Verified Reviews of Paternoster

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Paternoster

Rated 4.6 out of 5 based on 1345 reviews.
Jacques M. - 17th November 2020
staying in Paternoster
Paternoster is 'n pragtige vissersdorpie; baie mooi view na die see.
Wessel V. - 17th November 2020
staying in Paternoster
Pragtige plekkie.
Bernard F. - 16th November 2020
staying in Paternoster
Een ongemaklikheid is dat daar geen besigheidsplekke na 19:00 oop is nie. Was op soek na pynpille vir my dogter wat maagkrampe gekry het. Andersinds fine.
Juan Pierre D. - 10th November 2020
staying in Paternoster
Verlief geraak op Paternoster!
Carina K. - 9th November 2020
staying in Paternoster
Een van die beste wegbreek plekke aan die Weskus. Geniet die dorp en sy mense en alles wat mens daar kan doen, van die unieke eetplekke tot die bierbrouery. Een van ons gunsteling plekke. Nie te praat van die kreef wat van tyd tot tyd beskikbaar is soos die kreefseisoen dit toelaat. Altyd lekker!
Adene H. - 9th November 2020
staying in Paternoster
Love this town. We visit twice a year. We had a terrible experience at the hotel in 2016. Will never go back to that venue. But the rest of Paternoster is amazing!
Renaldo M. - 5th November 2020
staying in Paternoster
Dit is 'n pragtige kusdorp!
Lindie P. - 3rd November 2020
staying in Paternoster
Dis beslis 'n "must go there".
Peter G. - 2nd November 2020
staying in Paternoster
Baie mooi en rustig in Paternoster. Fantasties.
Dina-maria R. - 2nd November 2020
staying in Paternoster
Paternoster is pragtig en rustig.
Farouk D. - 31st October 2020
staying in Paternoster
Pragtige plek en toeristebestemming met vriendelike mense.
Wernen A. - 29th October 2020
staying in Paternoster
'n Plek van rustigheid, besondere besigtighede, restaurante en pragtige strande. Die dorp het baie karakter as vissersdorpie, inwoners baie vriendelik, het baie veilig hier gevoel. Een van beste plekke wat ons in 'n lang tyd besoek het.
Ronell W. - 27th October 2020
staying in Paternoster
Pragtige lang, uitgestrekte strand met oulike winkeltjies vir geskenke, talle uitstekende restaurante, kunsgalerye, ens. Heerlike vars vis te koop direk van die vissers af. Nog baie ongerep. Die perfekte vakansiebestemming.
Danielle H. - 26th October 2020
staying in Paternoster
So many restaurants and shops. You need a lot of time to visit them all! Pretty beaches and an authentic community atmosphere.
Esme P. - 25th October 2020
staying in Paternoster
Een van my gunsteling plekke. Prentjiemooi!
Ferrando C. - 23rd October 2020
staying in Paternoster
Always a pleasure to visit.
Jeanca B. - 23rd October 2020
staying in Paternoster
Wonderlike dorpie in die hartjie van ons land.
Gerrit H. - 21st October 2020
staying in Paternoster
Paternoster is ons gunstelingwegbreekplek aan die Weskus. Die dorp se kultuur is uniek en daar is 'n groot verskeidenheid restaurante en winkeltjies. Die strande is lank en waarlik pragtig. Die sonsondergange is onverbeterlik. Regtig 'n great plek vir 'n romantiese wegbreek.
Retha C. - 20th October 2020
staying in Paternoster
Lieflike dorpie. As jy rustigheid en natuurskoon soek is dit die plek vir jou. Vissersdorpie-atmosfeer op sy beste veral in kreefseisoen. Sal weer en weer teruggaan. Ander mooi strande bv Yserfontein/ St Helenabaai/ Langebaan is lekker naby as jy net wil ry om te gaan kyk.
Michelle V. - 20th October 2020
staying in Paternoster
We love Paternoster. Such a relaxing and pleasant place to go, and not too far from Cape Town. Beaches and ocean are the best for swimming or walking. Great for couples, young families or seniors. Only negative thing is the petty crime and although it has never affected us directly, bringing in outdoor furniture or braai grids every time you want to go to the beach is an irritation.
Deonelle J. - 20th October 2020
staying in Paternoster
Ek het verlief geraak op die dorpie. Sal graag weer wil gaan kuier.
Mariska B. - 19th October 2020
staying in Paternoster
Dis 'n pragtige dorpie met mooi natuurskoon. Die misdaad is egter 'n probleem asook die straatverkopers.
Richard S. - 19th October 2020
staying in Paternoster
Veiligheid is nie aanvaarbaar nie. Mens voel onrustig met alles wat toegemaak moet word en alarms ens. Op vakansie wil mens rus.
Ilse C. - 19th October 2020
staying in Paternoster
Ek kry net die gevoel dis redelik onveilig - ons het geen insident gehad nie, maar die veiligheidsmaatreels van die huis het ons nogal ongemaklik laat voel.
Candice F. - 13th October 2020
staying in Paternoster
The dirt road to the lighthouse is not great. Also, bring cash for entry to the lighthouse to spare yourself an unnecessary gravel drive only to turn back. There's a nice beach before reaching the lighthouse entrance though so we spent the day there instead.
Sj D. - 12th October 2020
staying in Paternoster
Weet nie waarvan dit kom nie, maar daar is musiek wat regdeur die nag speel. 'n Regte steurnis!
Maselepe M. - 12th October 2020
staying in Paternoster
Friendly people, beautiful views from everywhere. Absolutely stunning.
Francois V. - 12th October 2020
staying in Paternoster
Beste plek om die batterye te herlaai!
Rene A. - 12th October 2020
staying in Paternoster
Straatkinders en kreefverkopers is baie arrogant en laat mens onveilig voel.
Bernadette B. - 12th October 2020
staying in Paternoster
Beste dorpie op die Weskus.
Werner N. - 8th October 2020
staying in Paternoster
Paternoster is my gunsteling vakansieplek in Suid Afrika. Wat wel baie onaangenaam is as jy in die strate loop voel jy amper bedreig deur die mense wat bedel en iets aan jou probeer verkoop. Dit is 'n groot bekommernis, veral as 'n vrou alleen daar moet loop, want ek glo dan gaan hulle nog meer in jou "spasie" inbeweeg. Daar sal iets gedoen moet word aan dit, want dit gaan toeriste afskrik.
Colin W. - 5th October 2020
staying in Paternoster
Good place and nice food peace full good people.
Desiree L. - 5th October 2020
staying in Paternoster
Perfect in every way. Loved the beach, the serenity and peaceful atmosphere. We will definitely be back.
Samuel V. - 5th October 2020
staying in Paternoster
Een van ons gunsteling bestemmings in SA! Van kos tot kuns en vriendelik mense wat trots is op hul dorp.
Johanna L. - 5th October 2020
staying in Paternoster
Awesome vakansie plek. Sal definitief weer soontoe gaan
Reinhard M. - 5th October 2020
staying in Paternoster
Lekker dorp om te gaan rus. Goeie restaurante.
Janine L. - 5th October 2020
staying in Paternoster
Heerlike plek!
Rene G. - 5th October 2020
staying in Paternoster
Presies die plek, as jy bietjie wil ontlaai en wegkom uit die stad. Sien gou weer, Paternoster!
Brenda V. - 1st October 2020
staying in Paternoster
Die beste plek om te gaan afskakel! Mense mense!
Warren B. - 30th September 2020
staying in Paternoster
Noisy Oyster is the place to eat.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com