Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Pretoria

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Pretoria

Rated 4.3 out of 5 based on 2125 reviews.

Die Wilgers, Pretoria

449 on Oulandsloop

"Safe, secure and a place to find yourself."

Moreletapark, Pretoria

Cottage Le Fleur

"Baie veilige omgewing."

Pretoria East, Pretoria

The Slumber Thatch

"Hou van die ooste van Pretoria."

Mooikloof, Pretoria

Eden Retreat

"Pragtig, veilige residensiële gebied."

Lynnwood Ridge, Pretoria

Sleep Awhile

"Dis lekker sentraal vir baie dinge. Naby aan al die plekke waar ons wou wees."

Montana, Pretoria

Batter Boys Boutique Hotel

"Dis nie regtig 'n toeristebestemming nie, maar die omgewing is mooi en as mens besigheid wil doen, baie gemaklik."

Constantia Park, Pretoria

Irene Se Tuinwoonstel

"Sentraal geleë naby al die snelweë. "

Montana, Pretoria

Bush Thorn Lodge

"Skoon, netjies, veilig en baie sentraal."

Faerie Glen, Pretoria

CasaBac

"Dit is sentraal en naby hospitaale en winkelkomplekse."

Wingate Park, Pretoria

Wingate Family Apartment

"Very quiet. Schools close by but you don't even hear the school kids. "

Faerie Glen, Pretoria

425 on Wisteria

"Dis 'n mooi area. "

Queenswood, Pretoria

Our Place

"Ons het 'n paar keer gaan stap en dit baie veilig gevoel. Dis lekker sentraal en naby aan inkopiessentrum."

Kameeldrift East, Pretoria

Malibu Country Lodge

"Dit is baie rustig en mooi en daar is baie fasiliteite in omgewing vir funksies sowel as oorslaapgeriewe."

Pretoria East, Pretoria

Nouveau Studios

"Goed geleë en binne bereik van baie plekke."

Lyttelton Manor, Pretoria

Anna's Cottage

"Lyttelton Manor is lekker sentraal as jy in Centurion besigheid het!"

Wingate Park, Pretoria

Modern Vintage

"Baie netjies en skoon."

Kameeldrift East, Pretoria

Malibu Country Lodge

"Baie rustige en netjiese area met baie oornagakkommodasie en onthaalfasiliteite sowel as alle noodsaaklike fasiliteite digby mekaar."

Muckleneuk, Pretoria

La Peregrina Gastehuis

"Ideale ligging vir albei UNISA-kampusse, maar nie regtig 'n toerisme-attraksie nie."

Erasmuskloof, Pretoria

Cosy Cottage

"Quite a nice suburb."

Die Wilgers, Pretoria

Willow Cottage

"Lekker naby aan Die Wilgers Hospitaal geleë."

Eldoraigne, Pretoria

13 on Wynne

"Goeie ervaring."

Menlopark, Pretoria

Menlo View Guest Rooms

"Ons sal beslis in die toekoms weer van hulle dienste gebruik maak."

Montana Park, Pretoria

Chapter One Overnight Cottage

"Baie oulik. Iets van alles sommer naby."

Kameeldrift East, Pretoria

BietjiePlaas

"Naby Roodeplaatdam en vakansiegeriewe. Binne maklike bereik van snelweë en winkelsentrums. Warmer winters as elders in die stad en omliggende stede."

Riviera, Pretoria

Goedkoopslaap PTA

"Very quiet and safe neighbourhood."

Pretoria East, Pretoria

Penny's Bed

"Baie naby aan winkels en die Time Square Sun Arena."

Page
Page 37 - Showing 1081 to 1110
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!