Verified Reviews of Paternoster

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Paternoster

Rated 4.6 out of 5 based on 1345 reviews.
Lorraine N. - 11th January 2020
staying in Paternoster
The beaches are sublime. We loved the long, peaceful Langstrand for a morning stroll and a dip with a pod of dusky dolphins, and the afternoon business of the fishing boats coming in with their catch. A lonely seal entertained us one morning diving for fish close to the rocks at the Mosselbank divide. There was a huge pod of whales frolicking just outside the bay at Tietiesbaai shooting multiple waterspouts up into the sky in some kind of orchestrated sequence, reminiscent of those fountains that dance up from the ground. We were lucky to see one or two jumping as well before the light faded. One negative about the town was that, as a vegetarian, the famous gastronomy was sorely lacking! We managed to find a very dry chickpea curry at one restaurant, followed by pizza, pizza, more pizza, and finally, a veg curry which tasted like a lamb curry with the lamb taken out! Fresh vegetables and salads would be a pleasant option.
Erika P. - 11th January 2020
staying in Paternoster
Daar's maar net iets aan Paternoster wat jou hart dadelik steel!
Charnay W. - 8th January 2020
staying in Paternoster
Paternoster is baie rustig en lieflik, maar ek beveel aan vir enige een, vergeet van die hoë naamplekke en gaan geniet jouself by die kleiner plekkies, want daar sal jy meer jouself geniet en waarde vir geld kry.
Tembisa G. - 7th January 2020
staying in Paternoster
Visit Paternoster, you will not be disappointed and book at Harvest moon.
Adrian H. - 7th January 2020
staying in Paternoster
The place to be.
Maudy D. - 7th January 2020
staying in Paternoster
Baie klein dorpie, maar pragtig. Ek sal dit nie vir langer as 'n week aanbeveel nie.
Wayne Gerald S. - 6th January 2020
staying in Paternoster
Behalwe vir die swak vuurmaakhout, is daar geen klagtes!
Leanda G. - 6th January 2020
staying in Paternoster
Paternoster is 'n pragtige dorpie en kan dit enige tyd aanbeveel.
Rosemarie T. - 5th January 2020
staying in Paternoster
Dis 'n pragtige vakansiebestemming.
Pauline J. - 5th January 2020
staying in Paternoster
Perfect peaceful getaway destination!
Roanne V. - 5th January 2020
staying in Paternoster
We love Paternoster and have been going there for a few years now. We have stayed at various different places in Paternoster.
Ilze V. - 4th January 2020
staying in Paternoster
Great destination to travel from if the weather isn’t the best, like Darling (for wine tastings, sweets, local shopping), Langebaan, Tietiesbaai, St Helena. Great restaurants for amazing seafood!
Andrew C. - 4th January 2020
staying in Paternoster
A great place to write a poem or a book.
Inez V. - 3rd January 2020
staying in Paternoster
Place to relax, enjoy beautiful coast, high quality restaurants.
Madeleine T. - 2nd January 2020
staying in Paternoster
'n Stukkie Griekeland in die Weskus.
Ester V. - 2nd January 2020
staying in Paternoster
Pragtigste bestemming aan die Weskus.
Johan B. - 31st December 2019
staying in Paternoster
Excellent, will be back!
Madeleine J. - 28th December 2019
staying in Paternoster
Ons het met vensters oop geslaap en ons het veilig gevoel ook met ons bakkie wat buite staan. Strand mooi oop en skoon en heerlik vir lang stappe selfs vrou-alleen. Nooit onveilig gevoel nie.
Jo D. - 28th December 2019
staying in Paternoster
Gewilde, maar pragtige plek.
Megan J. - 21st December 2019
staying in Paternoster
Ten stars.
Valmary V. - 18th December 2019
staying in Paternoster
Lovely, peaceful and tranquil town only 2 hours from Cape Town. If you are looking for rest and relaxation, Paternoster can offer just that.
Veronique C. - 17th December 2019
staying in Paternoster
Pragtige plek, sal nou meer kom.
Christa S. - 10th December 2019
staying in Paternoster
Paternoster is die een plek wat ons weer en weer sal besoek. Daar is geen ander plek soos Paternoster nie. Ons besoek dit nou al vir 25 jaar en elke keer beplan ons dadelik wanneer ons weer Paternoster toe gaan!
Florina J. - 4th December 2019
staying in Paternoster
Shaldene Jordaan en Gretchen Schrader by Stay in Paternoster kantoor was baie vriendelik en behulpsaam.
Adriaan S. - 3rd December 2019
staying in Paternoster
Pragtige kusdorpie wat sy status as vissersdorpie gestalte doen!
Fouche M. - 3rd December 2019
staying in Paternoster
Sal Paternoster weer besoek.
Zelda M. - 2nd December 2019
staying in Paternoster
Baie mooi en interessante winkels en goeie restaurante.
Karen G. - 2nd December 2019
staying in Paternoster
Die eenvoudige vissersgemeenskap-bekoring gemeng met moderne gemak en ontwikkeling is definitief 'n wenresep. Heerlik gekuier by 'n paar verskillende watergate en die kunselement is uiters gepas. Hier kan jy definitief doen waarvoor jy lus is. Van niks tot alles.
Ashlynn P. - 2nd December 2019
staying in Paternoster
So lekker om te sien dat paternoster nou ook 'n brouery oop het en dat paternoster so 'n mooi klein dorpie op sy eie is, maar ek sal weer binnekort kom kuier.
Colleen B. - 28th November 2019
staying in Paternoster
Pragtige plek.
Arno M. - 25th November 2019
staying in Paternoster
Paternoster is 'n pragtige kusdorpie, met die wonderlikste en vriendelikste mense. Puik restaurante.
Tonya K. - 25th November 2019
staying in Paternoster
Fantastiese eetplekke, bo verwagting spesiaal.
Ruwiyda F. - 19th November 2019
staying in Paternoster
Paternoster is 'n lekker plek om weg te breek en dis 'n pragtige plek.
Nicolaas F. - 18th November 2019
staying in Paternoster
Daar is net een Paternoster. Uniek en pragtig.
Adele H. - 17th November 2019
staying in Paternoster
Paternoster is pragtig.
M M. - 16th November 2019
staying in Paternoster
Stunningly beautiful.
Marnix V. - 15th November 2019
staying in Paternoster
We love Paternoster. Ideal destination for us.
Deidre V. - 12th November 2019
staying in Paternoster
What a gorgeous little dorpie with everything to offer that is the West Coast, worth a visit!
Shiree W. - 11th November 2019
staying in Paternoster
Ek is mal oor Paternoster. Dit is die beste plek om weg te kom van die stad en die strand daar is altyd rustig. Daar is soveel om te sien en doen, maar die rustigheid van die dorp maak dit die perfekte plek om die seelug in te skep en so bietjie te kuier.
Elizabeth B. - 11th November 2019
staying in Paternoster
Paternoster is 'n baie mooi dorp en het al vreeslik uitgebrei. Dis net jammer vir die mense wat so bedel en kreef probeer smous. Dit gaan op die ou end maak dat mense nie meer daar wil gaan kuier nie.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com