Verified Reviews of Paternoster

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Paternoster

Rated 4.6 out of 5 based on 1345 reviews.
Pieter P. - 16th January 2017
staying in Paternoster
Paternoster is 'n pragtige plek, maar maak net seker in watter deel van die dorp jy bespreek ... jou buurman versteur dalk die rus en vrede met harde musiek; onaardige rookreuke; kuiergaste en geskel en skree waarvoor ek as vakansieganger glad nie lus gehad het nie, maar sal beslis weer teruggaan om dit behoorlik te geniet.
Karen B. - 16th January 2017
staying in Paternoster
Paternoster het ongelooflike eetplekke en winkeltjies, en wat so eie is, is die vissermanne soggens. Die lekkerste van die hele vakansie op Paternoster was die dames wat vis bak by On the Rock-kafee - dis so billik en heerlik. Knap gedaan, Paternoster!
Louanne M. - 12th January 2017
staying in Paternoster
Book your restaurants well in advance or you will not get a table easily, especially in December. Most restaurants are closed over Christmas and New Year.
Aletia O. - 11th January 2017
staying in Paternoster
Dis jammer oor die veiligheidsrisiko.
Lurica V. - 11th January 2017
staying in Paternoster
Paternoster is asemrowend, 'n ongelooflike mooi plek en baie rustig. Voorstrand Restaurant is puik en die wasgoeddiens is uitstekend. Ons is beslis weer daar.
Aletta R. - 9th January 2017
staying in Paternoster
Sal enige tyd weer daar gaan vakansie hou.
Robert C. - 9th January 2017
staying in Paternoster
Paternoster is such a beautiful town, the residents are so friendly. We loved the town and it's a perfect place to unwind and relax with your family.
Lodewyk F. - 9th January 2017
staying in Paternoster
Het die tyd daar geniet .
Marnie V. - 9th January 2017
staying in Paternoster
Paternoster is 'n heerlike vakansiebestemming.
Leon N. - 8th January 2017
staying in Paternoster
Wonderlike plek.
Salome L. - 7th January 2017
staying in Paternoster
'n Mens sal net verwag dat restaurante gedurende die feesseisoen later as 21:00 sal oop bly!
Rita M. - 5th January 2017
staying in Paternoster
Paternoster is the ultimate West Coast destination.
Arista V. - 4th January 2017
staying in Paternoster
Paternoster het ongelooflike oulike eetplekke. Wees net bewus daarvan dat 'n mens oor spitstye moet bespreek. Ons beveel veral Voorstrand en Noisy Oyster aan. Onthou net dat die wind baie waai, so 'n mens gaan nie soontoe vir die weer nie.
Cynthia F. - 3rd January 2017
staying in Paternoster
Vriendelike dorpie.
Hannes W. - 2nd January 2017
staying in Paternoster
Beweerde misdaad waarteen almal ons gewaarsku het, is ontrustend en dit bring 'n negatiewe aspek in by die verblyf, want ons kon nie werklik ontspan en rus nie.
Tessa S. - 30th December 2016
staying in Paternoster
Mooiste vakansiebestemming. Net jammer dat van die restaurante 'n redelike arrogante houding het as jy net 2 mense is.
Cindy G. - 30th December 2016
staying in Paternoster
Lief vir hierdie plek!
Frans B. - 23rd December 2016
staying in Paternoster
Wonderlike eetplekke, lekker groot strand. Ons was vreeslik gewaarsku oor die kriminele elemente deur verskeie mense. Ons het geen insidente gehad nie, maar het deurentyd onveilig gevoel. Nie hoe ek saam met my familie wil ontspan nie.
Megan W. - 22nd December 2016
staying in Paternoster
Have to visit. It is a quaint and idyllic West Coast town unlike many you will ever see.
Petrus G. - 22nd December 2016
staying in Paternoster
Eerste keer wat ons hier kuier en aangenaam verras!
Rene D. - 20th December 2016
staying in Paternoster
Die beste vakansieplek op aarde.
Hannetjie S. - 20th December 2016
staying in Paternoster
Paternoster is 'n juweel in die Weskus.
Naomi B. - 18th December 2016
staying in Paternoster
Baie lekker en mooi plek. Heerlik kosse.
Johan B. - 13th December 2016
staying in Paternoster
Veiligheid en sekuriteit is 'n baie groot probleem. Verder baie lekker!
Estelle B. - 9th December 2016
staying in Paternoster
Dit was regtig 'n belewenis vir ons Sweedse vriende om hierdie unieke dorpie te ervaar. Hulle het ook die Voorstrand Restaurant baie geniet. Tietiesbaai was ook 'n hoogtepunt!
Burga S. - 8th December 2016
staying in Paternoster
It used to be more relaxed and quiet, it was a very busy weekend there. We hope Paternoster does not lose its character (it already has). Nice restaurants. We love it.
Renette G. - 8th December 2016
staying in Paternoster
Die kreefsmouse maak jou mal en die veilgheid met geen polisiekantoor is nogal kommerwekkend.
Brian H. - 8th December 2016
staying in Paternoster
Wonderlike ongerepte strand, ongelooflik!
Elrien D. - 7th December 2016
staying in Paternoster
Wat 'n pragtige dorpie, rustig met bote wat uitgaan, bedrywige vissermanne, pragtige see en uitsonderlike ronde klippe. Sal definitief weer hierheen kom.
Ockie O. - 7th December 2016
staying in Paternoster
Pragtige dorpie wil net voorkom of misdaad dalk 'n probleem kan wees.
Giel V. - 3rd December 2016
staying in Paternoster
Ek dink Paternoster is 'n mooi plekkie vir toeriste en sal dit vir enigeen aanbeveel.
Charlene D. - 3rd December 2016
staying in Paternoster
Loved the overall friendliness and helpfulness of the Paternoster residents would definitely recommend to family and friends a beautiful lovely destination.
Eben J. - 1st December 2016
staying in Paternoster
Wonderlike plekkie. Maak gou om daar uit te kom.
Bjorgen J. - 1st December 2016
staying in Paternoster
Lekker plekkie.
Christine J. - 24th November 2016
staying in Paternoster
Paternoster is 'n Weskusdorpie wat mens nie moet mis nie. Daar is heerlike restaurante, pragtige gastehuise en 'n strand wat wyd strek. Die winkeltjies is oulik en verkoop sonderlinge ware wat mens nie oral sal kry nie. Die vars vis en kreef wat mens direk van die bote af kan koop en wat proe soos see, is 'n definitiewe trekpleister. Alhoewel die wind kan waai, is Paternoster 'n plekkie wat ek oor en oor en oor sal besoek.
Andrea V. - 24th November 2016
staying in Paternoster
A beautiful and special seaside small town for couple getaways and with lovely beaches! We will definitely come again!
Piet T. - 23rd November 2016
staying in Paternoster
'n Heerlike basis vir 'n Weskus-kuier.
Pote F. - 20th November 2016
staying in Paternoster
Baie mooi en skoon. Veilig om daar te bly. Dit is die moeite werd om Paternoster te besoek. Vir die natuurlustige persoon is daar baie om te sien: voƫls, robbe, insekte, klein wild.
Fred En Elsabe U. - 16th November 2016
staying in Paternoster
Pragtig.
Truida P. - 10th November 2016
staying in Paternoster
Pragtig en pure plesier. Wolfgat Restaurant is 'n besonderse ervaring.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com