Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Paulpietersburg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Paulpietersburg

Rated 3.5 out of 5 based on 21 reviews.

Paulpietersburg

Gooderson Natal Spa Hot Springs & Leisure Resort

"Dis 'n deurry-dorpie, daar is nie oulike winkeltjies of eetplekke nie. Wel 'n Spar en 'n KFC as jy iets wou koop."

Paulpietersburg

Fels Retreat Lodge

"Paaie baie vol groot slaggate."

Paulpietersburg

Country Corner Bed & Breakfast

"Dit is 'n klein dorpie en die mense baie vriendelik!"

Paulpietersburg

Fels Retreat Lodge

"Paaie is in 'n gehawende toestand."

Paulpietersburg

The Lourie Inn

"Great small town."

Paulpietersburg

Gooderson Natal Spa Hot Springs & Leisure Resort

"As jy hou van die natuur en rustigheid, ver van ander dorpe met malls ens., is dit perfek."

Paulpietersburg

Fels Retreat Lodge

"Bietjie uit die pad, maar die lodge maak dit die moiete werd."

Paulpietersburg

Pivaansbad Plaas

"It does take you a bit off the main route but the scenery is well worth it! A great way to start your holiday and get you into the right frame of mind."

Paulpietersburg

Penbi Game Ranch

"Plekke buite Paulpietersburg is pragtig."

Paulpietersburg

Penbi Game Ranch

"Goed vir doelgerigte besoek."

Paulpietersburg

Fels Retreat Lodge

"This was my first time to Paulpietersburg, but like the friendliness of the people."

Paulpietersburg

Pivaansbad Plaas

"Can't recommend the town itself, but a pretty area to explore."

Paulpietersburg

Fels Retreat Lodge

"Place needs a restaurant!"

Paulpietersburg

Pivaansbad Plaas

"Jy kan sien dit moes eens op 'n tyd 'n pragtige dorpie gewees het met baie ryk geskiedenis. Ongelukkig het die dorpie baie verval. Maar buite die dorpie is daar pragtige berge en plase."

Paulpietersburg

Fels Retreat Lodge

"Went there to slope soar on Dumbe hill. Town itself not very attractive, but there are shops that cater for all one's needs."

Paulpietersburg

Country Corner Bed & Breakfast

"Besoek gerus Lüneburg Skool en Lutheran kerk langs die skool."

Paulpietersburg

Gooderson Natal Spa Hot Springs & Leisure Resort

"Not sure about the rest of Paulpietersburg as we only stayed at the spa."

Paulpietersburg

Pivaansbad Plaas

"Surrounding areas to the west and south are lovely for dirt road cycling. Town is not nice."

Paulpietersburg

Gooderson Natal Spa Hot Springs & Leisure Resort

"A great location. It is so peaceful."

Paulpietersburg

Penbi Game Ranch

"Paulpietersburg het van 'n pragtige plattelandse dorp verval tot 'n vuil, onversorgde plek. Dis hartverskeurend om dit te aanskou. Gelukkig is die omgewing en die natuurskoon nog die moeite werd om hierdie area te besoek."

SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!