Verified Reviews of Port Alfred

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Port Alfred

Rated 4.42 out of 5 based on 277 reviews.
Lawren O. - 3rd December 2019
staying in Port Alfred
Verskuilde juweel.
Mynie Elizabeth K. - 1st December 2019
staying in Port Alfred
Lekker dorp, met swemstrande en lekker restaurante. Ek kon elke dag gaan draf en veilig voel. Dis ook nie te ver nie dan kan mens die 3 Susters gaan kyk, of na Kenton on Sea toe gaan. Als wat mens nodig het is daar - selfs 'n roomyswinkel by die strand!
Lindiwe M. - 4th November 2019
staying in Port Alfred
It's a very beautiful place to visit and you get friendly individuals willing to help around the town.
Sebabatso R. - 30th October 2019
staying in Port Alfred
It's a small town with friendly people. It was a holiday worth repeating in the future.
Amorien S. - 29th October 2019
staying in Port Alfred
Ek het grootgeword in Port Alfred en omgewing en dit was heerlik om my ou tuisdorp weer te kon besoek. Die dorp is netjies en ou geboue is opgeknap. So lekker om te kon sien dat dinge onderhou word en nie tot niet gaan nie. Ongelukkig was dit slegs 'n kort besoek.
Cheryl S. - 22nd October 2019
staying in Port Alfred
Port Alfred is a super holiday destination with stunning views and beaches.
Sarie J. - 21st July 2019
staying in Port Alfred
Lieflike omgewing.
Patricia V. - 15th July 2019
staying in Port Alfred
Very nice place.
Zenda B. - 9th July 2019
staying in Port Alfred
Baie om te doen en te sien in die omgewing. Het dit baie geniet.
Khumbulani N. - 9th July 2019
staying in Port Alfred
Nice small town. Great place for a peace of mind vacation.
Johan S. - 11th June 2019
staying in Port Alfred
Fantastiese plek.
Wessel S. - 10th June 2019
staying in Port Alfred
Dit sal wonderlik wees as al die padwerke afgehandel is en ook van die paaie in die dorp opgeknap word. Die pragtige dorp sal nog meer toeriste trek.
Andre V. - 27th May 2019
staying in Port Alfred
Die Spar en Pick & Pay en Woolworths het alles wat mens nodig het. En 'n besoek aan Bathurst is 'n heerlike uitstappie. Buite seisoen is die restaurante baie stil. Daar is 'n juweeltjie met die naam Fish, waar vars vis, vis samoosas en viskoekies gekoop kan word. Pragtig skoon met puik diens.
Berdine M. - 21st May 2019
staying in Port Alfred
Pragtigste dorpie. So mooi skoon en die mense so vriendelik!
Chris W. - 13th May 2019
staying in Port Alfred
Hulle is besig om baie van die ou strate op te knap en vernuwe. Beslis 'n sekere vakansieplek.
Carien P. - 29th April 2019
staying in Port Alfred
Stil, rustige plekke wat baie mooi is met vriendelike mense en mooi strande in die omgewing.
Lydia N. - 23rd April 2019
staying in Port Alfred
Een van die pragtige, skoon plekkies van ons land. Feitlik geen papiere en gemors wat rondlĂȘ nie. Die inwoners was almal baie aangenaam. Dit was 'n eerste keer vir my en hoop nie 'n laaste besoek nie.
Eugene V. - 18th April 2019
staying in Port Alfred
Port Alfred is 'n rustig en verbasende skoon dorpie met vriendelike mense. Ek hoop ek kan daar gaan aftree.
Jean-meri R. - 2nd April 2019
staying in Port Alfred
Ek is mal oor die dorpie, ons volgende trippie gaan definitief langer wees.
David D. - 2nd April 2019
staying in Port Alfred
Lieflike vakansiebestemming met genoeg besienswaardighede.
Katerina S. - 1st April 2019
staying in Port Alfred
Always love coming to Port Alfred to find out something we haven't seen previously. We always stay in a different place and explore the area around in detail before going home.
Kobus N. - 13th March 2019
staying in Port Alfred
Besig met mooi infrastruktuur ontwikkelinge, maar nog onversorg in die dorp en omgewing.
Pieter D. - 12th March 2019
staying in Port Alfred
Daar is 'n groot behoefte vir goeie vulstasies met netjiese toilette en restaurante in die omgewing.
Stefan M. - 11th March 2019
staying in Port Alfred
Bedrywige kusdorp met baie om te doen.
Mbuyiselo T. - 1st March 2019
staying in Port Alfred
Beautiful sea view, everything that you need is just close by, security is always visible no need to be scared of anything. Boat ride is amazing and affordable too, my children won't forget that place.
Erica B. - 26th February 2019
staying in Port Alfred
Great town! Will relocate there from PE anytime if possible.
Celeste P. - 23rd February 2019
staying in Port Alfred
Pragtige vakansiestrande.
Annelee C. - 21st February 2019
staying in Port Alfred
Has all amenities.
Danie K. - 20th February 2019
staying in Port Alfred
Baie mooi plek sal weer kom kuier!
Yvonne S. - 18th February 2019
staying in Port Alfred
Dit voel half onregverdig dat die gewone mens nie toegang het tot die pragtige Marina nie - hoekom net vir die selected few? Daar kan gerus meer eetplekkies op die strandfront of by die Pier wees.
Maryna V. - 16th February 2019
staying in Port Alfred
Fantasties!
Tracy M. - 5th February 2019
staying in Port Alfred
I fell in love with this little town. I will definitely be back!
Danie K. - 29th January 2019
staying in Port Alfred
Pragtige omgewing.
Helgard P. - 18th January 2019
staying in Port Alfred
Soveel plekke om te besoek binne Port Alfred asook in die omgewing.
Monica V. - 17th January 2019
staying in Port Alfred
Lovely town with relaxed atmosphere. It has all amenities required for holiday makers.
Beppi H. - 10th January 2019
staying in Port Alfred
Port Alfred is 'n lekker vakansie plek.
Jan M. - 9th January 2019
staying in Port Alfred
Moenie hierdie klein kusdorpie onderskat nie. Dit bied verskeie avonture in die omliggende omgewing.
Sobeth J. - 30th December 2018
staying in Port Alfred
Ons was aangenaam verras met die skoon strande. Ons was elke dag op East Beach en dit was regtig skoon. Op 26 Desember het daar bietjie rommel rondgelĂȘ in die straatjie naby die strand waar die motors die vorige dag geparkeer het, maar tot my verbasing het werkers vroegoggend al opgedaag met swart sakke en begin opruim - nogal op die openbare vakansiedag! Daar is lieflike eetplekke en ander winkels. Die enigste negatiewe dingetjie is dat mense nie plastieksakkies saamneem vir hul honde se oepsies op die strand nie. Op Kleinmond word 'n hele rol plastieksakkies gratis voorsien en mense maak nie gebruik daarvan nie! Ons is self mal oor honde, maar maak asb skoon agter jou vierpoot.
Ian L. - 27th December 2018
staying in Port Alfred
Baie om te doen.
Manu P. - 27th December 2018
staying in Port Alfred
Very impressed, beautiful clean town. Small town but everything you need.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]