Verified Reviews of Port Alfred

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Port Alfred

Rated 4.42 out of 5 based on 277 reviews.
Ignatius G. - 23rd December 2018
staying in Port Alfred
Rustige klein dorpie weg van rep en roer van stad.
Dries V. - 13th December 2018
staying in Port Alfred
Very good!
Alma B. - 30th November 2018
staying in Port Alfred
Rustige dorp.
Toni N. - 22nd November 2018
staying in Port Alfred
What a lovely place.
Ernest Alfred B. - 19th November 2018
staying in Port Alfred
Vriendelike mense - mooi plekkie!
Ondine B. - 15th November 2018
staying in Port Alfred
Extremely underrated as a holiday destination, what a gem of a place!
Johan & Engela A. - 7th November 2018
staying in Port Alfred
Stinkerige rivier en slegte water..
Tom U. - 4th November 2018
staying in Port Alfred
Was so tien jaar gelede daar toe was dit rustig en baie aangenaam. Nou het dit uit die nate gebars en is 'n babelse verwarring, veral in die besigheidsarea. Sal maar liewer nie weer daar besoek nie.
Sam K. - 1st November 2018
staying in Port Alfred
Was aangenaam verras met wat hierdie kusdorp die besoeker bied. Baie mooi strande.
Jolandi G. - 30th October 2018
staying in Port Alfred
Port Alfred is 'n gesins-vakansiedorp en as 'n jong gesin was ons baie beïndruk met die dorpie.
Sonia B. - 30th October 2018
staying in Port Alfred
Lekker dorpie, binne en buite seisoen. So baie om te doen.
Pieter L. - 7th October 2018
staying in Port Alfred
Lekker bootrit op Kowierivier. Lekker viseetplek naby Pick 'n Pay. Naby pynappels en Pick n Whistle. Ons het vir 'n dag Addo-olifantpark toe gery en dit was perfek.
Marius M. - 3rd October 2018
staying in Port Alfred
Behalwe al die padwerke en verbeteringe in en om die dorp, glad nie sleg nie.
Ulrike M. - 26th September 2018
staying in Port Alfred
Verrassend mooi en lekker eetplekke.
Pieter J. - 21st September 2018
staying in Port Alfred
Asemrowend. Alles wat benodig word is naby en beskikbaar.
Elizabeth And Frederik A. - 12th September 2018
staying in Port Alfred
Port Alfred is a beautiful little holiday destination.
Sibongile M. - 28th August 2018
staying in Port Alfred
Great coastal town!
Glenn K. - 19th August 2018
staying in Port Alfred
Ons wil graag weer kom kuier.
Andreas S. - 17th August 2018
staying in Port Alfred
Rustige en heerlike dorpie aan die Oos-Kaapse sonskynkus.
Robert L. - 14th August 2018
staying in Port Alfred
Port Alfred is a jewel on our South African coast.
Sharon K. - 13th August 2018
staying in Port Alfred
Nice little town to visit. Quite peaceful.
Marius M. - 13th August 2018
staying in Port Alfred
Jammer oor al die padwerke in en om die dorp tans, maar dis nodig en net tydelik. Pragtige area.
Sindiswa F. - 9th August 2018
staying in Port Alfred
The River Spa is the place not to be missed and as well a midnight cruise at Haylards.
Leon B. - 13th July 2018
staying in Port Alfred
Baie mooi plek, maar geen winkels oop na 17:00. Slegs 1 of 2 restaurante en ‘n vulstasiewinkel is oop.
Vera D. - 10th June 2018
staying in Port Alfred
Redelike skoon dorp. Pragtig langs die marine en strand. Kry maar 'n toeriste kaart, want dis 'n groot dorp. Strand nie oral maklik bekombaar nie a.g.v groot duine voor die strand. Brei nou baie uit na die suidekant.
Eurika D. - 15th May 2018
staying in Port Alfred
Net die drinkwater is 'n groot probleem.
Chris J. - 10th May 2018
staying in Port Alfred
Die toerisme-gedeelte is goed met 'n mooi rivier, maar die sakegedeelte was 'n teleurstelling.
Rudolph B. - 7th May 2018
staying in Port Alfred
Wonderlike vakansiebestemming!
Wally M. - 2nd May 2018
staying in Port Alfred
Fishing paradise! No need to travel to Namibia for a fishing trip.
Vanessa M. - 2nd May 2018
staying in Port Alfred
Laid back town with lots to do if you are an outdoor enthusiast. Also plenty of beautiful beaches, safe for swimming. A picturesque town with friendly locals and lovely affordable eateries too.
Ilana V. - 26th April 2018
staying in Port Alfred
Ons is lief vir Port Alfred en gaan gereeld daarheen.
Igna L. - 26th April 2018
staying in Port Alfred
Pragtige omgewing. Wonderlike strand, kilometers en kilometers om te hardloop en stap.
Stephanus T. - 19th April 2018
staying in Port Alfred
Pragtige skilderagtige hawetjie.
Johan S. - 17th April 2018
staying in Port Alfred
Pragtige wit strande.
Elmarie T. - 4th April 2018
staying in Port Alfred
Ons eerste keuse vir 'n wegbreek vakansie.
Johan D. - 23rd March 2018
staying in Port Alfred
Mooi dorp.
Anthonie N. - 13th March 2018
staying in Port Alfred
It's a small friendly town.
Svuyile M. - 16th February 2018
staying in Port Alfred
It's a nice place.
Yvonne D. - 7th February 2018
staying in Port Alfred
Dit was die eerste keer dat ek Port Alfred besoek het en sal graag meer van die dorpie wou sien. Tyd was te min - volgende keer sal ek beslis meer tyd beplan vir Port Alfred.
Leonie H. - 5th February 2018
staying in Port Alfred
Dit is 'n pragtige area. Die paaie kort net 'n bietjie aandag. Beslis 'n lekker vakansiebestemming.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]