Verified Reviews of Pietermaritzburg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Pietermaritzburg

Rated 4 out of 5 based on 72 reviews.
Margaret E. - 15th May 2017
staying in Scottsville, Pietermaritzburg
Not actually a travel destination. Needed to stay in Scottsville in order to attend a function.
Felicity S. - 2nd May 2017
staying in Prestbury, Pietermaritzburg
Still en rustige gebied.
Charles P. - 8th March 2017
staying in Scottsville, Pietermaritzburg
Ek glo nie Scottsville is 'n toeristebestemming nie. Van hier af kan mens baie rondbeweeg as jy die area ken, en dan kom rus jy na `n besige dag.
Sara-anne C. - 16th February 2017
staying in Scottsville, Pietermaritzburg
Did not see much of Scottsville as we had a dinner date in Howick, so did not venture around. Maybe next time!
Tercia V. - 15th January 2017
staying in Pietermaritzburg
Kommersieel vir 'n stadbewoner en 'n plaas-/buitelewe-atmosfeer vir die res wat stilte soek.
Thembisile Vincent D. - 9th January 2017
staying in Pietermaritzburg
Pietermaritzburg is an excellent place to visit. It is close to tourist attractions such as Mandela's Capture site in Howick and Durban, a place of many festivities. It is a town with fascinating Elizabethan architectural buildings and is easy to navigate.
Linda S. - 18th December 2016
staying in Pietermaritzburg
Interessante ou geboue. Ek was ook in die middestad en het die argitektuur interessant gevind.
Ted En Marie K. - 15th November 2016
staying in Pietermaritzburg
Stad is baie vuil. Die paaie is oor die algemeen in 'n toestand.
Tricia B. - 23rd September 2016
staying in Wembley, Pietermaritzburg
We needed to stay in Wembley for family reasons. Not really our choice as a travel destination.
Alicia S. - 24th August 2016
staying in Montrose, Pietermaritzburg
We would definitely stay there again.
Benedicta N. - 12th August 2016
staying in Pietermaritzburg
All good!
Henrie S. - 20th May 2016
staying in Pietermaritzburg
Die Cars in the Park byeenkoms is 'n goeie trekpleister vir die gebied.
Jurgens D. - 31st March 2016
staying in Pietermaritzburg
Naby genoeg aan ander groot stede en genoeg besienswaardighede.
Vincent N. - 29th March 2016
staying in Wembley, Pietermaritzburg
Good.
Riana D. - 3rd March 2016
staying in Pietermaritzburg
Die middestad is nie wonderlik nie, maar die buitewyke en algemene omgewing is lieflik.
Red S. - 18th February 2016
staying in Wembley, Pietermaritzburg
Pragtige area.
Athelene G. - 8th January 2016
staying in Montrose, Pietermaritzburg
Pragtige vallei.
Leon G. - 29th December 2015
staying in Pietermaritzburg
Het net deurgery.
Yvonne M. - 10th December 2015
staying in Scottsville, Pietermaritzburg
Baie rustig en veilig.
Gert D. - 15th November 2015
staying in Scottsville, Pietermaritzburg
Die straatname is nie baie dudelik gemerk nie maar tog het ons oor die weg gekom!
Allie A. - 13th November 2015
staying in Pietermaritzburg
Bushveld at our doorstep.
Fanie B. - 24th July 2015
staying in Wembley, Pietermaritzburg
Wembley is 'n ongelooflike mooi woonbuurt in Pietermaritzburg. Alles is baie toegangklik van daar af.
Johan O. - 22nd July 2015
staying in Hayfields, Pietermaritzburg
Goeie en netjiese omgewing.
Elaine J. - 8th July 2015
staying in Pietermaritzburg
Ons was net in een mall - ken glad nie vir Pietermaritzburg nie.
Rosmarie B. - 2nd July 2015
staying in Pietermaritzburg
Kan nie enige terugvoering gee nie, het net deurgery en laatmiddag by ons bestemming aangekom. Maar die Amble oor Pietermaritzburg deurgelees. Daar is mooi en interessante dinge om te doen en te besigtig. Wat die omgewing rondom Pietermaritzburg aanbetref, kan ons enigiemand aanbeveel.
Michelle T. - 26th June 2015
staying in Scottsville, Pietermaritzburg
Great little town!
Christian G. - 9th June 2015
staying in Scottsville, Pietermaritzburg
Ideal spot for Comrades runners and family. Close to shops and eating spots, chemist and Comrades House.
Ria B. - 5th June 2015
staying in Hayfields, Pietermaritzburg
Pragtig! Dit voel rustig en ver van alles af, maar tog is dit baie sentraal. Die supermark was loopafstand en ons kon alles daar kry wat nodig was.
Erina D. - 4th June 2015
staying in Scottsville, Pietermaritzburg
Goeie plek om te sien.
Christa B. - 26th February 2015
staying in Scottsville, Pietermaritzburg
Gastehuis het uitstekende ligging en ons sal weer daarvan gebruik maak omdat dit so naby die snelweg, naby Hayfields Mall en ons ander besoekpunte was. Die rustigheid van die nabygele√ę Scottsville Race Course en natuur was ook aangenaam. Eetplekke is taamlik naby en toeganklik.
Ilze S. - 25th January 2015
staying in Wembley, Pietermaritzburg
Pragtige, boomryke en veilige omgewing, naby groot inkopiesentrum.
Pumza H. - 14th October 2014
staying in Scottsville, Pietermaritzburg
Lovely area. I would travel to Scottsville again.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com