Verified Reviews of Paternoster

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Paternoster

Rated 4.6 out of 5 based on 1345 reviews.
Madeleine V. - 10th July 2015
staying in Paternoster
Paternoster is 'n lieflike plek om oor te bly - ons sal enige tyd weer oornag in hierdie tipiese Weskus-dorp. Heerlik geëet by 'n strand restaurant net om die hoek van die blyplek.
Bradley V. - 3rd July 2015
staying in Paternoster
See you next time!
Pieter D. - 2nd July 2015
staying in Paternoster
Paternoster is 'n besondere bestemming wat bekoring inhou. Die mense is vriendelik. Baie lekker restaurante. Interessante plekkies om te besoek soos At Botha se studio. Gaan kyk ook na omliggende plekke soos Velddrift en Tietiesbaai.
Rensia C. - 30th June 2015
staying in Paternoster
Altyd lekker, maar soms kan die plaaslike smouse regtig pla en lastig wees.
Nico B. - 25th June 2015
staying in Paternoster
Oulike dorpie.
Monty L. - 22nd June 2015
staying in Paternoster
Wil dit nog bietjie meer "explore". Behou sy pragtige wit(huiskleur) karakter.
Chris-marie N. - 21st June 2015
staying in Paternoster
Interessante vissersdorpie. Regte plek om net niks te doen nie!
Lizemari K. - 19th June 2015
staying in Paternoster
Paternoster is baie mooi en 'n lekker plekkie om te bly.
Rozelda R. - 15th June 2015
staying in Paternoster
Baie goed en het lekker gebly.
Susan V. - 11th June 2015
staying in Paternoster
Dit is werklik 'n plekkie waar 'n mens kan ontspan en die ongereptheid van die natuur kan geniet! Verfrissend.
Janine J. - 11th June 2015
staying in Paternoster
Paternoster is the best coastal town in the West coast.
Karin V. - 10th June 2015
staying in Paternoster
Mal oor Paternoster.
Alta N. - 20th May 2015
staying in Paternoster
Paternoster doen beslis iets vir die siel.
Niel S. - 19th May 2015
staying in Paternoster
Die kreef is lekker, net jammer dit is buiteseisoen.
Theuns K. - 14th May 2015
staying in Paternoster
Hemel op aarde!
Alwyn V. - 7th May 2015
staying in Paternoster
Eet by Noisy Oyster.
Ansie K. - 6th May 2015
staying in Paternoster
Baie mooi, skoon en netjies. Die restourante is van baie hoë gehalte en die kos was uitstekend by almal van hulle.
Adolf B. - 5th May 2015
staying in Paternoster
Take a break.....can't do better!
Kobus T. - 5th May 2015
staying in Paternoster
Die restaurante soos Oep Ve Koep en Die Gaatjie is 'n groot belewenis en dit het die besoek die moeite werd gemaak.
Bertie M. - 5th May 2015
staying in Paternoster
Fantastiese plek, mense en eetplekke! Lekker om daar te rus.
Estelle D. - 5th May 2015
staying in Paternoster
Dis wonderlik en ongerep, besonder mooi omgewing.
Anneke G. - 2nd May 2015
staying in Paternoster
Pieter U. - 1st May 2015
staying in Paternoster
Paternoster het ook seker die beste seekos in die land. Pragtige plek en 'n moet om te besoek!
Hannamarie B. - 24th April 2015
staying in Paternoster
Baie goed.
Guy L. - 23rd April 2015
staying in Paternoster
Voorstrand Restaurant has well prepared and well presented food and big portions, good value for money!
Giles S. - 23rd April 2015
staying in Paternoster
Go to the small market. It is worth the visit, even if it is only to chat to the locals or pick up a few locally produced items. Friendly town.
Estelle J. - 17th April 2015
staying in Paternoster
Heerlike restaurante!
Pamela S. - 15th April 2015
staying in Paternoster
Pragtige bestemming, maar misdaad mag dit in die toekoms belemmer.
Andries W. - 15th April 2015
staying in Paternoster
Pragtige vakansiebestemming, mense is vriendelik met asemrowende natuurskoon.
Neels P. - 14th April 2015
staying in Paternoster
'n Moet-sien!
Jean-marie C. - 13th April 2015
staying in Paternoster
Pragtig. Hemel op aarde.
Jp H. - 12th April 2015
staying in Paternoster
Heerlike en vriendelike kusdorp. Wees wel bedag om nie waardevolle items in die motor te los of sigbaar in 'n wooneenheid.
Dennis B. - 10th April 2015
staying in Paternoster
Juweel aan die Weskus, die rustigheid val mens eerste by.
Peet B. - 10th April 2015
staying in Paternoster
Geniet alles! Gaan Tietiesbaai toe, eet by Voorstrand en Spoon Square ... alles ongelooflik! Besoek Darling en Riebeek-Kasteel. Paternoster bied sielsrus.
Jl W. - 9th April 2015
staying in Paternoster
Het Paternoster reeds as 'n heerlike toeristebestemming by vriende aanbeveel.
Hentie N. - 7th April 2015
staying in Paternoster
Pragtige plekkie. Het sy eie bekoring.
Marlene N. - 4th April 2015
staying in Paternoster
Die natuurskoon is pragtig en die mense vriendelik. Oulike en interessante winkeltjies. Vredenburg is net 'n klipgooi weg as jy inkopies wil gaan doen. Ek sal dit beslis aanbeveel. Sal nie sommer weer op 'n ander plek gaan vakansie hou nie.
Amanda D. - 29th March 2015
staying in Paternoster
Aan te bevele. Van die beste bestemmings in SA.
Claudette S. - 25th March 2015
staying in Paternoster
Mooi rustig.
Liesl L. - 19th March 2015
staying in Paternoster
Pragtige dorpie met lieflike lang strand. Lekker keuse van restaurante.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com