Verified Reviews of Prieska

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Prieska

Rated 3.88 out of 5 based on 49 reviews.
Kobus V. - 17th March 2020
staying in Prieska
Eerste keer in Prieska.
Danie B. - 13th February 2020
staying in Prieska
Baie goeie diens, puik.
Nicolaas C. - 12th February 2020
staying in Prieska
Pragtige Karoo-omgewing en altyd goed om hier te wees en die mense en omgewing te ervaar.
Ian M. - 13th January 2020
staying in Prieska
Was very hot and I'd very dry.
Annelin M. - 6th January 2020
staying in Prieska
Prieska is a beautiful small town with a rich history.
Anelle S. - 18th December 2019
staying in Prieska
Lekker geëet by restaurant wat op rivier uitkyk. Baie mooi 360° uitsig oor dorp vanaf Prieska natuurreservaat.
Erdna K. - 17th December 2019
staying in Prieska
Soon Le Roux is 'n pragtige plek langs die rivier! Regte oases!
Magriet P. - 7th November 2019
staying in Prieska
Skoon en mooi dorpie.
Mari V. - 4th November 2019
staying in Prieska
Ons het baie lekker gebly en dit was 'n plesier om Prieska te besoek. Die Fort is kleiner as wat jy dink. Die mense se harte is groter as wat jy dink. Besoek gerus Excelsior se Antique Town en drink 'n doppie by die John se Saloon.
Arthur K. - 2nd July 2019
staying in Prieska
Seems to be a growing town with agriculture development leading the way. Was ideal for our requirements being halfway to the Kgalagadi TNP. Whilst we had 2 good meals in the town, a dinner and a breakfast, places to eat at night are lacking.
Marietha P. - 19th June 2019
staying in Prieska
Dis so 'n rustige, veilige plek waar mens kan stap in die wye strate en jou verbeel jy is in 'n ander land! 'n Gerieflike afstand van die grens af en mens kan dan gemaklik ry na die volgende oornagplek in Namibië.
Peter G. - 24th May 2019
staying in Prieska
Small town with no chain or other restaurant options.
Pamela N. - 7th May 2019
staying in Prieska
The small town located on the banks of the Orange river, great breakaway for a family that likes to camp on the river or has a need for the peace and quiet of the outdoors.
Eileen H. - 2nd May 2019
staying in Prieska
We ate at the Riverside Lodge Restaurant. Sat on the deck by the river for sundowners then had a very good, reasonably priced meal inside.
Edith M. - 1st April 2019
staying in Prieska
Goeie oornag blyplek.
Johan B. - 11th March 2019
staying in Prieska
Kuierplekke kan beter bemark word.
Deon D. - 9th January 2019
staying in Prieska
Moet eenkeer in jou lewe daar gaan draai.
Jan B. - 2nd January 2019
staying in Prieska
Dorpie gaan stadig agteruit a.g.v. wanbestuur van die plaaslike owerhede.
Wihan B. - 30th September 2018
staying in Prieska
Baie lekker aandete by River View Lodge.
Hannes B. - 3rd September 2018
staying in Prieska
Weet nie of dit vir amal se smaak is nie, maar as jy van klein dorpies en sy mense hou sal jy baie welkom daar voel.
Betsie S. - 1st May 2018
staying in Prieska
Boomryk met 'n pragtige uitsig oor die dorp vanaf die "Koppie".
Jeanette S. - 8th April 2018
staying in Prieska
Baie skoon netjiese dorpie in 'n pragtige boerdery ongewing op die Oranje se walle.
Gary T. - 23rd February 2018
staying in Prieska
Keep up the good work and may your establishment prosper into the future.
Philip V. - 31st January 2018
staying in Prieska
Baie rustig en veilig.
Elouise D. - 18th January 2018
staying in Prieska
Garage-pizza is 'n treffer!
Vicky M. - 4th January 2018
staying in Prieska
Al was ons gewaarsku dat daar nie veel is in Prieska om te doen nie het ons, ons elke dag besig gehou! Die natuurskoon en wye verskeidenheid klip wat daar voorkom het op gemaak vir die gebrek aan restaurante en winkels.
Alrika B. - 1st January 2018
staying in Prieska
Hier vind jy vrede en rus.
Lourens R. - 23rd December 2017
staying in Prieska
Nice and quiet.
Maike L. - 5th December 2017
staying in Prieska
Mooi dorpie, vriendelike mense.
Steven B. - 28th October 2017
staying in Prieska
Nice little town.
Catherine L. - 23rd October 2017
staying in Prieska
Vriendelike mense.
Aidan M. - 26th September 2017
staying in Prieska
A must stop for anyone travelling up to Namibia from the Eastern Cape. A friendly and interesting little place right on the Orange River. Always enjoy staying there.
La V. - 7th August 2017
staying in Prieska
Klein plekkie, maar rustig.
Leon V. - 7th August 2017
staying in Prieska
Ken nie eintlik vir Prieska nie. Die Oranjerivier maak dit 'n puik bestemming vir die vissermanne en dit is presies halfpad tussen George en die Kgalagadi.
Pierre M. - 23rd July 2017
staying in Prieska
Wonderlike Karoodorp.
Hansie H. - 22nd March 2017
staying in Prieska
Normale plattelandse dorp.
Bernadine J. - 21st February 2017
staying in Prieska
Lekker plek om te eet en te rus voor jy aanbeweeg.
Helet G. - 23rd January 2017
staying in Prieska
Very small village, but the countryside is nice, especially after it has rained. Prieska is on the banks of the Orange River. It will probably always be a stopover rather than a destination.
Constant W. - 28th December 2016
staying in Prieska
Die paar aantreklikhede in Prieska word swak geadverteer, byvoorbeeld daar kan veel meer met 'n rivier wat deur 'n dorp loop, gedoen word as wat Prieska tans doen!
Emile C. - 28th December 2016
staying in Prieska
Prieska kan baie doen om toerisme in die streek te bevorder. Kyk na die natuurreservaat met die blokhuis (wat uit tieroog gemaak is).

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com