Verified Reviews of Paternoster

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Paternoster

Rated 4.6 out of 5 based on 1345 reviews.
Andre V. - 31st December 2017
staying in Paternoster
Wat regtig pla, veral oor naweke, is kinders wat bedel in besigheids-hub en gedrinkte volwassenes in besigheids-hub. Groot probleem in die algemeen en wat ontstellend is, is die groot getal verwaarloosde honde in die area.
Elizabeth T. - 29th December 2017
staying in Paternoster
Pragtige dorpie met wonderlike restaurante.
Malinda A. - 28th December 2017
staying in Paternoster
Baie min winkels op Paternoster self. Koop jou kos op pad by Vredenburg tensy jy heen en weer wil ry. Moenie kreef op die straat koop nie, die goed is dood!
Phillicia G. - 24th December 2017
staying in Paternoster
Nothing much to do. We had to go to Langebaan en Saldanha Bay for entertainment.
Gerhard B. - 24th December 2017
staying in Paternoster
Kreef smokelary is baie erg! Sal daarvan hou om te sien visserye, hou bietjie strenger wetstoepasing!
Danelia G. - 22nd December 2017
staying in Paternoster
Die restaurante is puik! Probeer hul almal!
Elizabeth L. - 21st December 2017
staying in Paternoster
Pragtige skoon en rustige vakansie oord.
Ralf H. - 19th December 2017
staying in Paternoster
Ons was bewus van die misdaad probleem, maar het self geen misdaad beleef of onveilig gevoel nie. Die Paternoster gemeenskap, met hulle Buurtwag, maak dan 'n duidelike verskil. Al wat Paternoster nog kort, is 'n Kwikspar of 'n Wollies Food.
Alwyn B. - 18th December 2017
staying in Paternoster
Skilderagtig mooi en veilig - strate word deur plaaslike mense deurlopend gepatrolleer.
Sune B. - 18th December 2017
staying in Paternoster
What a lovely peaceful town - this is where one should go to truly unwind and relax. The only negative point is that nature conservation should be better applied, especially regarding the marine life.
Susara R. - 16th December 2017
staying in Paternoster
Rustig en skoon.
Judeet S. - 16th December 2017
staying in Paternoster
Kan niks negatief sê nie, dis onbeskryflik heerlik daar!
Andre V. - 14th December 2017
staying in Paternoster
Paternoster is een van my gunsteling naweekwegkomplekke.
Hazel V. - 14th December 2017
staying in Paternoster
Kan dit absoluut aanbeveel.
Yvette P. - 14th December 2017
staying in Paternoster
Pragtige vibrant dorpie. Ek sou egter net wou sien dat daar meer tradisionele kosse beskikbaar is. Ons het lekker gekuier.
Nazeem L. - 12th December 2017
staying in Paternoster
Baie mooi en rustige plek.
Andrew L. - 12th December 2017
staying in Paternoster
Was ons eerste besoek aan die plek. Sal beslis weer terugkeer.
Erica B. - 12th December 2017
staying in Paternoster
Wonderful town.
Frances W. - 9th December 2017
staying in Paternoster
Full of character, but petty crime is a problem.
Gerstin S. - 8th December 2017
staying in Paternoster
Gaaitjie Restaurant is 'n moet!
Lucy W. - 5th December 2017
staying in Paternoster
Lovely place but the crime element seems to have gained focus/more visible than a few years back when we last visited.
Bastiaan S. - 4th December 2017
staying in Paternoster
Woonplekke moet dalk net beter beskryf word, in verband met ligging en toeganklikheid vir gestremde persone.
Louise V. - 1st December 2017
staying in Paternoster
Sal graag weer teruggaan! Daar is nog baie om te sien en te ervaar!
Lorette R. - 27th November 2017
staying in Paternoster
Dit is goed om te sien dat Paternoster besig is om uit te brei met meer restaurante en meer huise wat gebou word. Ek vind net dat alles in Paternoster het verskriklik duur geraak.
Nico F. - 23rd November 2017
staying in Paternoster
Baie lekker plek vir 'n wegbreek!
Zydelia K. - 21st November 2017
staying in Paternoster
Paternoster is 'n beeldskone plekkie op die Weskus. Definitief 'n moet-besoek bestemming.
Dawie N. - 17th November 2017
staying in Paternoster
Bly maar 'n lekker vakansieplek al is die weer soms bietjie wispelturig.
Malinda G. - 14th November 2017
staying in Paternoster
Ideale wegbreekplek!
Cheryl C. - 7th November 2017
staying in Paternoster
Paternoster herinner my aan die Griekse eiland Mykonos. Lieflik! Maar was ontstel oor al die klein 'crayfish' wat buite seisoen openlik verkoop word op straat Dit is mos 'illegal" - geen polisie opgemerk wat hierdie persone arresteer!
Wilke B. - 6th November 2017
staying in Paternoster
Die kreefverkopers is 'n pyn in die nek.
Marilie B. - 6th November 2017
staying in Paternoster
Ek love dié dorpie!
Suzanne D. - 6th November 2017
staying in Paternoster
Ons sal vir seker teruggaan Paternoster toe en betyds bespreek om weer so lekker by Gaatjie Restaurant te gaan eet!
Stefan F. - 5th November 2017
staying in Paternoster
Oor naweke is dit besig en dit kan soms duur wees met kos.
Janus S. - 31st October 2017
staying in Paternoster
Paternoster is mooi, maar elke tweede mens wil iets (kreef,skulpe,mossels) aan jou verkoop. Daar word elke keer wat jy iewers heen ry na jou geroep en besoeke by jou hek is ook gereeld. Sou jy op jou stoep sit, is bedelary ook nie ongewoon nie.
Daniel R. - 31st October 2017
staying in Paternoster
'n Onvergeetlike, rustige wegbreek. Sal beslis weer 'n draai maak.
Joanne R. - 30th October 2017
staying in Paternoster
Would definitely recommend going to Paternoster!
Lizanne B. - 26th October 2017
staying in Paternoster
Paternoster is 'n pragtige dorpie. Ons kuier elke keer lekker daar. Heerlikste restaurante en 'n pragtige kuslyn.
Ada V. - 25th October 2017
staying in Paternoster
Dit bly 'n pragtige bestemming.
Marli L. - 24th October 2017
staying in Paternoster
Dit is jammer dat soveel sorg geneem moet word om misdaad te verhoed. Dit het beslis 'n demper geplaas op ons verblyf in die mooie Paternoster.
Henriette G. - 24th October 2017
staying in Paternoster
Pragtig!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com