Verified Reviews of Paternoster

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Paternoster

Rated 4.6 out of 5 based on 1345 reviews.
Brett T. - 17th June 2017
staying in Paternoster
Loved Paternoster. Lovely views, clean and lovely restaurants.
Lise V. - 8th June 2017
staying in Paternoster
Paternoster is lieflik! Ek sal enige tyd dit weer besoek. Definitief die perfekte dorpie vir 'n wegbreeknaweek. Dis net jammer dat mens so versigtig moet wees vir diefstal.
Dinita H. - 8th June 2017
staying in Paternoster
Ek geniet Paternoster. Was net hartseer dat die lighuis toe was oor die naweek wat ons daar was.
Hugo C. - 8th June 2017
staying in Paternoster
Lovely little town and peaceful out of season. Lovely beach walks and restaurants. Probably much more variety in season but the solitude of having few visitors there suits as just fine.
Pieter V. - 8th June 2017
staying in Paternoster
Die kreefverkopers is 'n probleem! Wil nie "nee" as antwoord aanvaar nie en raak vieslik en aggressief as hulle nie hul sin kry nie. Kry 'n winkel of sentrale afsetpunt as kreef dan wel verkoop mag word!
Juanita V. - 8th June 2017
staying in Paternoster
Altyd lekker om in Paternoster te kuier. Heerlik geëet by die verskillende restaurante.
Jeanine J. - 8th June 2017
staying in Paternoster
Perfect!
Sonia V. - 1st June 2017
staying in Paternoster
Ek het nog altyd n sagte plekkie vir Paternoster gehad, maar moet së, daar is nou baie meer mense wat opdringerig raak en goed aan mens probeer afsmeer en regtig nie nee vir 'n antwoord wil vat nie. Die natuurskoon is egter steeds iets om na uit te sien, en ek dink daar is min plekke so mooi soos Paternoster.
Nigel C. - 1st June 2017
staying in Paternoster
Dis 'n baie rustige dorp met vriendlike mense.
Ben L. - 26th May 2017
staying in Paternoster
Paternoster het 'n eie aard en karakter wat dit 'n unieke ondervinding maak en 'n mens hoop dit word so vir die toekoms behou.
Francois N. - 25th May 2017
staying in Paternoster
Paternoster se strate is lekker stil en baie fietsryvriendelik.
Belinda J. - 22nd May 2017
staying in Paternoster
Very beautiful place indeed.
Barbara D. - 17th May 2017
staying in Paternoster
What a lovely cosy, beautiful and clean town with wonderful friendly people that are always willing to make your stay in Paternoster a pleasant and memorable one.
Zelda O. - 16th May 2017
staying in Paternoster
Onbeskryflike natuurskoon!
Rich P. - 11th May 2017
staying in Paternoster
Paternoster het fantastiese restaurante en kuierplekke. Die enigste probleem is die ouens wat krewe verkoop en die feit dat daar by ons bure se kar ingebreek is.
Michelle B. - 10th May 2017
staying in Paternoster
Awesome wegbreekplekkie.
Ella S. - 9th May 2017
staying in Paternoster
Pragtige dorpie.
Werner M. - 8th May 2017
staying in Paternoster
Lekker klein plattelandse dorpie met groot karakter! Altyd 'n besoek werd.
Anton V. - 8th May 2017
staying in Paternoster
Dorp self is pragtig en idillies.
Margaret H. - 6th May 2017
staying in Paternoster
Lief Paternoster , sal enige dag daar wil aftree. Mense in Paternoster is uniek.
Elbie E. - 4th May 2017
staying in Paternoster
Pragtige plek, vriendelike mense.
Alfonso V. - 4th May 2017
staying in Paternoster
Dis 'n great dorpie met lekker eetplekke. Ek kom weer en sommer gou.
Maartin T. - 4th May 2017
staying in Paternoster
Lekker eetplekke.
Con M. - 2nd May 2017
staying in Paternoster
Sal beslis weer besoek.
Steve S. - 25th April 2017
staying in Paternoster
Paternoster is 'n uitstekende toeristebestemming.
Anthony V. - 22nd April 2017
staying in Paternoster
Wonderlike plek en die mense is baie vriendelik.
Annalise V. - 21st April 2017
staying in Paternoster
Pragtige stranddorpie.
Guillaume O. - 21st April 2017
staying in Paternoster
Pragtige omgewing met eindelose strand.
Leonie U. - 19th April 2017
staying in Paternoster
Pragtig. Die seelewe en strand is ongelooflik!
Lee-ann W. - 18th April 2017
staying in Paternoster
Loved Paternoster - We will definitely be back for longer next time.
Melody J. - 16th April 2017
staying in Paternoster
Paternoster is die mooiste dorpie! Het so lekker geëet by Voorstrandt en Square Spoon. Mooiste strand en wit huisies. Verlief op die plekkie!
Antonie S. - 12th April 2017
staying in Paternoster
Rustige en veilige dorpie met uitstekende restaurante!
Sue V. - 6th April 2017
staying in Paternoster
Nog altyd 'n favourite.
Angelique T. - 3rd April 2017
staying in Paternoster
A little piece of heaven!
Jakes J. - 31st March 2017
staying in Paternoster
Baie oulike plek. Het ook maar hulle "petty crime". Kan nie iets in jou kar los nie.
Melanie H. - 30th March 2017
staying in Paternoster
Lekker naweek of vakansieplek, uitstekende restaurante.
Hestolien B. - 30th March 2017
staying in Paternoster
Baie vriendelike en gasvrye mense, en sal enige tyd weer daarheen gaan en verseker vir 'n langer tydperk.
Christel R. - 27th March 2017
staying in Paternoster
Die kreefverkopers op straat is 'n groot probleem, soveel so dat jy nie eers kreef in 'n restaurant kan bestel nie.
Bradley A. - 25th March 2017
staying in Paternoster
Dis 'n baie nice toeristebestemming. Verskeie restuarante, ens.
Lynette L. - 25th March 2017
staying in Paternoster
Heerlike wegbreekplek met genoeg eetplekke en winkeltjies. Ek en my man het gesels en gewonder of 'n klein teater nie dalk 'n aanwins sal wees nie, waar kunstenaars oor naweke kan optree. Ons sal beslis weer hier kom kuier.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com