Verified Reviews of Perlemoen Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Perlemoen Bay

Rated 4.44 out of 5 based on 27 reviews.
Billy S. - 8th July 2019
staying in Perlemoen Bay
Nice, safe and peaceful area.
Devon B. - 5th July 2019
staying in Perlemoen Bay
Baie veilige area met sekuriteit wat heeltyd patrolleer.
Febe L. - 20th May 2019
staying in Perlemoen Bay
Sal definitief weer en weer en weer teruggaan.
Leon N. - 25th April 2019
staying in Perlemoen Bay
Dis 'n baie rustige buurt.
Steven V. - 30th March 2019
staying in Perlemoen Bay
My volgende tuiste, my hart lê daar.
Annette V. - 25th March 2019
staying in Perlemoen Bay
Mooi staproetes, en baie dinge om te doen, net geen sand strand vir sandkastele nie!
Nataline A. - 19th March 2019
staying in Perlemoen Bay
Dit is lekker rustig!
Anne M. - 23rd February 2019
staying in Perlemoen Bay
Lovely walks, safe little beach with grass areas and trees. Friendly people.
Susan C. - 23rd January 2019
staying in Perlemoen Bay
No beach to walk on, but near enough to have a drive out.
Robyn-ann W. - 7th January 2019
staying in Perlemoen Bay
Goed geleë.
Fransune C. - 1st January 2019
staying in Perlemoen Bay
Pragtig.
Anecke V. - 29th December 2018
staying in Perlemoen Bay
Soos altyd bly dit maar die mooiste Kaap.
Joseph D. - 10th December 2018
staying in Perlemoen Bay
Pragtige kusdorpie by die see met besondere rustigheid.
Lackay A. - 4th December 2018
staying in Perlemoen Bay
Pragtige plek.
Sonette B. - 22nd November 2018
staying in Perlemoen Bay
Baie rustig!
Johann V. - 16th November 2018
staying in Perlemoen Bay
Stil, met uitstekende see-uitsig.
Sonja N. - 7th November 2018
staying in Perlemoen Bay
Mense baie vriendelik, en wonderlike diens ontvang.
Willem P. - 26th October 2018
staying in Perlemoen Bay
Schitterende plek! Walvissen en zeeleeuwen gespot.
Connie J. - 23rd October 2018
staying in Perlemoen Bay
Dis 'n mooi en rustige omgewing, maar wees bedag op diefstal/inbrake! Gebruik alarms en laserstrale by die huis, dis daar met 'n rede!
Muzhelle M. - 22nd October 2018
staying in Perlemoen Bay
Clean, beautiful and quiet area.
Nazima R. - 18th October 2018
staying in Perlemoen Bay
Safe area. Whale watching was stunning. Walking along footpath relaxing and safe. Quiet, peaceful area.
Shani E. - 9th October 2018
staying in Perlemoen Bay
Al wat ek sê is Duiwel gat! Die plek is onmenslik mooi.
Johanetta F. - 3rd October 2018
staying in Perlemoen Bay
Dit is beslis 'n pragtige plek.
Monique S. - 26th September 2018
staying in Perlemoen Bay
Baie mooi plek, was die perfekte tyd daar. Definitief 'n plek wat ek weer sal besoek.
Janine F. - 26th September 2018
staying in Perlemoen Bay
Nie eintlik regtig swemplek nie. Ons moes maar Uilenskraal toe ry om te swem, weens die klomp rotse. Maar ons kon darem die walvisse aanskou en dit het opgemaak daarvoor.
Tertia M. - 26th August 2018
staying in Perlemoen Bay
Stil en baie veilig.
Jana W. - 24th July 2018
staying in Perlemoen Bay
Lekker rustige plek met vriendelike mense en lekker staproete langs die see.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]