Verified Reviews of Port St Johns

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Port St Johns

Rated 3.74 out of 5 based on 38 reviews.
Altha R. - 5th July 2019
staying in Port St Johns
Vir my nog steeds die mooiste plek in die land. Net jammer mens word gepla deur die locals en dis nie meer veilig nie. Ook baie besoedel.
Joseph N. - 4th June 2019
staying in Port St Johns
More eating places.
Talitha R. - 12th February 2019
staying in Port St Johns
Die mooiste natuur en awesomeste views. Sal beslis weer gaan.
Lize D. - 9th February 2019
staying in Port St Johns
Alhoewel baie dele van die dorpie vervalle is (lack of maintenance) maak die pragtige natuurskoon van die omgewing daarvoor op alhoewel ons nie gemaklik gevoel het om (buite seisoen) bv. alleen te gaan stap nie. Ons het egter net deurgery en een nag oorgebly so kon nie enige van die besienswaardighede besoek nie.
Melony G. - 4th February 2019
staying in Port St Johns
Quaint little coastal town, good restaurants and nice setting for fishing and relaxing.
Johan D. - 14th January 2019
staying in Port St Johns
Dit was ons gunsteling-bestemming van ons hele Transkei toer.
Ronald L. - 11th January 2019
staying in Port St Johns
Die inwoners is besonder vriendelik.
Maritza V. - 8th January 2019
staying in Port St Johns
Asemrowend mooi omgewing. Regtig moeite werd om hierheen te gaan.
Marilie V. - 7th January 2019
staying in Port St Johns
It is quite rural but my husband and I never felt unsafe.
Werner K. - 7th January 2019
staying in Port St Johns
Sal nie aanbeveel om te besoek in Desember nie.
Stuart K. - 6th January 2019
staying in Port St Johns
We were disappointed by the amount of litter, broken glass and just general disrespect for the beaches, especially 2nd beach, that said you can still find beaches that have not been abused, they just require a drive to get to them.
Kevin P. - 3rd January 2019
staying in Port St Johns
I would highly recommend Solana nature reserve.
Louis Leon K. - 30th December 2018
staying in Port St Johns
Ek het nooit onveilig gevoel nie. Plaaslike mense bedagsaam en vriendelik. En dit sluit almal in vanaf die strandwagte tot die bestuurders van Spar. Almal baie veiligheidsbewus en toegespits op die toeris. Die wildekus is nie 'n plek vir die gemiddelde strandganger nie. As jy soontoe wil gaan moet die wandelpaaie aandurf en deelneem aan ander aktiwiteite.
Alvy M. - 16th July 2018
staying in Port St Johns
Vieslike, vuil dorpie. Dit het egter ongelooflike potensiaal as die munisipaliteit net hulle deel doen.
Ernest L. - 20th April 2018
staying in Port St Johns
Omgewing baie mooi. Net jammer van die haglike toestand van die dorp a.g.v. stakings.
Barry L. - 17th January 2018
staying in Port St Johns
Ek geniet Port St Johns baie. Ek hou daarvan dat dit bietjie afgeleë is en amper voel of jy in 'n buurstaat van Suid Afrika is. Mense is vriendelik en rustig. Die dorp is maar verwaarloos en dit sal goed wees as daar bietjie geld inkom vir ontwikkeling. Die natuur in die omgewing is ongelooflik, die enigste nadeel is dat mens nie regtig in die see kan swem nie, en jy 'n entjie moet ry om by 'n veilige swemstrand uit te kom. Verder geniet ek dit altyd en rus lekker as ek daar bly.
Meg H. - 14th January 2018
staying in Port St Johns
Always a restful stay in a beautiful setting.
Marcelle C. - 8th January 2018
staying in Port St Johns
Pragtige wêreld, regtig 'n ongelooflike plek om te besoek.
Alex S. - 3rd January 2018
staying in Port St Johns
Die stad self is nie meer netjies nie, alhoewel mens alles kan koop wat jy moet. Daar is ook 'n goeie klein apteek.
Ferdi S. - 1st January 2018
staying in Port St Johns
Die mooiste natuur, maar ontwikkeling het agtergebly. Strande is nie netjies nie, jy wil nie daar swem nie.
Karin Z. - 29th December 2017
staying in Port St Johns
Port St John's was 'n teleurstelling. Dit lyk asof dit dalk in die verlede 'n mooi dorpie was, maar dit is nou vervalle en vuil. Die natuur is egter nog steeds asemrowend.
Jeanette K. - 22nd December 2017
staying in Port St Johns
Baie mooi plek!
Charlot Engels Z. - 27th November 2017
staying in Port St Johns
Also very friendly for little kids; nannies and special restaurant for only kids.
Nceba M. - 14th November 2017
staying in Port St Johns
Yes, a natural beach set up away from the city, beautiful mountainous landscape, evergreen, a marvel to watch.
Wietse V. - 10th November 2017
staying in Port St Johns
Mooi dorpie aan die Wildekus. En sommer baie kans om met die plaaslike kultuur in aanraking te kom.
Sindi Z. - 29th September 2017
staying in Port St Johns
The town is a gem. Definitely going back.
Stefan T. - 25th July 2017
staying in Port St Johns
Ek dink nie dit is meer die dorpie wat dit eens was nie.
Joey B. - 28th March 2017
staying in Port St Johns
Ons sal weer Port St Johns besoek.
Lizelle C. - 7th January 2017
staying in Port St Johns
Wees baie versigtig om a bootrit op die rivier by Offshore Africa te bespreek - hul besprekingsisteem is nie van die beste nie en hul kanselleer op kort kennisgewing as jy nie deel is van 'n groot groep nie.
Kobus P. - 25th August 2016
staying in Port St Johns
Het net een nag oornag. Kan dus seker nie te veel sê nie. Die roete om daar uit te kom was wel baie onaangenaam (die pad is netjies, maar honderde draaie/kinkels - was later skoon karsiek). Wou graag swem, maar daarteen beveel gegewe haaie. Het baie lekker geëet by Steve's Pub.
Aubrey K. - 17th May 2016
staying in Port St Johns
Ek was baie bly om te sien hulle het die dorpsgebied waar die winkels is opgeruim. Dit lyk baie netjies.
Magriet M. - 12th April 2016
staying in Port St Johns
Dit is 'n baie mooi stuk van S.A. Verseker 'n moet sien.
Marica H. - 4th January 2016
staying in Port St Johns
Port St Johns is in so 'n mooi natuurskoon geleë.
Leon G. - 29th December 2015
staying in Port St Johns
Port St Johns het baie agteruitgegaan. Die dorp is ook vervalle. Natuur is steeds pragtig en die moeite werd om te gaan sien.
Hubertus D. - 8th March 2015
staying in Port St Johns
De kus, baai en uitsig is erg mooi.
Rozanne V. - 8th January 2015
staying in Port St Johns
Pragtig, maar die toeristeaantreklikhede is nie goed gemerk nie.
Retha K. - 10th December 2014
staying in Port St Johns
As jy nie omgee om "potholes", donkies, bokke, koeie, mense wat oor straat en voor kar inloop nie, dan kan jy die R61 ry, andersins, bly weg en betaal eerder tolgeld. Dis is 'n baie onaangename ondervinding.
Lawren O. - 6th October 2014
staying in Port St Johns
Pragtige natuurskoon.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]