Verified Reviews of Port Alfred

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Port Alfred

Rated 4.42 out of 5 based on 277 reviews.
Samil P. - 3rd February 2018
staying in Port Alfred
Very beautiful small town. There are some cool beaches and many water activities available.
Alida V. - 17th January 2018
staying in Port Alfred
Fantastiese kusdorpie met 'n groot persoonlikheid!
Alwyn P. - 11th January 2018
staying in Port Alfred
Port Alfred is baie mooi en 'n lekker toeristebestemming. Baie om te doen.
Sunette R. - 10th January 2018
staying in Port Alfred
Baie mooi dorpie en heelike kuierplekke. Ons het dit baie geniet.
Susan C. - 8th January 2018
staying in Port Alfred
Wonderlike plek as mens wil gaan rus. Baie rustig, het een dag uitgery na Kenton-on-Sea. Baie mooi omgewing. Het op 'n Sundowner Cruise gegaan.
Naomi L. - 28th December 2017
staying in Port Alfred
Stadsraad behoort meer aandag aan die paaie te gee en ek vermoed hul rioolstelsel is onder druk. Daar was oral tekens van riool wat oorloop. Die stadsraad behoort te besef dat dit die enigste groot dorp in die omgewing is en dat die potensiaal enorm is.
Martin B. - 19th December 2017
staying in Port Alfred
Very beautiful place.
Tersia F. - 12th December 2017
staying in Port Alfred
Ons was gelukkig om perfekte weer te hê. Baie aangenaam.
Phumlani Cosmos D. - 11th December 2017
staying in Port Alfred
A very safe and secured town with friendly people the whole group loved this place and hoping to take another weekend next year.
Annelene T. - 28th November 2017
staying in Port Alfred
Baie mooi en skoon dorp.
Wendy W. - 13th November 2017
staying in Port Alfred
Was lanklaas in Port Alfred. Daar het baie geboue bygekom, paaie in plekke is maar vol slaggate. Vertoon mooi skoon op die oogaf.
Willem V. - 11th November 2017
staying in Port Alfred
Dit is 'n pragtige dorp.
Ada V. - 25th October 2017
staying in Port Alfred
Wat 'n pragtige dorp!
Belinda H. - 23rd October 2017
staying in Port Alfred
Naby pragtige kusdorpies en daar is baie om te doen.
Magda G. - 14th October 2017
staying in Port Alfred
Die weer is baie onvoorspelbaar. Maak seker om ook warm klere in te pak.
Chris J. - 14th October 2017
staying in Port Alfred
Prentjie mooi en fantasties. Mal oor die laventel plantjies. Dit was so pragtig.
Helena G. - 11th October 2017
staying in Port Alfred
Pragtige plekkie en ideal vir iemand wat net in die buitelug en langs die see wil ontspan. Strande is mooi en baie skoon.
Maryke E. - 6th October 2017
staying in Port Alfred
Pragtige dorp!
Christine K. - 6th October 2017
staying in Port Alfred
Die strande was baie mooi skoon. Maar ek sal nie sommer daar gaan vakansie hou nie. Daar is dan nie 'n ordentlike seekosrestaurant nie behalwe Ocean Basket.
Leon D. - 1st October 2017
staying in Port Alfred
Many attractions and great beaches.
Pieter F. - 28th September 2017
staying in Port Alfred
Awesome little town, lots to do and see for young and old. Great beaches.
Wim G. - 21st September 2017
staying in Port Alfred
Ek het nuttige advies by die toeriste inligting gekry - dit was ons eerste besoek aan die dorp.
Lou V. - 11th September 2017
staying in Port Alfred
Baie oulike dorp met als wat mens kan aan kan dink om te doen en goeie winkels as jy iets nodig het.
Antonie P. - 11th September 2017
staying in Port Alfred
I believe the town has potential, but also needs much maintenance and a good cleaning. Especially the roads that are full of pot holes and even turns into gravel roads everywhere. The road to the mall looks much better though.
Abri V. - 30th August 2017
staying in Port Alfred
Pragtige en rustige dorpie.
Quryn V. - 10th July 2017
staying in Port Alfred
Lieflike plek wat ver bo my verwagtinge was. Definitief aan te beveel vir 'n vakansie. Die mense is vriendelik en behulpsaam. Goeie inkopiesentrums en ander besienswaardighede. Lieflike omgewing.
Johan B. - 8th July 2017
staying in Port Alfred
Rustige dorp wat netjies in stand gehou word.
Ignatius G. - 7th July 2017
staying in Port Alfred
What a beautiful, clean and relaxing town.
Johan D. - 6th July 2017
staying in Port Alfred
Lekker interessante vakansieplek.
Juanita J. - 22nd June 2017
staying in Port Alfred
Very safe even at night time. Great shopping malls and great price promotions. Just the area where we visited (Station Hill) the streets there needs serious attention. But that's a minor compare to the hospitality, the friendly people. I love PA.
Rita B. - 11th June 2017
staying in Port Alfred
Pragtige dorp.
Paul P. - 30th May 2017
staying in Port Alfred
Rustige dorpie en 'n kuier wat te gou verby gegaan het.
Doreen M. - 4th May 2017
staying in Port Alfred
Port Alfred se rolbalgasvryheid is ongelooflik en die bane pragtig. Decadent in Prince Ave is 'n moet vir watertandwafels en uitstaande diens. Guidos was ons elke aand eetplek met goeie diens - goeie kos en 'n wye verskeidenheid
Lourens K. - 4th May 2017
staying in Port Alfred
Pragtige plek met goeie infrastruktuur.
Kenny O. - 4th May 2017
staying in Port Alfred
Dis 'n vriendelike gemeenskap en Port Alfred is baie skoon.
Timothy Keegan E. - 3rd May 2017
staying in Port Alfred
Pragtige dorp veral die Kowie Canal. Sal beslis weer terug gaan. Het baie lekker by Ocean basket geëet asook die The Wharf Street restaurant was awesome.
Maresa V. - 28th April 2017
staying in Port Alfred
Besoek die museum - uitstekend!
Martlie J. - 19th April 2017
staying in Port Alfred
Lekker plek om uit te span.
Christian V. - 16th April 2017
staying in Port Alfred
Baie aangename strande met heelwat aktiwieteite en natuurskoon om te geniet in die omliggende omgewing.
Marietjie B. - 4th April 2017
staying in Port Alfred
'n Pragtige plekkie, maar strate in 'n baie swak toestand.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]