018
staying in Paternoster
Ek sou graag wou sien dat die ou oorspronklike vissershuisies in die middel van die dorp opgeknap word. Ek kan ook nie glo dat onwettige kreefsmouse helder oor dag krewe buite seisoentyd in die strate verkoop nie.
Nico B. - 9th October 2018
staying in Paternoster
Beste Weskusdorpie.
Christo S. - 9th October 2018
staying in Paternoster
Verkopers baie lastig met onwettige see-produkte.
Elaine B. - 8th October 2018
staying in Paternoster
Mal oor die dorpie! Die strand is pragtig en daar is baie om te doen. Onthou net die wind begin gewoonlik in die middag waai en kan nogal sterk raak! Gaan vroeg strand toe en gaan besoek die winkeltjies en ander besienswaardighede in die middag.
Lynette D. - 7th October 2018
staying in Paternoster
In Paternoster vind jy weer jou siel.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com