Verified Reviews of Paternoster

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Paternoster

Rated 4.6 out of 5 based on 1345 reviews.
Mari R. - 23rd October 2017
staying in Paternoster
Baie rustige klein dorpie. Daar gaan nie veel aan nie, wat vir my 'n goeie ding is! Lekker ontspannend. Pragtige strand!
Piet L. - 21st October 2017
staying in Paternoster
Karaktervol.
Lynette S. - 17th October 2017
staying in Paternoster
Ek weet Vredenburg is naby, maar Paternoster kan doen met 'n groter winkel (normale inkopies) en dalk 'n apteek. Lieflike klein dorpie!
Petro N. - 16th October 2017
staying in Paternoster
Dit was ons eerste keer in Paternoster en dit is 'n fantastiese klein plekkie, baie rustig en uitstekende vakansiegees wat heers. Dit is 'n stukkie hemel op aarde.
Annette F. - 15th October 2017
staying in Paternoster
Paternoster is ‘n moet sien en ervaar.
Lucille N. - 13th October 2017
staying in Paternoster
Ek het Paternoster besoek sedert my kinderdae. Dit bly nog my gunsteling plekkie in SA!
Valerie J. - 11th October 2017
staying in Paternoster
Lieflike stranddorp! Sal graag my kinders op 'n volgende keer wil bring!
Chris Alwyn B. - 10th October 2017
staying in Paternoster
Pragtige dorpie met baie karakter! Maak gerus 'n draai!
Zahraa S. - 9th October 2017
staying in Paternoster
Paternoster is an unknown, yet beautiful treasure. The people are very nice, the vibe of the people by the beach is great and the quaint heartiness of small villages is fantastic.
Peet V. - 9th October 2017
staying in Paternoster
As jy rustig wil wees en die natuur wil geniet, is Paternoster die plek. Indien jy hou van winkelsentrums bly weg.
Lynette L. - 7th October 2017
staying in Paternoster
Paternoster is 'n uitstekende uitkoms uit die stad se gewoel. Hier kan jy rustigheid en die natuurskoon geniet.
Michelle E. - 5th October 2017
staying in Paternoster
If you are a adventurous person you will have lots to do especially the beauty of the place and it's people.
Carina V. - 5th October 2017
staying in Paternoster
Oulike dorpie, perfek vir ‘n rustige vakansie!
Madelein V. - 4th October 2017
staying in Paternoster
Dis 'n wonderlike plek.
Mike D. - 2nd October 2017
staying in Paternoster
As jy die Weskus wil beleef gaan gerus Paternoster toe. Die mense, die see, die dorp en die omliggende gebied vat jou terug na 'n meer eenvoudige tyd.
Roy K. - 2nd October 2017
staying in Paternoster
Some good restaurants, reasonable access to West Coast Park. Nice beach. A pleasant characterful seaside village.
Vivienne F. - 2nd October 2017
staying in Paternoster
Dis 'n pragtige rustige kusdorpie met die mooiste natuurskoon.
Tersia V. - 2nd October 2017
staying in Paternoster
Rustige Weskus dorpie waar jy kan wegbreek en rustig wees maar tog naby aan verskeie omliggende dorpe sou jy meer wou sien en doen. Lekker eetplekke en heelwat is troeteldier vriendelik.
Louwallen V. - 27th September 2017
staying in Paternoster
Ideale bestemming vir ontspanning.
Annette J. - 26th September 2017
staying in Paternoster
Mooi area en skoon net jammer dat mense iets elke 5 tree iets aan jou probeer verkoop, kan irriterend raak.
Cyril E. - 25th September 2017
staying in Paternoster
Has lost the charm it had in the past.
Johan V. - 25th September 2017
staying in Paternoster
Altyd lekker. Word nou net te besig.
Deon R. - 23rd September 2017
staying in Paternoster
Paternoster bied 'n unieke belewenis van die Weskus.
Abigail A. - 21st September 2017
staying in Paternoster
Friendly warm hearty people. Just beautiful.
Jandre D. - 19th September 2017
staying in Paternoster
Rustige kusdorpie waar mens net kan ontspan, boek lees of op die strand loop (en swem as jy die koue water kan vat) as jy wil, of na een van vele goeie restuarante gaan vir lekker kuier met vriende. Blykbaar heelwat kreef binne seisoen, maar dit moet ek nog meemaak.
Friedrich K. - 19th September 2017
staying in Paternoster
Ongelooflik!
Marise R. - 19th September 2017
staying in Paternoster
'n Lekker wegbreekplek wat nie te ver van die huis af is nie.
Riaan N. - 17th September 2017
staying in Paternoster
Baie mooi en gesellige dorp met lekker mense en rustigheid.
Delene M. - 14th September 2017
staying in Paternoster
Wat 'n pragtige omgewing. Het baie blommetjies gesien en het Tietiesbaai ontdek. Asemrowende uitsig en natuur.
Dirk P. - 13th September 2017
staying in Paternoster
Ons het ons harte verloor in Paternoster!
Retha B. - 13th September 2017
staying in Paternoster
Lekker plekkie, lieflike eetplekke.
Anton V. - 12th September 2017
staying in Paternoster
As jy van stil en mooi views en niks om te doen behalwe vir iets mooi staar hou is dit jou plek.
Burgert K. - 12th September 2017
staying in Paternoster
Sal meer sekuriteit moet aanstel, veral gedurende nagte! Deur wagte wakker gemaak om vas te stel of daar by ons ingebreek is.
Stephan F. - 11th September 2017
staying in Paternoster
Versinnebeeld die Weskus.
Alwyn H. - 8th September 2017
staying in Paternoster
Lieflike bestemming.
Pollie B. - 6th September 2017
staying in Paternoster
Heerlike vissersdorpie met vriendelike mense wat behulpsaam is. Lekker vakansiedorp!
Magriet M. - 5th September 2017
staying in Paternoster
Daar is interessante eetplekke en dit is goed geleë om as 'n basis te gebruik om omliggende plekke te besoek.
Giselle D. - 4th September 2017
staying in Paternoster
Baie lekker dorpie.
Juliana O. - 28th August 2017
staying in Paternoster
Paternoster is een van die beste kusdorpies om in te bly.
Danica D. - 28th August 2017
staying in Paternoster
Die mooiste dorpie met pragtige landskappe en natuur skoonheid. Sal Paternoster aanbeveel vir almal wat nog nie die plekkie besoek het nie.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com