Verified Reviews of Paternoster

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Paternoster

Rated 4.6 out of 5 based on 1345 reviews.
David O. - 1st March 2021
staying in Paternoster
Ons love die dorp en sal graag daar wil gaan aftree.
Sunet B. - 1st March 2021
staying in Paternoster
Dit is ons eie Santorini!
Tercia A. - 1st March 2021
staying in Paternoster
Goeie plek om te rus en weg te breek.
Arnold M. - 23rd February 2021
staying in Paternoster
Paternoster is 'n moet op jou kalender.
Sueline K. - 23rd February 2021
staying in Paternoster
Baie mooi area, maar smouse is ’n groot probleem. Ook baie vuil strate met rommel wat op die strand en voor restaurante lê. Ek vermoed dat diefstal 'n probleem kan wees en sal nie alleen langs die strand gaan stap nie.
Herchell F. - 22nd February 2021
staying in Paternoster
Baie lekker plek met vriendelike mense.
Candice S. - 22nd February 2021
staying in Paternoster
My gunsteling plek om weg te breek. Verkies enige tyd akkomodasie in Die Kom area.
Marinda C. - 22nd February 2021
staying in Paternoster
Paternoster is a tranquil area with wonderful scenery.
Jean A. - 21st February 2021
staying in Paternoster
Dit is die perfekte plek as jy rustigheid soek.
Chante L. - 19th February 2021
staying in Paternoster
Not much to do into the area.
Euodia D. - 16th February 2021
staying in Paternoster
Wat ’n droom plek om by rustig te wees.
JP L. - 16th February 2021
staying in Paternoster
Paternoster is a great place. Been there many a time with many pleasant memories.
Anne S. - 16th February 2021
staying in Paternoster
Dit was die eerste keer dat ons ’n naweek in Paternoster deurgebring het en is nou absoluut verlief op die dorpie. Outentieke Weskus gasvryheid op sy beste!
Ronnie S. - 11th February 2021
staying in Paternoster
Lekker seafood at Paternoster.
Tien F. - 10th February 2021
staying in Paternoster
Heerlike eetplekke, lekker vir naweek kuier!
Adnaan A. - 9th February 2021
staying in Paternoster
Most beautiful and peaceful getaway, but expect some wind.
Leon M. - 9th February 2021
staying in Paternoster
Glad nie meer wat dit was nie.
Barend F. - 8th February 2021
staying in Paternoster
Baie mooi dorpie wat gerus besoek kan word.
Melanie J. - 8th February 2021
staying in Paternoster
Hoogs aanbeveel vir ’n perfekte wegbreek of vakansie.
Sarah P. - 8th February 2021
staying in Paternoster
Pragtige dorp.
Martie J. - 6th February 2021
staying in Paternoster
Pragtige, rustige dorpie! Vriendelike mense!
Ronel N. - 2nd February 2021
staying in Paternoster
Paternoster is 'n pragtige, skoon kusdorpie met vriendelike inwoners ek oulike eetplekke.
Egenia J. - 1st February 2021
staying in Paternoster
Love die plek, ek sal weer en weer en weer kom.
Angelique S. - 27th January 2021
staying in Paternoster
Paternoster is a really beautiful town. Beautiful views and restaurants.
Gf V. - 25th January 2021
staying in Paternoster
Mooi, skoon, rustig en baie restaurante om uit te kies om te gaan eet.
Olivia L. - 21st January 2021
staying in Paternoster
Paternoster is 'n juweel. Ongerep en opvallend skoon. Die restaurante is egter ongelooflik duur.
Gerhardus V. - 19th January 2021
staying in Paternoster
Ongelukkig is daar soos in baie ander vakansiedorpe swak elemente wat jou verblyf kan benadeel, asook Covid.
Nida B. - 19th January 2021
staying in Paternoster
Dit is 'n fantastiese plek vir rus vir jou siel!
Maritza C. - 18th January 2021
staying in Paternoster
Baie oulike vissersdorpie met 'n unieke atmosfeer.
Shaun J. - 14th January 2021
staying in Paternoster
Paternoster is beautiful, with nice restaurants, great beaches and real small coastal town feel.
Catherine V. - 12th January 2021
staying in Paternoster
Lieflike plek. Sal definitief weer besoek.
Ursula C. - 11th January 2021
staying in Paternoster
Baie goeie plek om te ontspan.
Vanessa B. - 11th January 2021
staying in Paternoster
If you want to relax and have a few good meals, Paternoster is just the place. Except for the endless wind, lovely. Restaurants are a bit pricey. Cathy's Kitchen is a breath of fresh air and Abalone Spa a good find.
Liesel D. - 11th January 2021
staying in Paternoster
Ons harte was baie seer om te vertrek. Paternoster is die mooiste dorpie, 'n juweel.
Piet V. - 7th January 2021
staying in Paternoster
Ons gunstelingvakansiedorp - ons gaan altyd terug.
Hannes F. - 7th January 2021
staying in Paternoster
Skoon, rustige, Weskusdorp waar jy net jou self weer kan raak met die mooiste strande.
Nellie S. - 5th January 2021
staying in Paternoster
Lekker wegbreek vir die koskenner!
Jaco S. - 4th January 2021
staying in Paternoster
Paternoster is 'n pragtige weskusdorpie.
Jeanet B. - 4th January 2021
staying in Paternoster
Dis dorp is so mooi en netjies ingerig. Baie veilig en die mense is vreeslik behulpsaam.
Elizabeth W. - 2nd January 2021
staying in Paternoster
Pragtige dorp en ideaal vir 'n smulpaap (foodie).

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com