Verified Reviews of Port Alfred

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Port Alfred

Rated 4.42 out of 5 based on 277 reviews.
Frans T. - 26th March 2017
staying in Port Alfred
Not much to do if you are not on the beach the whole day.
Karin G. - 13th March 2017
staying in Port Alfred
Oulike dorpie - ons het nie veel tyd gehad om rond te kyk nie, maar dit wat ons gesien het - was goed.
Piet K. - 12th March 2017
staying in Port Alfred
Baie mooi. Wat ons nie geweet het nie is dat alles om die Kowierivier draai en nie om die see nie!
Elmari B. - 9th March 2017
staying in Port Alfred
Port Alfred is 'n pragtigte skoon plek. Mense is vriendelik, voel sommer tuis.
William S. - 8th March 2017
staying in Port Alfred
Very quiet town.
Ockie O. - 26th February 2017
staying in Port Alfred
Heel rustig en still tydens buiteseisoen.
Zingisa J. - 16th February 2017
staying in Port Alfred
The food spots closes early so that was just too sad for us.
Gregory O. - 14th February 2017
staying in Port Alfred
Die paaie is in 'n vieslike toestand!
Michelle M. - 13th February 2017
staying in Port Alfred
Seaside town, beautiful town.
Sonja S. - 26th January 2017
staying in Port Alfred
Port Alfred is 'awesome'! Wens ek het daar gebly.
Nangamso M. - 4th January 2017
staying in Port Alfred
Port Alfred is a beautiful town with clean beaches. The boat rides were the best. We saw the lighthouse and drove to Kent on Sea, a beautiful town close by. I would go back any time,
Juliana C. - 4th January 2017
staying in Port Alfred
Really enjoyed it - would like to go back.
Ettienne T. - 4th January 2017
staying in Port Alfred
Pragtige vakansiedorpie. Nie oorbevolkte strande nie en dit is netjies en skoon.
Aletia S. - 3rd January 2017
staying in Port Alfred
Dit was 'n heerlike ervaring.
Christa V. - 2nd January 2017
staying in Port Alfred
Pragtige klein dorpie. Het 'n wonderlike restaurant in Wharf-straat opgespoor. 'n Bietjie te besig gedurende die Desembervakansie, sal eerder buiteseisoen kom kuier. Alles is hier beskikbaar. Pragtige marina en die Kowierivier-bootrit is 'n ongelooflike ervaring. Daar is baie dinge om te doen en te sien. Sal beslis aanbeveel.
Marinda P. - 2nd January 2017
staying in Port Alfred
Beautiful town with a lot of outdoor activities. Adrenalin sea cruise is a must!
Jannie P. - 31st December 2016
staying in Port Alfred
Seker die beste seebestemming wat daar is.
Pieter G. - 27th December 2016
staying in Port Alfred
Het heerlik gekuier!
Antonio A. - 26th December 2016
staying in Port Alfred
Baie mooi.
Mntu M. - 13th December 2016
staying in Port Alfred
Unique, quiet and beautiful place to be.
Chris J. - 14th November 2016
staying in Port Alfred
Rustige stranddorp buite die vakansieseisoen. Beveel dit beslis aan.
Bongani B. - 15th October 2016
staying in Port Alfred
Port Alfred never dissapoints
Yolande D. - 14th October 2016
staying in Port Alfred
Pragtige skoon strande asook strate, vriendelike mense.
Russell B. - 27th September 2016
staying in Port Alfred
Nice plek. Beperkte toeriste-aktiwiteite.
Kumbula S. - 25th August 2016
staying in Port Alfred
Great place, we enjoyed our stay.
John L. - 31st May 2016
staying in Port Alfred
'n Besoek aan die museum is sterk aan te beveel.
Heleen B. - 23rd May 2016
staying in Port Alfred
Wonderlike plekkie by die see.
Alida L. - 10th May 2016
staying in Port Alfred
Rustige, pragtige dorpie met soveel skoonheid, rustigheid en plekke om te gaan en dinge om te doen.
Elne H. - 5th May 2016
staying in Port Alfred
If it's not summer time, I would not visit Port Alfred. Only other time I will probably visit is if there is a festival of some sort, but then I will drive through from PE in the morning.
Lindy S. - 4th May 2016
staying in Port Alfred
Port Alfred is 'n klein kusdorpie met pragtige omliggende uitsigte en sal perfek wees vir enigiemand wat wil ontspan en uit die besige stad kom. Daar is een of twee restaurante en vir alles anders is daar 'n winkelsentrum 'n entjie geleë uit die dorp. Van die strate kort beslis opgradering, maar die gevoel oor die algemeen is rustig en histories.
Annatjie C. - 12th April 2016
staying in Port Alfred
Port Alfred is 'n pragtige plek om vakansie te geniet.
Alice O. - 5th April 2016
staying in Port Alfred
'n Pragtige stranddorp - veral die oosstrand bied geleentheid om ver langs die strand te stap. Absoluut heerlik! Rosehill Mall bied alles wat 'n vakansieganger wil hê. Wharfstraat, Bathurst 'n besliste besoek werd! Aangenaam verras met Kenton-on-Sea en Boesmansriviermond en veral Nanaga-padstal - besoekers aan die Oos-Kaap mag dit nie mis nie!
Yolande M. - 1st April 2016
staying in Port Alfred
Rustige atmosfeer.
Elize N. - 1st April 2016
staying in Port Alfred
Geniet dit al vir die afgelope 8 jaar.
Myrtle V. - 1st April 2016
staying in Port Alfred
Dit was ons eerste besoek, het gehou van wat ons gesien het, sal beslis weer gaan.
Dawie En Annalise M. - 29th March 2016
staying in Port Alfred
Heerlike vakansiebestemming en baie om te doen.
Johan M. - 22nd March 2016
staying in Port Alfred
Die netheid in die dorp was opvallend, veral nadat ons wyd getoer het en werklik vervalle dorpe gesien het.
Esther S. - 22nd March 2016
staying in Port Alfred
Ek was aangenaam verras met die dorp en baie spyt dat ek nie langer kon bly om meer te ondersoek en te ervaar nie.
Mark H. - 16th March 2016
staying in Port Alfred
Bird lovers paradise.
Deon G. - 14th March 2016
staying in Port Alfred
Ek dink Port Alfred moet ernstig iets doen aan die paaie. Dit pas nie by die pragtige dorpie nie. Die oulike winkelkompleks reg aan die begin van die dorp was 'n groot bederf. Kan almal aanraai om te gaan kuier, maar weereens, hou die gate dop! Veral in area by die strand.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]