Verified Reviews of Paternoster

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Paternoster

Rated 4.6 out of 5 based on 1345 reviews.
Marlien B. - 21st August 2018
staying in Paternoster
Pragtige dorpie, vir seker die moeite werd om te sien!
Stephanie B. - 20th August 2018
staying in Paternoster
Beste plek aan die Weskus!
Bettie O. - 16th August 2018
staying in Paternoster
Paradys. Mal oor die plek.
Rina D. - 14th August 2018
staying in Paternoster
Paternoster is 'n pragtige plekkie, net jammer die misdaad is baie hoog.
Susan E. - 14th August 2018
staying in Paternoster
Baie rustig en baie mooi. Perfek vir bietjie afskakel en lekker rus.
Louna S. - 13th August 2018
staying in Paternoster
Paternoster self gaan blykbaar gebuk onder baie klein misdade (handsakke, selfone, ens. wat gesteel word), so Sandals was perfek om nie deur te loop daarmee nie.
Tom V. - 13th August 2018
staying in Paternoster
Gaan gereeld daarheen en sal weer in die toekoms gaan. Sentraal geleë.
Dirk V. - 13th August 2018
staying in Paternoster
Verskeie geskenkwinkels 'n teleurstelling. Baie beperkte items en pryse ook te hoog vir die plaaslike toeris. Parkering in dorp 'n probleem oor so 'n langnaweek.
Pieter M. - 13th August 2018
staying in Paternoster
Lovely town threatened by criminal elements. Lots to see and do. Pity there is no street music or live music in restaurants.
Riana J. - 12th August 2018
staying in Paternoster
Die lieflikste, rustige dorpie met wonderlike eetplekke.
Phillip S. - 7th August 2018
staying in Paternoster
Baie pragtige dorpie en die mense is die altyd vriendelik.
Marietjie V. - 6th August 2018
staying in Paternoster
Paternoster is my gunsteling plek.
Elize M. - 31st July 2018
staying in Paternoster
Enige tyd sal ek dit voorstel as 'n vakansiebestemming.
Antoinette S. - 30th July 2018
staying in Paternoster
Paternoster is pragtig, maar die dorp is onnet met vullis wat rondlê. Opgemerk daar is nie werklik vullisdromme nie. Buiten Voorstrandt en die hotel is die eetplekken lusteloos, die diens is lusteloos, die koffiewinkel het nie eens witbrood vir 'n toebroodjie nie en die items op die spyskaart is nie beskikbaar nie. Besef dit is nogal 'n moeilike situasie as jy alle etes by 'n restaurant wil geniet. Was moedeloos na ons ondervinding by Timeless. Nie voorraad nie en ons was een van twee tafels. Besef dit is buite seisoen, maar die seisoen begin oor 3 dae.
Thea L. - 30th July 2018
staying in Paternoster
Dis so pragtige dorpie en ons was al 'n paar keer daar. Dis net jammer van die misdaad wat nou so kop uitsteek.
Lee Ann S. - 30th July 2018
staying in Paternoster
Baie oulike vissersdorpie.
Dean A. - 25th July 2018
staying in Paternoster
We certainly need more choices for a family stay. Restaurants are good.
Gill A. - 24th July 2018
staying in Paternoster
Lovely walks on the beach. Coffee shops and restaurants were very good. People were very friendly.
Heine M. - 24th July 2018
staying in Paternoster
Heerlike kusdorpie en 'n lekker wegbreek, jammer oor die bewustheid van diefstal in die area.
De Villiers D. - 23rd July 2018
staying in Paternoster
Paternoster is pragtig en het aan al ons verwagtings voldoen, sal bepaald weer gaan.
Karen D. - 23rd July 2018
staying in Paternoster
Lovely little town. Many restaurants of high standard on offer and prices are fair.
William V. - 20th July 2018
staying in Paternoster
Uitstekende plek om net te rus.
Johannes M P. - 20th July 2018
staying in Paternoster
Wonderlike vissersdorpie. Rustig en nog plattelands. Hoop dit sal so bly, want dis wat die atmosfeer daar so aanloklik maak!
Lizelle S. - 18th July 2018
staying in Paternoster
Baie rustig. Ideaal vir ontspanning.
Sunelle V. - 17th July 2018
staying in Paternoster
Stunning wegbreekplek. Pasop net vir die grypdiewe.
Karin H. - 17th July 2018
staying in Paternoster
Die WiFi het geen opvangs nie en die mikrogolfoond het ook nie gewerk nie. Ek het my warmsakkie nog in die mikrogolf vergeet, wou dit warm maak en sodoende uitgevind dit werk glad nie.
Erica B. - 17th July 2018
staying in Paternoster
Beeldskone vissersdorpie.
Muri-zann V. - 16th July 2018
staying in Paternoster
Wat 'n heerlike rustige en pragtige dorpie!
Pieter H. - 12th July 2018
staying in Paternoster
Asemrowend.
Annalise D. - 12th July 2018
staying in Paternoster
Die omgewing is pragtig.
Bernice O. - 11th July 2018
staying in Paternoster
Sielsalig en baie rustig.
Riaan V. - 9th July 2018
staying in Paternoster
Baie lekker toeristebestemming.
Isabel Z. - 6th July 2018
staying in Paternoster
Paternoster is 'n mooi, rustige dorpie en net die regte plek om te gaan ontspan.
Mareli M. - 6th July 2018
staying in Paternoster
Pragtige dorpie, maar sal volgende keer eerder in die somer gaan i.p.v die winter.
Nigel J. - 5th July 2018
staying in Paternoster
Sal enige persoon aanbeveel. Dit is gelukkig ook nie so ver om te reis nie, veral as jy van die Wes-Kaap is.
Cecile B. - 4th July 2018
staying in Paternoster
Een van my gunsteling plekke.
Christine D. - 4th July 2018
staying in Paternoster
Baie min restaurante is oop gedurende die wintervakansie, so wees voorbereid. Daar is wel 'n winkel wat vir jou al die basiese dinge het en die naaste dorp, sowat 30 km of minder, het 'n baie ordentlike winkelsentrum.
Anthea V. - 2nd July 2018
staying in Paternoster
Dis definitief 'n skilderagtige dorpie teen pragtige grysblou branders!
Martlie J. - 2nd July 2018
staying in Paternoster
So gekommersialiseer. Teleurstellend. Mis die vissersdorpie!
Russel C. - 26th June 2018
staying in Paternoster
Very nice holiday accommodation.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com