Verified Reviews of Paternoster

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Paternoster

Rated 4.6 out of 5 based on 1345 reviews.
Erik L. - 10th November 2016
staying in Paternoster
'n Fantastiese vakansiedorp met karakter en wonderlike mense. Verseker 'n moet op almal se lysie.
Karlien B. - 7th November 2016
staying in Paternoster
It is a beautiful, unspoiled little town with a great feel to it. Loved it!
Hazel G. - 3rd November 2016
staying in Paternoster
Nee, dit was absoluut elke oomblik die moeite werd.
Leon C. - 3rd November 2016
staying in Paternoster
Pragtige dorpie en beskik van alles wat jy benodig vir jou wegbreek. As daar iets op jou lys is wat tekort kom, is Vredenburg se prag inkopiesentrum 'n klipgooi ver.
Hennie S. - 1st November 2016
staying in Paternoster
Paternoster is 'n pragtige dorpie, ons het die kuier daar werklik geniet.
Gerhardt K. - 27th October 2016
staying in Paternoster
Rustig.
Willie V. - 27th October 2016
staying in Paternoster
Heerlik en vriendelik!
Jennifer B. - 27th October 2016
staying in Paternoster
My aftree plek.
Retha C. - 20th October 2016
staying in Paternoster
Van al die Weskusdorpies, my uitverkorene!
Francois E. - 20th October 2016
staying in Paternoster
Lekker klein dorpie vir wegbreek van stad, verkeer ensovoorts.
Angelica B. - 12th October 2016
staying in Paternoster
Maak seker jy gaan eet by die vele restaurante - van die beste in Suid-Afrika!
Thelma K. - 12th October 2016
staying in Paternoster
Paternoster is 'n pragtige vissers-gemeenskap en vakansiedorpie met al sy witgewaste huisies en gekleurde hortjies. Daar is lieflike eetplekkies en winkeltjies, maar deurentyd ervaar jy die eenvoud van jou kindertydse kaalvoet vakansies sonder al die blink liggies.
Diff D. - 12th October 2016
staying in Paternoster
Die Paternoster atmosfeer is aansteeklik en gemaklik. 'n Klein gemaklikheidswinkel soos 'n SPAR of Mini P&P sal baie help met daaglikse benodigdhede soos vars brood, melk, ys, ens.
Whidaad E. - 11th October 2016
staying in Paternoster
Paternoster is a very beautiful and relaxing place, the people are very nice.
Thea V. - 10th October 2016
staying in Paternoster
Paternoster is 'n plekkie waar mens nie veel winkels moet verwag nie. Hul kan net gerus ook op Sondae en Maandae oop wees. Dit lyk of die dorp Sondagmiddag toemaak, en eers ontwaak op 'n Dinsdag oggend! Ons het ongelukkig Sondag middag 3 uur daar aangekom, en Dinsdag oggend weer moes ry. Ons het direk van die lughawe daar aangekom, en was nie voorbereid dat daar niks oop sal wees nie. Buiten dit, pragtige dorpie!
Melanie P. - 6th October 2016
staying in Paternoster
Baie mooi, maar boek in die nuwer areas.
Hennie M. - 4th October 2016
staying in Paternoster
Goeie ontvangs gekry.
Nerise B. - 1st October 2016
staying in Paternoster
Dis 'n lekker dorpie en die landskap is baie mooi. Weens die dwelmmisbruik daar, voel ek egter nie so veilig wanneer ek in die dorp en op die strand loop nie.
Kevin B. - 30th September 2016
staying in Paternoster
The restaurants and food in Paternoster was awesome, special comment must go to Gaaitjie Restaurant where everything was superb.
Tracey V. - 29th September 2016
staying in Paternoster
Paternoster is beautiful.
Ida D. - 28th September 2016
staying in Paternoster
Lieflike bestemming en omliggende omgewing.
Anelle G. - 22nd September 2016
staying in Paternoster
Ek is baie lief vir Paternoster. Wens ek kon meer dikwels soontoe gaan gaan!
Moyra D. - 22nd September 2016
staying in Paternoster
Beautiful town with plenty restaurants and things to do and see. Lovely beach!
Niki K. - 22nd September 2016
staying in Paternoster
Prentje mooi!
Karin H. - 22nd September 2016
staying in Paternoster
Mooi plek, mooi strand. Hou van die wit huise.
Jacolien S. - 21st September 2016
staying in Paternoster
Ongelooflik!
Dalene G. - 21st September 2016
staying in Paternoster
Wonderlike plek, net die aandenkingwinkels is peperduur. Hulle is net vir die oorsese mark en ons kon nie vir almal iets saambring om te geniet nie! Ek self is in die aandenking bedryf en maak self goed en die pryse was buitensporig duur!
Retha M. - 19th September 2016
staying in Paternoster
Dit is 'n pragtige Weskusdorpie, sal seker altyd wees. Dit raak net amper te besig daar, maar dit bly 'n pragtige dorp en die omgewing is beeldskoon.
Heather W. - 16th September 2016
staying in Paternoster
Dit is 'n besondere mooi vissersdorpie en die huisie is opreg iets besonders. Die strate en omgewing is skoon en netjies. Die mooi stilte en rustigheid wat ek verwag het was ongelukkig baie teleurstellend as gevolg van die jongmense wat dronk op ons "voorstoep" baie raserig was.
Rianne P. - 15th September 2016
staying in Paternoster
Pragtig!
Ronell M. - 15th September 2016
staying in Paternoster
Tietiesbaai se blomme was ongelooflik!
Andre O. - 9th September 2016
staying in Paternoster
Dit is voorwaar 'n plek wat mens bekoor en al die eetplekke en winkels is ongelooflik. Definitief 'n moet vir elke mens om ten minste een keer te besoek en te oornag.
Liezl D. - 8th September 2016
staying in Paternoster
Die mense is baie bedagsaam .
Amanda C. - 8th September 2016
staying in Paternoster
Droombestemming. Sal definitief weer teruggaan!
Daan J. - 8th September 2016
staying in Paternoster
Ons het in die verlede al deur Paternoster gery net om te sien hoe dit daar lyk, maar nog nooit daar vakansie gaan hou nie. Hierdie keer het ons egter besluit om daarheen te gaan. Dit was so lekker, die mense is vriendelik, die blomme Tieties baai se kant toe was pragtig. Soos al ons vakansies in die Kaap sal ek Paternoster ook by my lysie sit.
Martin S. - 6th September 2016
staying in Paternoster
Paternoster raak te veel kommersieel. Die Sea Shack voel wêrelde daarvandaan.
Piet V. - 3rd September 2016
staying in Paternoster
Paternoster is die plek om te wees - met voorkeur-restaurante en beeldskone natuur is dit alles en nog meer.
Arlene P. - 2nd September 2016
staying in Paternoster
Was a little disappointed as it was quite shabby and of course a beautiful beach that you had to walk your dogs on with a lead. The Wolfgat restaurant has an excellent location.
Elize G. - 1st September 2016
staying in Paternoster
Paternoster het ons harte gesteel. Maak reeds planne om in die nabye toekoms daar te gaan nes skop.
Anna N. - 1st September 2016
staying in Paternoster
Love dit!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com