Verified Reviews of Paternoster

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Paternoster

Rated 4.6 out of 5 based on 1345 reviews.
Gabriele C. - 30th September 2020
staying in Paternoster
Our preferred destination at the West Coast to get away for a couple of days and just chill.
Awie S. - 30th September 2020
staying in Paternoster
Lekker om daar te ontspan. Genoeg eetplekkies en interessante winkeltjies. Die kunsmuseum is 'n wenner.
Ashley W. - 29th September 2020
staying in Paternoster
Plek is klein, maar goed vir wegbreek ruskans. Mense is vriendelik.
Marzaan V. - 28th September 2020
staying in Paternoster
Heerlike rustige dorpie.
Sandra J. - 28th September 2020
staying in Paternoster
Wonderful place to stay especially in summertime.
Sanet V. - 28th September 2020
staying in Paternoster
Lekkerste oesters en sushi by De Seekat restaurant geëet.
Jaques R. - 27th September 2020
staying in Paternoster
Ons sal die Noisy Oyster-restaurant aanbeveel vir aandete waar ons 'n fantastiese pork belly geëet het asook die Seekombuis vir middagete.
Patricia B. - 26th September 2020
staying in Paternoster
So beautiful clean and the beach and our walks were amazing. Will definitely holiday in Paternoster again.
Lisanne V. - 26th September 2020
staying in Paternoster
Pragtig en rustig om daar vakansie te hou.
Ronel R. - 23rd September 2020
staying in Paternoster
Lieflike vakansiedorpie met die oulikste plekke/winkels. Oep ve Koep is 'n moet.
Laurian K. - 22nd September 2020
staying in Paternoster
Safe area and beautiful beach.
Cath C. - 22nd September 2020
staying in Paternoster
Excellent meal and hospitality at Blue Benguela.
Benita V. - 22nd September 2020
staying in Paternoster
Dit was effe steurend van die hoeveelheid mense wat bedel en goed aan jou wou afsmeer sodra mens uit die kar klim of sit en eet by 'n restaurant. Daar is die oulikste eetplekke met die heerlikste kosse.
Ashlon R. - 22nd September 2020
staying in Paternoster
Droom vakansieplek.
Ilse S. - 22nd September 2020
staying in Paternoster
Goeie basis om die Weskus te verken. Die restaurante is ook baie goed.
Reana B. - 22nd September 2020
staying in Paternoster
Ons was teleurgesteld in die restaurante se spyskaarte wat nie regtig vars seekos bedien het nie.
Karicka D. - 22nd September 2020
staying in Paternoster
Ons is verlief op Paternoster. Ek het in die weskus groot geword en dit bring my terug na my kinderdae.
Jason S. - 21st September 2020
staying in Paternoster
Paternoster one of the most beautiful places in the Western Cape, the views, the sounds the accommodation is just amazing.
Frik D. - 19th September 2020
staying in Paternoster
Ons was verwittig van inbrake in Paternoster te Loeriesfontein deur 'n gereelde besoeker/werker daar.
John G. - 19th September 2020
staying in Paternoster
Pragtige plek.
Erika H. - 18th September 2020
staying in Paternoster
Baie kommersieel oor naweke, ouwêreldse rustigheid in die week. Uitstekende, interessante restaurante.
Helene M. - 15th September 2020
staying in Paternoster
Pragtige wonderlike bestemming.
Elizabeth A. - 7th September 2020
staying in Paternoster
Sal baie mense aanbeveel om daarheen te gaan, rustige atmosfeer.
June L. - 6th September 2020
staying in Paternoster
Beautiful destination with some lovely restaurants.
Luschka F. - 24th August 2020
staying in Paternoster
Weskus op sy beste.
Maryna D. - 24th August 2020
staying in Paternoster
Die mense is super vriendelik en of dit nou reën of die son skyn, is die plek is pragtig!
Liana E. - 24th August 2020
staying in Paternoster
Paternoster is ‘n fantastiese bestemming! Daar is so baie om te doen, met Tietiesbaai net om die draai. Vele restaurante om van te kies en die mooiste sundowner-bestemming.
Erika V. - 24th August 2020
staying in Paternoster
Love it! Our happy place! We most definitely return!
Anton H. - 17th August 2020
staying in Paternoster
Stunning sielswegbreekbestemming! Sien julle weer binnekort.
Jaco V. - 11th August 2020
staying in Paternoster
Pragtige Weskus-dorpie vol karakter.
Andre D. - 20th March 2020
staying in Paternoster
Sal weer in Paternoster-kuier.
Marius M. - 17th March 2020
staying in Paternoster
Dit is baie mooi.
Andre V. - 16th March 2020
staying in Paternoster
Pragtige plek met lekker kos.
Eugene P. - 16th March 2020
staying in Paternoster
Goeie vriendelike mense in die dorp en baie behulpsaam.
Andriëtte S. - 16th March 2020
staying in Paternoster
Dit is 'n pragtige plek, maar dit voel asof mense minder veilig begin voel in Paternoster. Mens word heeltyd gehinder op straat deur iemand wat iets aan jou wil verkoop. Ons het ook heelwat plekke gekry wat glad nie oop was vir besigheid, was nogal teleurstellend (alhoewel hulle besigheidsure aangedui het dat hul wel moet oop wees).
Chris H. - 15th March 2020
staying in Paternoster
Dolverlief op hierdie Weskus-juweel.
Nigel S. - 11th March 2020
staying in Paternoster
Great getaway from city life or busy urban residential areas! Friendly community and easy to communicate with. Beautiful beach to walk on and the food from the various restaurants just compliments everything Paternoster has to offer. Even the crayfish walkers!!
Eurika S. - 10th March 2020
staying in Paternoster
Fantastic little dorpie. Shops are like jewels - we snooped a lot! Food at local restaurants were fantastic - we will be back next year for more!
Shane B. - 10th March 2020
staying in Paternoster
Paternoster is one of my favourite west coast towns by far!
Michelle J. - 10th March 2020
staying in Paternoster
Paternoster is beautiful!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com