Verified Reviews of Port Elizabeth

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Port Elizabeth

Rated 4.39 out of 5 based on 544 reviews.
Edward W. - 19th March 2019
staying in Mill Park, Port Elizabeth
Central location to Greenacres and Walmer.
Marchant V. - 18th March 2019
staying in Port Elizabeth
Ons was teleurgestel om te sien hoe vuil en onversorg St Georges Park is. Die Setlaarspark/Bakaans Vallei was baie lekker om te draf en te stap met ons hond. Sal graag van meer dier-vriendelike plekke in PE wil weet.
Leonie P. - 18th March 2019
staying in Port Elizabeth
Was baie lekker.
Johan V. - 17th March 2019
staying in Port Elizabeth
PE is baie underrated. Great plek.
Tiisetso D. - 15th March 2019
staying in Summerstrand, Port Elizabeth
Small suburb, laid back, quiet, safe.
Lizette V. - 14th March 2019
staying in Bluewater Bay, Port Elizabeth
Bluewater Bay is beautiful, yet a few kilometres from any entertainment. If you are on business that will be suitable, but not when on holiday as you have to travel to PE for entertainment.
Nico V. - 12th March 2019
staying in Walmer, Port Elizabeth
Naby aan alles wat lekker is!
Piet V. - 6th March 2019
staying in Seaview, Port Elizabeth
Near the amenities in Port Elizabeth.
Cherie K. - 6th March 2019
staying in Seaview, Port Elizabeth
Lovely little piece of heaven on earth.
Deon V. - 4th March 2019
staying in Summerstrand, Port Elizabeth
Een van die beste skoonste strande wat ons ooit beleef het.
Dina T. - 2nd March 2019
staying in Bluewater Bay, Port Elizabeth
Clean neighbourhood and quiet.
Sandile M. - 1st March 2019
staying in Humewood, Port Elizabeth
Nice relaxing, and quiet neighbourhood. Safe from all the patrols that happening in the area.
Braam V. - 28th February 2019
staying in Sunridge Park, Port Elizabeth
Sien sterre.
Tanya B. - 27th February 2019
staying in Summerstrand, Port Elizabeth
Baie lekker plek en genoeg om te doen.
Elsa V. - 26th February 2019
staying in Summerstrand, Port Elizabeth
Pragtig.
Paulette W. - 22nd February 2019
staying in Mill Park, Port Elizabeth
Beautiful suburb with lovely treed avenues. Very safe for local and overseas travellers and they suburb has 24/7 security.
Susan V. - 19th February 2019
staying in Bluewater Bay, Port Elizabeth
Lekker plek en rustig. Maak jou reg vir net ontspan en genoeg opsies vir noodsaaklikhede met besighede naby.
Madelein R. - 19th February 2019
staying in Summerstrand, Port Elizabeth
Panoramiese uitsig op hawe en strand. Netjiese paaie ideaal vir loop of draf.
Jaya R. - 18th February 2019
staying in Mill Park, Port Elizabeth
Safe.
Paul P. - 17th February 2019
staying in Walmer, Port Elizabeth
Walmer is an old suburb of PE close to the airport and businesses. Good access to other areas.
Pieter M. - 17th February 2019
staying in Port Elizabeth
Die beste stad in die land! Alles is hier wat 'n mens wil hê. Die see, die natuur, wild-lodges en indien jy iets wil koop of vermaak wil hê, is daar winkels en opvoerings genoeg!
Brenton B. - 16th February 2019
staying in Summerstrand, Port Elizabeth
'n Pragtige skoon area, wat lieflike uitsigte oor die see bied. Baie restaurante en hotelle om van te kies!
Celeste P. - 13th February 2019
staying in Despatch, Port Elizabeth
Stil dorpie. Bevat die nodigste.
Kobus M. - 12th February 2019
staying in Newton Park, Port Elizabeth
Sentraal geleë.
Japie W. - 12th February 2019
staying in Lorraine, Port Elizabeth
My ondervinding was dat dit 'n veilige omgewing is. Het kennis gemaak met 'n persoon wat deel is van 'n omgewings patroliediens 24/7.
Tony W. - 12th February 2019
staying in Framesby, Port Elizabeth
Framesby is a tidy and beautiful suburb of Port Elizabeth.
Annelee C. - 11th February 2019
staying in Seaview, Port Elizabeth
Die pebble strand is die mooiste ooit! Restaurante goed geprys. Spar baie mooi en netjies!
Conroy M. - 10th February 2019
staying in Summerstrand, Port Elizabeth
Close to the University, its a save area with beautiful upper-class houses, trees and green fields next to the ocean.
Bernard V. - 6th February 2019
staying in Seaview, Port Elizabeth
Very beautiful part of PE.
Andrea D. - 3rd February 2019
staying in Port Elizabeth
As jy lief is vir koffie, gaan kuier daar. Daar is ook 'n wynplaas met 'n besonderse toer en wynproe.
Fiona B. - 24th January 2019
staying in Walmer, Port Elizabeth
Walmer is a good location to be based as it is central to many areas.
Martie K. - 22nd January 2019
staying in Port Elizabeth
Daar is nie genoeg inligting op die internet oor Port Elizabeth nie. Markte, feeste, musiek, ens. Die kus is fantasties, maar vir 'n besoeker is dit moeilik om te weet waar dit veilig is om te swem, loop en vertoef. Die Addo was verbasend naby, net 45 min tot by die een ingang en definitief aanbeveelbaar vir dagbesoeke.
Tanya R. - 21st January 2019
staying in Mill Park, Port Elizabeth
Lovely area!
Luxolo M. - 16th January 2019
staying in Bluewater Bay, Port Elizabeth
Nice view and quiet.
Keith F. - 15th January 2019
staying in Bluewater Bay, Port Elizabeth
Pragtige strand. Nie so besig soos Somerstrand nie.
Hennie G. - 15th January 2019
staying in Summerstrand, Port Elizabeth
Jy kan 'n lekker vakansie daar geniet.
Martin L. - 14th January 2019
staying in Summerstrand, Port Elizabeth
Strande baie besig oor Kersfees en nuwe jaar. Mense bemors die strande geweldig oor die genoemde dae, maar gelukkig het die skoonmaak redelik vinnig geskiet.
Martin L. - 14th January 2019
staying in Port Elizabeth
Strande net baie besig oor Kersfees en nuwe jaar. Mense bemors ook die strande verskriklik oor genoemde dae, maar opruiming het darem redelik gou geskiet.
Leon F. - 14th January 2019
staying in Bluewater Bay, Port Elizabeth
This property is in Amsterdamhoek, which makes the location a lot better than Bluewater Bay.
Retha T. - 14th January 2019
staying in Port Elizabeth
Genoeg besienswaardighede.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com