Verified Reviews of Pearly Beach

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Pearly Beach

Rated 4.61 out of 5 based on 97 reviews.
Jan A. - 13th April 2021
staying in Pearly Beach
Kan nog baie ontwikkel.
Chanelle S. - 6th April 2021
staying in Pearly Beach
Ek is verlief op Pearly Beach.
Wendy S. - 8th March 2021
staying in Pearly Beach
The convenience store is too expensive.
Frik S. - 13th February 2021
staying in Pearly Beach
Great plek met great mense!
Martie L. - 13th January 2021
staying in Pearly Beach
Pragtige natuurlike omgewing.
Konrad V. - 8th January 2021
staying in Pearly Beach
Indien jy soek na rus en vrede is Pearly Beach jou bestemming. Die dorp is nie gekommersialiseer nie, wat dit baie aangenaam maak in seisoentyd waar strande nie oorvol raak nie. Aktiwiteite is beskikbaar in naby geleë dorpe vir die avontuurlustige persone.
Kim R. - 3rd January 2021
staying in Pearly Beach
A relaxing seaside escape, several attractions nearby to keep the kids busy.
Nilia V. - 3rd January 2021
staying in Pearly Beach
Dit was ons tweede vakansie by Pearly Beach. Dit is 'n wonderlike oord, baie rustig en die inwoners is baie vriendelik.
Nicola W. - 28th December 2020
staying in Pearly Beach
Die oord is fantasties - kinders ry in die strate en die winkel voorsien in al mense se behoefte. Mense is vriendelik, see is stapafstand. Ek sal enige tyd weer soontoe gaan.
Cliff J. - 30th November 2020
staying in Pearly Beach
Moet self gaan om die rustigheid te ervaar.
Anneka L. - 13th October 2020
staying in Pearly Beach
Wees maar net altyd versigtig as jou kinders buitekant speel. Snaakse karakters soms.
Amanda D. - 29th September 2020
staying in Pearly Beach
Very tranquil
Joan P. - 27th September 2020
staying in Pearly Beach
Peaceful town to escape the hustle and bustle from the city life.
Marius B. - 16th March 2020
staying in Pearly Beach
Will definitely stay there again.
Nico U. - 14th March 2020
staying in Pearly Beach
Sien dit maar as 'n vakansiebestemming.
Magda V. - 10th March 2020
staying in Pearly Beach
Baie netjiese skoon veilige strand met mooiste blou water!
Erika S. - 24th February 2020
staying in Pearly Beach
Was my eerste besoek, maar ek sal weer terugkom. Mal oor die natuurskoon en die baie skoon uitgestrekte strand. Sal volgende keer my visstok saambring.
Chrisna M. - 28th January 2020
staying in Pearly Beach
Baie lekker rustige plekkie met groot winkel. Dorpe naby waarna mens kan uitry.
Mishkaah E. - 15th January 2020
staying in Pearly Beach
When I grow up that’s where I want to live.
Johannesburg H. - 14th January 2020
staying in Pearly Beach
A bit far from the beach - but that was not important for us.
Chrisma T. - 14th January 2020
staying in Pearly Beach
Het dit so geniet. Was net 3 dae daar, maar gaan einde 2020 probeer om sommer 2 weke te gaan.
Nicus B. - 12th January 2020
staying in Pearly Beach
Ongelooflik uitgebrei. Heerlike plek om weg te breek van die gejaag van die samelewing. Baie dankie!
Sydney D. - 9th January 2020
staying in Pearly Beach
Lieflik, skoon, veilig, asemrowend mooi. Sal enige tyd teruggaan vir vakansie.
Lloyd R. - 7th January 2020
staying in Pearly Beach
We'll be back - really enjoyed it.
Ilse V. - 6th January 2020
staying in Pearly Beach
Baie rustige, mooi dorpie wat naby aan ander toerisme-areas geleë is.
Gary W. - 3rd January 2020
staying in Pearly Beach
Ideale plek vir 'n veilige en ontspanne gesinsvakansie.
Sonja H. - 28th December 2019
staying in Pearly Beach
Pragtige, skoon strand. Vir die siele wat 'n rustige vakansie en werklik 'n wegbreek van die stad se gejaag soek.
Almarié K. - 23rd December 2019
staying in Pearly Beach
Vir 'n wegbreek weg van die Desember-mal-massas, is Pearly Beach net die plek!
Giovanni C. - 10th December 2019
staying in Pearly Beach
My place to retire.
Natalie B. - 3rd December 2019
staying in Pearly Beach
It's gorgeous - the wind and chill in the air was a bit of a negative, but not really anything we can control I guess.
Mariette V. - 1st December 2019
staying in Pearly Beach
Ons sal beslis weer daar gaan kuier.
Maryke M. - 20th November 2019
staying in Pearly Beach
Daar is ongelukkig in die dorp self nie baie om te doen nie, maar 'n mens is nie ver van Gansbaai af nie waar daar meer aktiwiteite is.
Christelle M. - 30th September 2019
staying in Pearly Beach
Pearly Beach is ’n heerlike, stil en rustige vakansiedorpie. Pragtige skoon strande, walviskyk, visvang, fietsry. Oulike 2 winkeltjies met alles wat jy benodig.
Dorianne K. - 3rd July 2019
staying in Pearly Beach
Rustige dorpie vir ontspan.
John M. - 2nd July 2019
staying in Pearly Beach
Lekker rustige en veilige bestemming.
Paul V. - 8th May 2019
staying in Pearly Beach
Baie baie baie lekker plekkie.
Tercia D. - 3rd May 2019
staying in Pearly Beach
The wood and ice in Pearly Beach is quite expensive so you need to drive to the nearest town which is Gansbaai to buy it there.
Pieter D. - 8th April 2019
staying in Pearly Beach
Lekker stil wegbreek met lieflike strande.
Liedjie B. - 8th April 2019
staying in Pearly Beach
Heerlike stapstrande en mooiste veldblomme.
Rache D. - 1st April 2019
staying in Pearly Beach
Love Pearly Beach.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com