Verified Reviews of Phalaborwa

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Phalaborwa

Rated 3.93 out of 5 based on 74 reviews.
Liana D. - 6th June 2018
staying in Phalaborwa
Gerieflike oornagplek vir besoek aan die Kruger Nasionale Park.
Yvonne N. - 13th May 2018
staying in Phalaborwa
Phalaborwa is baie naby die Kruger Park en baie vriendelike en rustige dorpie vir 'n bos wegbreek.
Anel E. - 13th April 2018
staying in Phalaborwa
Die paaie in die dorp is in 'n baie swak toestand met potholes orals.
Elzabe L. - 9th April 2018
staying in Phalaborwa
Ons het laat die aand daar aangekom, en is vroegoggend weer weg, het nie veel van Phalaborwa te siene gekry nie. Die mense by die vulstasie was egter baie vriendelik.
Hennie H. - 27th March 2018
staying in Phalaborwa
Die dorp is besig om vervalle te raak. Dit lyk nie vir my of daar enige onderhoud meer gedoen word nie.
Tronell P. - 24th March 2018
staying in Phalaborwa
High crime area.
Louise G. - 16th March 2018
staying in Phalaborwa
Phalaborwa is a great little place to visit if travelling to and from the Kruger National Park.
Ray M. - 16th March 2018
staying in Phalaborwa
Very convenient location to stopover before entering or exiting the KNP.
Marie B. - 13th March 2018
staying in Phalaborwa
Matthys H. - 22nd January 2018
staying in Phalaborwa
Warm, maar heerlik gekuier.
Ntshenge L. - 15th January 2018
staying in Phalaborwa
Average small town for people who want to get away from the big cities.
Willem V. - 9th January 2018
staying in Phalaborwa
Ek dink dat Phalaborwa nie genoeg bemark word as toeristebesteming nie. Mense weet van die myne daar, maar daar word nêrens vermeld dat daar 'n uitkykpunt is waarna jy kan ry om na die grootste en diepste oopgroefmyn te gaan kyk nie. Almal weet daar is 'n hek vir die Kruger Nasionale Park. Niemand bemark regtig dat Amarula Cream sy fabriek op Phalaborwa het nie en dat hulle binne seisoen werk aan 60 000 mense verskaf nie. Daar is ook 'n Woolworths, en Phalaborwa word ook omring deur wildsplase.
Liza C. - 8th January 2018
staying in Phalaborwa
Lieflike omgewing.
Malissa K. - 2nd January 2018
staying in Phalaborwa
Baie lekker plekkie maar net baie warm.
Jaco M. - 23rd December 2017
staying in Phalaborwa
Baie warm, maar was so so lekker plek en restaurante was goed, alles te vinde.
Linda R. - 11th December 2017
staying in Phalaborwa
Dit is baie warm, maar die bosveld wat orals is wanneer mens rond ry was baie anders as wat die kinders aan gewond is en almal het dit geniet.
Chris W. - 18th November 2017
staying in Phalaborwa
Phalaborwa bly die beste bosveld tuiste.
Stina B. - 30th September 2017
staying in Phalaborwa
Naby aan die wildtuin.
Theuns B. - 26th September 2017
staying in Phalaborwa
Die dorp self is bietjie verwaarloos en mens probeer dit maar vermy deur liewers by die Spar inkopies te doen. Daar is baie rondlopers wat enkellopendes en ouer persone twee keer sal laat dink om veral saans die area te voet te leer ken.
Annatjie L. - 9th September 2017
staying in Phalaborwa
Deurmekaar dorp vir my as eerste besoeker. Te min informasie en rigtingaanwysers.
Tersia P. - 6th September 2017
staying in Phalaborwa
Pragtige, vriendelike bosvelddorp, skoon en netjies. Voel tuis daar.
Angelique O. - 31st August 2017
staying in Phalaborwa
Gholovan pub n grill is amazing. Die melkskommels daar is iets besonders en ons het twee keer in een dag sommer daar gaan eet. Die dorp self is skoon, die paaie is nie 100% nie maar jy moet maar net wakker wees en kyk waar jy ry. Amarula lapa is net om die draai! Ons sal Phalaborwa weer sien!
Stefan G. - 30th August 2017
staying in Phalaborwa
Dis dig by die Kruger Wildtuin en die ideale plek om te oornag wanneer jy ingaan of uitkom.
Malie E. - 15th August 2017
staying in Phalaborwa
As jy van die Wildtuin hou, is dit die ideale oornagplek.
Irinka S. - 27th July 2017
staying in Phalaborwa
Die paaie is fantasties! Die ligging van die gastehuis is loopafstand van die Spar en naby aan al die aantreklikhede.
Willem S. - 25th July 2017
staying in Phalaborwa
Ek weet nie veel van Phalaborwa nie. Dit was net 'n oornagbestemming om vroeg in die wildtuin in te gaan.
Danelle F. - 22nd July 2017
staying in Phalaborwa
Phalaborwa slegs voordelig vir my omdat dit naby die wildtuin is. Ons besoek was te kort om 'n redelike opinie te kan gee. Dorp is tans droog met paaie vol slaggate.
Elmarie S. - 11th July 2017
staying in Phalaborwa
Eetplekke wat op 'n Sondagaand oop is is moeilik bekombaar.
Danie J. - 10th July 2017
staying in Phalaborwa
Ons gebruik Phalaborwa as oorgangsplek tot die Krugerwildtuin en Mosambiek.
Pc D. - 9th July 2017
staying in Phalaborwa
Indien jy jouself in Phalaborwa bevind, gaan besoek gerus die House of Amarula wat so 10 km min of meer buite Phalaborwa geleë is. Beste tyd om hulle te besoek is Jan en Feb wanneer dit amarula-tyd is.
Nico V. - 8th July 2017
staying in Phalaborwa
Die uitsig vanaf bo-op die mynhoop is fantasties. Ons het lekker by een van die restaurante geëet.
Johnny K. - 15th June 2017
staying in Phalaborwa
Being an ex member of the SADF based in 7 SAI, I was a bit disappointed with the way it had deteriorated in 30 years.
Jaap B. - 10th June 2017
staying in Phalaborwa
Die paaie is in 'n baie slegte toestand.
Neville S. - 4th May 2017
staying in Phalaborwa
Enjoyed our stay.
Carien S. - 2nd May 2017
staying in Phalaborwa
Die T-bone special by die Buffalo Pub & Grill is die stop werd!
Adelle P. - 31st December 2016
staying in Phalaborwa
The roads are in need of a fix.
Henri De D. - 27th December 2016
staying in Phalaborwa
Lekker dorp vir etes en inkopies. Ons het dit skoon en netjies gevind. Nie veel besienswaardighede nie, maar naby genoeg aan Hoedspruit en dies meer waar daar baie aksie is. Die dorp se ligging maak dit moontlik om die Krugerwildtuin vir goedkoper te besoek deur in die dorp oor te slaap en dan as dagbesoekers die park te besoek. Ons het 2 nagte by Letaba Ruskamp oorgebly en die omgewing tussen Phalaborwa en Letaba was asemrowend - nie so besig soos die suide nie, maar tog volop wild en aksie.
Joseph N. - 12th December 2016
staying in Phalaborwa
Super to visit Kruger Park, and the Amarula factory.
Diana Dikhoff 9. - 4th December 2016
staying in Phalaborwa
Central point for visiting the Kruger or some attractions around the area.
Lee B. - 21st November 2016
staying in Phalaborwa
Dis 'n pragtige, skoon dorp.