Verified Reviews of Paternoster

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Paternoster

Rated 4.6 out of 5 based on 1345 reviews.
Andre G. - 22nd April 2018
staying in Paternoster
Pragtige dorp met vriendelike mense en eetplekke van 'n groot verskeidenheid. Alles is skoon en netjies. Pragtige strandareas en 'n Weskusparadys!
Jock&marie Thererse M. - 20th April 2018
staying in Paternoster
Quaint village in the middle of a number of west coast attractions.
David O. - 16th April 2018
staying in Paternoster
Paternoster is 'n dorpie waar jy kan ontspan en rus vir jou siel kry.
Cathy N. - 16th April 2018
staying in Paternoster
This is a jewel in our coastline - very nice place to have a break away from city life and relax and restore the soul - I would want to stay here permanently if I could - excellent holiday destination!
Mariana V. - 11th April 2018
staying in Paternoster
Lieflike skoon dorpie. Steel jou hart!
Hanlie M. - 10th April 2018
staying in Paternoster
Die dorpie groei op my - dis lekker stil en tog is daar als wat mens nodig het. Ek love die wit huisies wat almal lyk my goed ingerig is vir gaste. Dis maklik om blyplek te bespreek en in-check en uit-check is 'streamlined'. Daar is ook heerlike restaurante as mens sou wou uiteet.
Domonique C. - 10th April 2018
staying in Paternoster
Paternoster is the best! Love the vibe and feel. Perfect for families or as a romantic getaway!
Manny D. - 9th April 2018
staying in Paternoster
Enjoyable.
Lone S. - 9th April 2018
staying in Paternoster
Baie ontspanne dorpie - die ry reg van die Kaap vir 'n naweek weg!
Thomas S. - 9th April 2018
staying in Paternoster
Ek was 3 jaar gelede daar en met hierdie besoek was die strand merkbaar vuiler. Dooie, stink seegrasse en "vis-oorblyfsels" het die strand versuur. As dit gereeld skoongemaak word, sal dit weer die pragtige prentjie wees wat ek onthou.
Louette G. - 8th April 2018
staying in Paternoster
Kan nie beter kry nie. Absoluut fantastiese plekkie met oulike winkeltjies en van die beste restaurante en verblyf.
Amelia L. - 7th April 2018
staying in Paternoster
Oulike dorpie met baie goeie restaurante en alles kan bereik word deur te stap.
Henriette V. - 6th April 2018
staying in Paternoster
Maak seker jy besoek die Gaatjie restaurant, die uitsig van hul stoep en kos is regtig die moeite werd.
Ancois B. - 6th April 2018
staying in Paternoster
Paternoster is ‘n lieflike kusdorp met heerlike strande en goeie restaurante. Die dorpsbestuur kan wel meer moeite doen met gemeenskapsbewustheid t.o.v. skoner strande.
Wilinda H. - 4th April 2018
staying in Paternoster
Ons besoek Paternoster gereeld. Ek glo dit is antwoord genoeg om te sê dat ons Paternoster as 'n fantastiese vakansiebestemming beskou.
Mercia B. - 3rd April 2018
staying in Paternoster
Dit is 'n pragtige strand. Daar is baie goeie restuarante om van te kies met heerlike kos en goeie diens.
Ijh C. - 1st April 2018
staying in Paternoster
Algemene artikels buitensporig duur!
Erika C. - 30th March 2018
staying in Paternoster
Al my verwagtige oortref. 'n Lafenis vir 'n stadsbewoner. Ons sal Paternoster gewis weer besoek.
Erika C. - 30th March 2018
staying in Paternoster
Al my verwagtinge oortref en nog meer. Hemel op aarde vir 'n stadsbewoner wat wil wegkom van die betonoerwoud se gewoel en lawaai.
Ellen M. - 29th March 2018
staying in Paternoster
A must see!
Adele S. - 28th March 2018
staying in Paternoster
Pragtige dorpie. Vriendelike mense en heerlike kos. Klomp kunsgalerye en lekker rond krap winkels. Voel soos 'n klein Griekeland met al die wit huisies! Ons sal verseker weer soontoe gaan!
Jana V. - 28th March 2018
staying in Paternoster
Net jammer van die eetplekke en winkels maak eers van Woensdae oop en eers 9 uur, dis al klagte.
Esmeralda L. - 27th March 2018
staying in Paternoster
Paternoster is 'n pragtige rustige dorpie met vriendelike mense en lekker vis ek sal beslis mense aanraai om hierdie dorpie te besoek vir 'n wegbreek uit die stad.
Jakes J. - 26th March 2018
staying in Paternoster
Dit is 'n jammerte dat die onwettige kreefhandel nie hokgeslaan kan word nie en ek stel voor dat meer gedoen moet word om die publiek bewus te maak van die probleem.
Adriaan J. - 26th March 2018
staying in Paternoster
Ongelooflike plek, maar baie bekommerd oor die "petty crime" wat tans oor die dorp heers.
Dirk K. - 25th March 2018
staying in Paternoster
Baie lekker en mooi plek om vakansie te hou, wat wel pla is die baie rondlopers tussen die huise wat mossels en krewe smous, ook by die uitkyk plekke, glo ook baie ondermaat krewe word geoes.
Craig R. - 25th March 2018
staying in Paternoster
Stunning.
Philip M. - 22nd March 2018
staying in Paternoster
Kan die plek vir enige person aanbeveel. Sal nie spyt wees nie.
Andre D. - 21st March 2018
staying in Paternoster
Lekker, lekker, lekker. Wees net bewus Gaaitjie restaurant se kombuis sluit 20:00 op 'n Saterdagaand!
Jason V. - 20th March 2018
staying in Paternoster
Die nabygeleë hotel maak 'n mosselpot wat 'n besoek regverdig.
Heyns K. - 20th March 2018
staying in Paternoster
Dis 'n lekker Weskus dorpie. Baie mooi uitsigte vir foto's neem. Mooi kayak geleenthede vir vroegoggend.
Monique H. - 13th March 2018
staying in Paternoster
Rustige plek, atmosfeer wat jy nêrens anders sal kry nie.
Michelle T. - 12th March 2018
staying in Paternoster
Rustige atmosfeer, heerlike vakansiedorpie! Sal beslis weer gaan!
Kosie E. - 12th March 2018
staying in Paternoster
Lekker plek.
Annerine M. - 12th March 2018
staying in Paternoster
Mooiste plek in SA!
Marlien G. - 7th March 2018
staying in Paternoster
'n Pragtige vissersdorpie wat die moeite werd is om te besoek.
Mickey R. - 7th March 2018
staying in Paternoster
Beautiful people.
Rosina C. - 7th March 2018
staying in Paternoster
A tranquil serene place that can be enjoyed without any disturbances.
Johan B. - 6th March 2018
staying in Paternoster
Dis lieflik!
Ronel J. - 6th March 2018
staying in Paternoster
Gesellige dorp, pragtig, met fantastiese eetplekke en restaurante. Wit eenvormige huisies en skoon strate skep 'n lekker vakansie gevoel.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com