Verified Reviews of Plettenberg Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Plettenberg Bay

Rated 4.71 out of 5 based on 442 reviews.
Daan D. - 27th February 2020
staying in Keurboomstrand, Plettenberg Bay
Wonderlike skoon dorpie.
Penuchia L. - 25th February 2020
staying in Harkerville, Plettenberg Bay
If you want to get away, Harkerville is the perfect place.
Brent R. - 10th February 2020
staying in Plettenberg Bay
Baie lekker.
Lize B. - 4th February 2020
staying in Plettenberg Bay
Dit is baie mooi en lekker om daar te wees.
Celeste T. - 3rd February 2020
staying in Plettenberg Bay
Baie lekker.
Allan P. - 29th January 2020
staying in Robberg, Plettenberg Bay
Lovely place will definitely go back there again.
Jack D. - 27th January 2020
staying in Plettenberg Bay
Running beach.
Desmond S. - 23rd January 2020
staying in Keurboomstrand, Plettenberg Bay
Dankie Erna, vir jou gasvryheid.
Marile B. - 21st January 2020
staying in Keurboomstrand, Plettenberg Bay
Baie lekker plek.
Rugaya C. - 21st January 2020
staying in Piesang Valley, Plettenberg Bay
Die area is pragtig en die see was baie lekker en veilig om te gaan swem.
Herman F. - 20th January 2020
staying in Plettenberg Bay
Plettenbergbaai is 'n uitstekende vakansiebestemming, bietjie besig in Desember, maar rustig in die nuwejaar. Ons hou al die afgelope 5 jaar vakansie in Plettenbergbaai en was nog nooit spyt nie. Jy is bederf met keuses as dit by strande kom, van die hoofstrand langs Beacon Isle Hotel tot die kilometer lange strande nader aan Robberg en Lookout Beach naby die lagoon. Al die winkels en eetplekke in en om die hoofstraat kan jou ook vir ure besig hou.
Tanya R. - 16th January 2020
staying in Piesang Valley, Plettenberg Bay
Kan dit rêrig aanbeveel as jy lekker wil vakansie hou!
Babs T. - 16th January 2020
staying in Plettenberg Bay
Kom voorbereid, jy kry moeilik iets te koop op 'n Sondagmiddag.
Lisa P. - 14th January 2020
staying in Robberg, Plettenberg Bay
Robberg Beach is one of the best beaches in Plett. There are shops and restaurants in the area. It is a beautiful and quiet neighbourhood.
Tanya E. - 13th January 2020
staying in Piesang Valley, Plettenberg Bay
Mal oor die plek!
Tracey S. - 13th January 2020
staying in Plettenberg Bay
This is the most beautiful place in South Africa, we will be always go to Plett in December.
Christen V. - 13th January 2020
staying in Plettenberg Bay
Was skoon, mooi en 'n lieflike omgewing.
Shanique F. - 12th January 2020
staying in Plettenberg Bay
Great place - we experienced what we could.
Dogan W. - 12th January 2020
staying in Keurboomstrand, Plettenberg Bay
Lovely beaches, Enrico's is a fantastic place to chill, but does get rather busy.
Johan A. - 11th January 2020
staying in Piesang Valley, Plettenberg Bay
Al wat ek kan sê is dis 'n asemrowende gebied en ek sal enige tyd weer daar gaan vakansie hou.
De Wet D. - 11th January 2020
staying in Plettenberg Bay
Baie goeie vakansiebestemming.
Jennifer V. - 10th January 2020
staying in Keurboomstrand, Plettenberg Bay
Pragtig, ongerep en stil. Rus vir die siel lekker!
Johann V. - 8th January 2020
staying in Robberg, Plettenberg Bay
Die honde op die strand sit mens af.
Hannes . - 7th January 2020
staying in Keurboomstrand, Plettenberg Bay
Baie mooi natuurskoon, mooi strand, matige bevolking.
Alex P. - 6th January 2020
staying in Plettenberg Bay
Fun place to be during the festive season.
Sunel V. - 6th January 2020
staying in Plettenberg Bay
Die verblyf is 'n entjie se ry van Plett se strande af, maar die rustigheid van om buite die dorp te wees is verseker 'n bonus.
Coral W. - 3rd January 2020
staying in Plettenberg Bay
Plettenberg Bay is a wonderful holiday destination with beautiful swimming beaches and an upmarket feel to the whole town.
Louise G. - 3rd January 2020
staying in Piesang Valley, Plettenberg Bay
Die berg aan die agterkant en rivier het 'n lekker rustige atmosfeer. Naby als geleë en 'n mooi gedeelte van Plett.
Chereze G. - 2nd January 2020
staying in Plettenberg Bay
Baie nice plek vir vakansie veral vir jongmense. Restaurante is net bietjie duur.
Marinette D. - 2nd January 2020
staying in Plettenberg Bay
Plettenbergbaai het 'n besonderse bekoring. Keurboomstrand, wat deel is van die Plettenbergbaai-omgewing is beslis 'n besoek werd, veral die Enrico-restaurant!
John O. - 1st January 2020
staying in Harkerville, Plettenberg Bay
Baie, baie mooi en rustig.
Dirk U. - 30th December 2019
staying in Plettenberg Bay
Plettenbergbaai het baie om aan toeriste te bied. Besoeke aan die Stormsriviermond en Robberg is aan te beveel.
Nanette G. - 28th December 2019
staying in Plettenberg Bay
Paradise.
Helen B. - 18th December 2019
staying in Plettenberg Bay
It's a busy holiday seaside village with very friendly people. Everything is close by.
Melany C. - 17th December 2019
staying in Plettenberg Bay
Amazing!!! This is a true gem of a town and we only wished we’d booked in town rather than on the outskirts.
Elmarie B. - 9th December 2019
staying in Plettenberg Bay
Plek vir jonk en oud om te ontspan en te geniet.
Jurgen G. - 5th December 2019
staying in Keurboomstrand, Plettenberg Bay
Baie mooi, so ontspannend!
Justine R. - 26th November 2019
staying in Robberg, Plettenberg Bay
Awesome hike, great gate times and stunning views.
Henk R. - 21st November 2019
staying in Keurboomstrand, Plettenberg Bay
Niet langer twijfelen, maar doen je krijgt er geen spijt van.
Anna-marie E. - 18th November 2019
staying in Plettenberg Bay
Ons was jare gelede op Plettenbergbaai en was aangenaam verras met alles wat ons daar aangetref het. Dorp en omgewing is ongelooflik skoon, gasvry en veilig en ons het elke oomblik geniet. Weer was nie baie geskik vir swem gedurende ons verblyf nie, maar daar was meer as genoeg om te doen en te geniet.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com